×
6 Desember

6 Desember is 340ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (341ste in skrikkeljare). Daar volg nog 25 dae in die res van die jaar.

Inhoud

  • Nasionale vakansiedag in Finland.
  • Konstitusiedag in Spanje.
  • Sinterklaasdag in sommige Europese lande, veral dié wat grootliks Rooms-Katoliek is.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.

Publikasie datum: September 26, 2021

desember, desember, 2020, 1213, 1920, 2627, 31al, 340ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 341ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1058, pous, nicolaas, volg, pous, stefanus, 15. lt lt Desember 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae 6 Desember is 340ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 341ste in skrikkeljare Daar volg nog 25 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1058 Pous Nicolaas II volg Pous Stefanus IX X op 1527 Pous Clemens VII verlaat die verwoeste Rome 1696 Lorenzo Corsini later Pous Clemens XII word aangestel as tesourier generaal van die Pouslike Staat en ook as goewerneur van die Engeleburg 1708 Pous Clemens XI stel die fees van Maria Onbevlekte Ontvangenis in 1768 Die eerste uitgawe van die Encyclopaedia Britannica word uitgegee 1790 Die Kongres van die Verenigde State verhuis vanaf New York na Philadelphia Pennsilvanie 1864 Pous Pius IX kondig die Eerste Vatikaanse Konsilie aan 1917 Finland verklaar sy onafhanklikheid van Rusland 1917 Halifaxontploffing n Skip in Halifaxhawe met n vrag van trinitrotolueen en pikriensuur vat vlam en ontplof na n botsing met n ander skip met groot skade in Halifax Kanada 1922 Die Ierse Vrystaat word gestig n jaar na die ondertekening van die Anglo Ierse Verdrag 1957 n Ontploffing op die lanseerdok fnuik die Verenigde State se eerste poging om n satelliet te lanseer 1972 Die lansering van die laaste bemande maansending die Apollo 17 vind plaas 1977 Suid Afrika verklaar Bophuthatswana onafhanklik maar dit word deur geen ander land so aanvaar nie 1989 n Man dood 14 jong dames in Montreal Kanada 1997 n Russiese voorraadvliegtuig stort op n woonstelkompleks neer naby Irkoetsk Siberie en 67 mense sterf 2007 Die Duitse Toekomsprys 2007 word in Berlyn Duitsland deur Bondspresident Horst Kohler toegeken Geboortes Wysig1421 Koning Henry VI van Engeland 1471 1586 Niccoli Zucchi Italiaanse sterrekundige 1670 1757 Sir David Baird Britse generaal en militere goerwerneur in die Kaapkolonie 1829 1778 Joseph Louis Gay Lussac Franse fisikus en chemis 1850 1823 Jan Brand President van die Vrystaat 1888 1880 Philippus Arnoldus Myburgh die sesde administrateur van die Kaapland 1946 1890 Dion Fortune Walliese okkultis 1946 1900 Agnes Moorehead Amerikaanse aktrise 1974 1916 Owen Horwood Suid Afrikaanse politikus Minister van Finansies 1998 1919 Anna Bender Suid Afrikaanse pianis en skrywer 2004 1920 Dave Brubeck Amerikaanse jazzpianis 2012 1927 Ge Korsten Suid Afrikaanse sanger 1999 1984 Daryl Impey Suid Afrikaanse professionele padfietsrenjaer 1996 Stefanie Scott Amerikaanse aktrise Sterftes Wysig1185 Afonso I van Portugal eerste koning van Portugal 1352 Pous Clemens VI 198ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1291 1889 Jefferson Davis enigste president van die Gekonfedereerde State van Amerika gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog 1808 1892 Werner von Siemens Duitse ingenieur uitvinder en industrialis 1816 1956 Bhimrao Ramji Ambedkar Indiese politikus 1891 1963 Henry Fagan Suid Afrikaanse skrywer politikus regter en joernalis 1889 1993 Don Ameche Amerikaanse akteur 1908 2006 Mavis Pugh Britse aktrise 1914 2019 Ron Leibman Amerikaanse akteur en draaiboekskrywer 1937 2020 Tabare Vazquez Uruguaanse politikus en staatsman president van Uruguay 1940 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigNasionale vakansiedag in Finland Konstitusiedag in Spanje Sinterklaasdag in sommige Europese lande veral die wat grootliks Rooms Katoliek is Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal Wikimedia Commons bevat media in verband met 6 December Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 6 Desember amp ol,