×
6 April

6 April is die 96ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (97ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 269 dae in die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 26, 2021

april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 96ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 97ste, skrikkeljaar, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vieringsgebeure, wysig648, eerste, sonsverduistering, deur, antieke, grieke, opgeteken, wor. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae 6 April is die 96ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 97ste in n skrikkeljaar Daar volg nog 269 dae in die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies en vieringsGebeure Wysig648 v C Die eerste sonsverduistering wat deur die antieke Grieke opgeteken word 402 Slag van Pollentia Stilicho verslaan die Wes Gote 1027 Lateraanse sinode onder leiding van Pous Johannes XIX 1123 Teobaldo Boccapecci later Teenpous Celestinus II word kardinaal priester van S Anastasia in Rome 1250 Die kruisridders van die sesde kruistog kapituleer in Egipte by al Mansura voor die troepe van Turan Schah Die Franse koning Lodewyk IX word gevange geneem en later na die betaling van n losprys vrygelaat 1320 Die Skotte herbevestig hul onafhanklikheid deur die Verklaring van Arbroath te teken 1489 Die burgemeester van Zurich Hans Waldmann word na n vinnige proses tereggestel nadat hy begin het om te veel politiese mag in sy persoon te vestig 1624 Emilio Bonaventura Altieri later Pous Clemens X word priester 1652 Die Nederlandse koopman Jan van Riebeeck gaan in opdrag van die VOC in Tafelbaai aan land om n voorraadkamp aan die Kaap die Goeie Hoop te vestig Uit hierdie tuin wat seilskepe op die handelsroete na Suidoos Asie moes versorg het die stad Kaapstad ontwikkel 1675 Pous Clemens X verklaar Caterina van Genua salig 1815 Die eiland Reunion word ingevolge die Verdrag van Parys deur die Engelse aan die Koninkryk van Frankryk teruggegee 1818 Pous Pius VII stel Johann Casimir von Haffelin tituler biskop van Chersoneso aan as kardinaal 1835 Pous Gregorius XVI stel Placido Maria Tadini O C D aartsbiskop van Genua en Ambrogio Bianchi O S B Cam ab generaal van sy orde aan as kardinale 1896 Opening van die eerste moderne Olimpiese Spele 1909 Volgens bewerings bereik Robert Edwin Peary die Noordpool 1917 Eerste Wereldoorlog Die Verenigde State verklaar oorlog teen Duitsland 1941 Tweede Wereldoorlog Nazi Duitsland val onder generaal Wilhelm List Joego Slawie en Griekeland binne 1973 Pioneer 11 word gelanseer 1979 President Zulfikar Ali Bhutto van Pakistan word tereggestel 1993 Russiese kernkragongeluk by Tomsk 7 1994 Die Rwandese volksmoord begin toe die vliegtuig waarin die President van Rwanda Juvenal Habyarimana en die President van Burundi Cyprien Ntaryamira deur ekstremiste met vuurpyle afgeskiet word 2012 Azawad verklaar eensydige onafhanklikheid van Mali Geboortes Wysig1483 Raphael Italiaanse skilder en argitek 1520 1890 Anthony Fokker Nederlandse vliegtuigontwerper 1939 1913 Gabriel de Jongh Suid Afrikaanse landskapskilder 2004 1928 James Dewey Watson Amerikaanse genetikus 1929 Andre Previn Amerikaanse komponis en dirigent 2019 1934 Willie Toweel voormalige Suid Afrikaanse bokskampioen 2017 1964 David Woodard Amerikaanse skrywer en dirigent 1970 Irina Bilyk Russiese sangeres en musikant 1987 Diaan Lawrenson Suid Afrikaanse aktrise Paula in 7de Laan 1988 Francois Hougaard Springbokrugbyspeler Sterftes Wysig432 Pous Celestinus I die 43ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1199 Richard I Koning van Engeland 1157 1520 Raphael Italiaanse skilder en argitek 1483 1528 Albrecht Durer Duitse waterverfskilder 1471 1829 Niels Abel Noorweegse wiskundige 1802 1951 Robert Broom Suid Afrikaanse wetenskaplike dokter en paleontoloog wat Mev Ples in die Sterkfontein grotte ontdek het 1866 1971 Igor Stravinsky Russiese komponis 1882 1978 P de V Pienaar Afrikaanse taalkundige en skrywer 1904 1992 Isaac Asimov Amerikaanse skrywer 1920 1994 Juvenal Habyarimana President van Rwanda 1937 1996 Kristo Pienaar n Suid Afrikaanse plantkundige skrywer akteur en TV aanbieder 1922 1996 Greer Garson Engelse aktrise 1904 2009 Ivy Matsepe Casaburri n Suid Afrikaanse politikus 1937 2013 F F Odendal Afrikaanse taalkundige en leksikograaf 1926 2020 Al Kaline Amerikaanse bofbalspeler 1934 Vakansies en vierings WysigStigtingsdag is vanaf 1952 tot 1994 in Suid Afrika op 6 April gevier Begin van die belastingjaar in die Verenigde Koninkryk a g v die 11 dae verandering na 25 Maart by die ingebruikneming van die Gregoriaanse kalender in 1752 Feesdag van Pous Sixtus I Wikimedia Commons bevat media in verband met 6 April Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 6 April amp ol,