×
6
6
| 1ste eeu v.C. | 1ste eeu | 2de eeu |

◄ ◄ | | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | ◄ 6 ► | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:6
Kalenders
Veldtogte van Tiberius in Germanië
Gregoriaanse kalender 6
VI
Ab urbe condita 759
Sjinese kalender 2702 – 2703

壬丑 – 癸寅

Hebreeuse kalender 3766 – 3767
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 61 – 62
- Kali Yuga 3107 – 3108


Die jaar 6 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 6de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

  • Judea en Samaria word onder direkte Romeinse bestuur geplaas.
  • Tiberius maak planne om die Marcomanni van koning Marbod te onderwerp in die huidige Boheme. Dit sou die verowering van Germania beteken.
  • Tiberius word teruggeroep omdat in Dalmatia en Pannonia die Illiriese opstand uitbreek.
  • Herodes Archelaus word by Augustus deur die leiers van die Jode en die Samaritane beskuldig van tiranniese gedrag. Die keiser verban hom na die stad Vienna in Gallië.
  • Publius Sulpicius Quirinius word goewerneur van Sirië.
  1. Die kuslyn van die huidige Nederland is anagronisties
  2. Palaeohistoria 51/52 (2009/2010),Paj Attema, E Bolhuis, Jn Lanting, Nd Maring-van Der Pers, W. Prummel, Barkhuis, 2010, ISBN 9077922733, ISBN 9789077922736
  3. The Samaritans in Flavius Josephus,Reinhard Pummer, Mohr Siebeck, 2009, ISBN 3-16-150106-3, ISBN 978-3-16-150106-7

Publikasie datum: September 05, 2021

1ste, 1ste, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, veldtogte, tiberius, germanië, gregoriaanse, kalender, viab, urbe, condita, 759sjinese, kalender, 2702, 2703, 壬丑, 癸寅hebreeuse, kalender, 377hindoekalenders, vikram, samvat, kali, yuga. 6 1ste eeu v C 1ste eeu 2de eeu 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 6Kalenders Veldtogte van Tiberius in Germanie 1 Gregoriaanse kalender 6 VIAb urbe condita 759Sjinese kalender 2702 2703 壬丑 癸寅Hebreeuse kalender 3766 3767Hindoekalenders Vikram Samvat 61 62 Kali Yuga 3107 3108 Die jaar 6 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 6de jaar van die 1ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure WysigJudea en Samaria word onder direkte Romeinse bestuur geplaas Tiberius maak planne om die Marcomanni van koning Marbod te onderwerp in die huidige Boheme Dit sou die verowering van Germania beteken 2 Tiberius word teruggeroep omdat in Dalmatia en Pannonia die Illiriese opstand uitbreek 2 Herodes Archelaus word by Augustus deur die leiers van die Jode en die Samaritane beskuldig van tiranniese gedrag Die keiser verban hom na die stad Vienna in Gallie 3 Publius Sulpicius Quirinius word goewerneur van Sirie 3 Geboortes WysigSterftes WysigVerwysings Wysig Die kuslyn van die huidige Nederland is anagronisties 2 0 2 1 Palaeohistoria 51 52 2009 2010 Paj Attema E Bolhuis Jn Lanting Nd Maring van Der Pers W Prummel Barkhuis 2010 ISBN 9077922733 ISBN 9789077922736 3 0 3 1 The Samaritans in Flavius Josephus Reinhard Pummer Mohr Siebeck 2009 ISBN 3 16 150106 3 ISBN 978 3 16 150106 7Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 6 amp ol,