×
6 Maart

6 Maart is die 65ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (66ste in skrikkeljare). Daar volg nog 300 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: Augustus 13, 2021

maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 65ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 66ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1446, zürich, oorlog, veldslag, ragaz, switserse, bon. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 6 Maart is die 65ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 66ste in skrikkeljare Daar volg nog 300 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1446 Ou Zurich oorlog Veldslag by Bad Ragaz Die Switserse Bondgenootskap verslaan n Oostenrykse aanvalsmag van 5000 soldate 1447 Pous Nicolaas V volg Pous Eugenius IV op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1521 Ferdinand Magellaan en sy bemanning word die eerste Europeers om Guam in die Mariana eilande te bereik 1559 Giambattista Catagna later Pous Urbanus VII word goewerneur van Perugia en Umbrie 1561 Pous Pius IV laat kardinaal Carlo Carafa en sy broer Giovanni Carafa hertog van Paliano teregstel weens hulle betrokkenheid by die moord op die hertog se swanger vrou 1566 Pous Pius V stel sy familielid Michele Bonelli aan as kardinaal 1591 Pous Gregorius XIV stel nog vier nuwe kardinale aan waaronder Odoardo Farnese ab van Grottaferrata 1642 Pous Urbanus VIII publiseer sy bul In eminenti waarin die Jansenisme veroordeel word 1645 Pous Innocentius X stel sewe nuwe kardinale aan waaronder Benedetto Odescalchi later Pous Innocentius XI 1665 Die eerste uitgawe van die Philosophical Transactions of the Royal Society verskyn 1779 Pous Pius VI publiseer Nuper pro oor erflatings in Portugal 1869 Dmitri Mendeleev stel die eerste periodieke tabel van chemiese elemente aan die Russiese chemiese vereniging voor 1899 Bayer registreer Aspirien as n handelsmerk 1957 Ghana word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1987 193 mense aanboord van die Britse veerboot M S Herald of Free Enterprise kom om toe dit omslaan terwyl dit die hawe van Zeebrugge Belgie verlaat onderweg na Dover Engeland oor die Engelse Kanaal 2006 Die Suid Afrikaanse rolprent Tsotsi ontvang die Oscar vir die beste buitelandse rolprent op die toekenningseremonie in Hollywood 2009 Knysna meer die Wildernis Tsitsikamma en ander parke in staatsbesit smelt saam om die nuwe Tuinroete Nasionale Park te vorm Geboortes Wysig1340 Jan van Gent die 1ste Hertog van Lancaster was n lid van die Huis van Plantagenet 1399 1475 Michelangelo Italiaanse skilder beeldhouer argitek digter en ingenieur 1564 1619 Cyrano de Bergerac Franse dramaturg en soldaat 1655 1779 Antoine Henri Jomini Switserse generaal 1869 1914 Kiril Kondrasin Sowjet en Russiese dirigent 1981 1917 Frankie Howerd Engelse komediant akteur 1992 1926 Andrzej Wajda Poolse teater en filmregisseur 2016 1927 Gabriel Garcia Marquez Colombiaanse skrywer 2014 1930 Lorin Maazel Amerikaanse dirigent violis en komponis 2014 1936 Colin Meads Nieu Seelandse rugbyspeler 2017 1939 Lina Spies Afrikaanse literator en digter 1944 Kiri Te Kanawa gewese Nieu Seelandse operasangeres 1947 Cicely van Straten Suid Afrikaanse skrywer 1947 Rob Reiner Amerikaanse akteur 1952 Chris Burger heelagter van die WP wat gesterf het na nekbesering 1980 1968 Moira Kelly Amerikaanse aktrise 1972 Shaquille O Neal Amerikaanse afgetreede basketbalspeler akteur 1987 Bobby van Jaarsveld Afrikaanse sanger en akteur 2005 Hans Bethe Duits Amerikaanse kernfisikus ontvanger van die Nobelprys vir Fisika 1906 Sterftes Wysig1836 James Bowie Amerikaanse pionier en jagter 1796 1930 Herbert John Gladstone Britse politikus en eerste Goewerneur generaal van Suid Afrika 1910 1914 1854 1930 Alfred von Tirpitz n Duitse admiraal 1849 1967 Nelson Eddy Amerikaanse sanger en akteur 1901 1982 Ayn Rand Amerikaanse skryfster en filosoof 1905 2007 Jean Baudrillard Franse sosioloog kultuurkritikus en filosoof 1929 2016 Nancy Reagan Amerikaanse aktrise en Eerste Dame van die Verenigde State 1921 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOnafhanklikheidsdag in Ghana 1957 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 6 Maart amp ol,