×
6 Augustus

6 Augustus is die 218de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (219de in skrikkeljare). Daar volg nog 147 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 26, 2021

augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 218de, jaar, gregoriaanse, kalender, 219de, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1405, kardinaal, ludovico, migliorati, nefie, p. lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 6 Augustus is die 218de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 219de in skrikkeljare Daar volg nog 147 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1405 Kardinaal Ludovico Migliorati n nefie van Pous Innocentius VII vermoor elf lede van die Romeinse adel Oproer volg en die pous vlug na Viterbo 1573 Pous Gregorius XIII stig die Duitse seminarie in Rome 1623 Pous Urbanus VIII volg Pous Gregorius XV op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1770 Pous Clemens XIV stel Joao Cosme da Cunha aartsbiskop van Evora aan as kardinaal 1806 Frans II abdikeer om Francis I Keiser van Oostenryk te word en beeindig daarmee die Heilige Romeinse Ryk 1919 Landbouweekblad se eerste weeklikse uitgawe verskyn nadat die eerste uitgawe op 21 Mei in Bloemfontein verskyn het 1945 Tweede Wereldoorlog Die Verenigde State laat val n atoombom Little Boy op Hirosjima Japan met tussen 90 000 en 200 000 sterftes tot gevolg 1962 Jamaika word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1991 Tim Berners Lee stel die eerste inligting wat sy idee vir n wereldwye web WWW beskryf vry 1995 50 000 mense woon n gedenkdiens in die Japannese stad Hirosjima by tydens die 50ste herdenking van die eerste atoombomaanval 2001 Die Amerikaanse president George W Bush ontvang n daaglikse voorligtingwaarskuwing van n dreigende aanval deur Osama bin Laden 2012 Die Curiosity verkenningstuig land op Mars Geboortes Wysig1619 Barbara Strozzi Italiaanse komponis en sanger van die vroee baroktydperk 1677 1809 Alfred Tennyson Britse digter 1892 1844 Alfred Hertog van Sakse Koburg en Gotha 2de seun van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk 30 Julie 1900 1855 Lionel Phillips Suid Afrikaanse mynboumagnaat en politikus 1936 1876 Annie Visser Suid Afrikaanse mezzo sopraan 1927 1878 Johannes Rudolph Albertyn Afrikaanse predikant van die NG Kerk 1967 1881 Alexander Fleming Britse bakterioloog ontdekker van penisillien 1955 1883 Margaret Joslin Amerikaanse aktrise 1956 1911 Lucille Ball Amerikaanse aktrise 1989 1918 Prof C J M Nienaber Afrikaanse letterkundige 1988 1928 Andy Warhol Amerikaanse kunstenaar 1987 1980 Vitantonio Liuzzi Italiaanse professionele renjaer Sterftes Wysig258 Marteldood van Pous Sixtus II 24ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 523 Pous Hormisdas 52ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 450 769 Teenpous Constantinus II onbekend 1458 Pous Callixtus III 209de pous van die Rooms Katolieke Kerk 1378 1585 Jermak Kosak leier Russiese volksheld en ontdekkingsreisiger in Siberie circa 1532 1542 1660 Diego Velazquez Spaanse skilder en die voorste skilder aan die hof van koning Filips IV 1599 1746 Christiaan VI van Denemarke Koning van Denemarke en Noorwee 1699 1799 Marcus Elieser Bloch Duitse dokter en natuurkundige 1723 1820 Anton Wranitzky Tsjeggiese komponis 1761 1938 Henry Sampson leier in die Suid Afrikaanse Arbeidersparty 1872 1978 Pous Paulus VI 262ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1897 2015 Charl van den Berg Suid Afrikaanse model en gay aktivis 1981 2020 Bernard Stiegler Franse filosoof 1952 2020 Brent Scowcroft Amerikaanse lugmag luitenant generaal en veiligheidsadviseur 1925 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOnafhanklikheidsdag in Jamaika 1962 Bolivie 1825 Gedaanteverandering van Jesus Westelike Christendom Feesdag van Pous Hormisdas in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 6 August Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 6 Augustus amp ol,