×
5 September

5 September is die 248ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (249ste in skrikkeljare). Daar volg nog 117 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 248ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 249ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1183, pous, lucius, verklaar, bruno, segni,. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae 5 September is die 248ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 249ste in skrikkeljare Daar volg nog 117 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1183 Pous Lucius III verklaar St Bruno van Segni heilig 1316 Pous Johannes XXII word in Lyon gekroon 1370 Pous Urbanus V begin sy terugkeer van Rome na Avignon 1622 Pous Gregorius XV stel vier nuwe kardinale aan waaronder Armand Jean du Plessis de Richelieu 1666 Die Groot brand van Londen finaal geblus 1669 Turkse magte verower Candia teenswoordig Iraklion op Kreta 1696 Pous Innocentius XII verklaar Zita van Lucca heilig 1905 Met die ondertekening van die Verdrag van Portsmouth word die Russies Japannese Oorlog van 1904 1905 formeel beeindig 1972 Elf Israeliese atlete word vermoor deur Palestynse terroriste tydens die Munchen Olimpiese Spele 1977 Die Progressiewe Reformiste Party en n groep politici onder leiding van Japie Basson stig die Progressiewe Federale Party amptelike opposisie in die Suid Afrikaanse parlement vir die daaropvolgende 10 jaar 1977 Voyager 1 n onbemande ruimtetuig wat al die planete besoek word lanseer Geboortes Wysig1568 Tommaso Campanella Italiaanse skrywer filosoof en teoloog 1639 1638 Lodewyk XIV van Frankryk die Sonkoning 1715 1735 Johann Christian Bach Duitse komponis 1782 1774 Caspar David Friedrich Duitse Romantiese skilder en tekenaar 1840 1925 Jos Vandeloo Vlaamse skrywer en digter 2015 1940 Raquel Welch Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1946 Freddie Mercury Britse musikant en die hoofsanger van die rockgroep Queen 1991 1985 Ernst Roets Suid Afrikaanse burgerregte aktivis Sterftes Wysig1548 Catharina Parr die sesde en laaste vrou van Hendrik VIII van Engeland 1512 1857 Auguste Comte Franse wiskundige en filosoof 1798 1900 Danie Theron Kommandant baasverkenner en krygsman in die Tweede Vryheidsoorlog 1872 1963 Gerhard Morkel Springbokrubyspeler 1888 1982 Douglas Bader Britse Koninklike Lugmag bobaasvlieenier tydens die Tweede Wereldoorlog 1910 1997 Moeder Teresa n Rooms Katolieke non 1910 2019 Ampie Muller n akademikus en omroeper 1930 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 5 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 5 September amp ol,