×
5 Oktober

5 Oktober is die 278ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (279ste in skrikkeljare). Daar volg nog 87 dae in die res van die jaar.

Publikasie datum: Augustus 15, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 278ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 279ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, riaan, cruywagen, lees, nuus, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig649, begin, eerst. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 5 Oktober is die 278ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 279ste in skrikkeljare Daar volg nog 87 dae in die res van die jaar Riaan Cruywagen lees die nuus Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig649 Begin van die eerste Lateraanse sinode Dit eindig op 31 Oktober 710 Pous Konstantyn begin sy reis na Konstantinopel 1543 Giovanni Maria Ciocchi del Monte later Pous Julius III word kardinaalbiskop van Palestrina 1823 Pous Leo XII word gekroon deur kardinaal Fabrizio Ruffo 1864 Kalkutta hoofstad van Britse Indie word amper totaal verwoes deur n sikloon waarin meer as 60 000 mense sterf 1877 Nez Perce en sy bende gee hul uiteindelik oor na meer as drie maande se gevegte met die magte van die Verenigde State n tog van meer as 1 000 myl oor Oregon Washington Idaho en Montana en n beleg 1908 Prins Ferdinand word die eerste tsaar van Bulgarye sedert die Ottomaanse inval in die 14de eeu 1930 Die Britse lugskip R101 stort op sy nooiensvaart in Frankryk neer dit was onderweg na Indie 48 van die 54 passasiers en bemanning sterf in die ongeluk 1970 Lede van die Quebecse bevrydingsbeweging ontvoer n Britse diplomaat wat lei tot die Oktoberkrisis in Montreal Kanada 1999 n British Rail Class 165 diesel lokomotief en trein bedryf deur Thames Trains bots met n hoespoedtrein van First Great Western in Londen 31 passasiers sterf 2018 Na Banksy se werk Girl with Balloon vir n rekordbedrag van 1 042 000 tydens n Sotheby s veiling in Londen verkoop is word die werk onverwags versnipper en sodoende n nuwe kunswerk te skep wat later bekend sou staan as Love is in the Bin Geboortes Wysig1713 Denis Diderot Franse skrywer en Verligtingsfilosoof 1784 1829 Chester A Arthur 21ste President van die Verenigde State 1886 1844 Francis William Reitz president van die Vrystaat 1934 1858 Prins Hendrik van Battenberg morganatiese afstammeling van die Huis van Hesse 1896 1878 Louise Dresser Amerikaanse aktrise 1965 1882 Robert Goddard Amerikaanse vuurpylpionier 1945 1929 Richard F Gordon Amerikaanse vlootoffisier en toetsvlieenier chemikus en Nasa ruimtevaarder 2017 1930 Anne Haddy Australiese aktrise 1999 1945 Riaan Cruywagen Afrikaanse nuusleser en stemkunstenaar 1952 Imran Khan Pakistanse krieketspeler en 22ste Eerste Minister van Pakistan 1960 Dan Plato uitvoerende burgemeester van Kaapstad en voormalige provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid in die Wes Kaap 1975 Kate Winslet Engelse aktrise en rolprentster van Titanic 1988 Shabnim Ismail Suid Afrikaanse internasionale vrouekrieketspeler 1988 Kevin Olusola Amerikaanse musikant beatboxer rapper albumvervaardiger 1992 Kevin Magnussen Deense Formule Eenrenjaer 2006 Jacob Tremblay Kanadese akteurSterftes Wysig578 Justinus II Bisantynse Keiser 520 1056 Keiser Hendrik III 1016 1917 Bernard Petrus Jacobus Marchand predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en een van die stigters van die arbeidskolonie op Kakamas 1853 1933 Renee Adoree Frans Amerikaanse aktrise 1898 1936 J Slauerhoff Nederlandse digter en skrywer 1898 1967 Clifton Williams Amerikaanse ruimtevaarder 1932 1976 Barbara Nichols Amerikaanse aktrise 1928 1981 Gloria Grahame Amerikaanse aktrise 1923 1997 Brian Pillman Amerikaanse sokkerspeler en stoeier 1962 2003 Timothy Treadwell Amerikaanse dierebeskermer regisseur en vervaardiger 1957 2004 Rodney Dangerfield Amerikaanse komediant akteur regisseur en skrywer 1921 2010 Alba Bouwer Suid Afrikaanse kinderboekskryfster joernalis en maatskaplike werker 1920 2011 Steve Jobs Amerikaanse sakeman en medestigter van Apple Inc 1955 2014 Andrea de Cesaris Italiaanse motorrenjaer 1959 2015 Henning Mankell n Sweedse toneelregisseur en skrywer 1948 2015 Jos Vandeloo Vlaamse skrywer en digter 1925 2017 Eberhard van der Laan Nederlandse politikus burgemeester van Amsterdam 1955 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigRepubliekdag in Portugal 1910 Wikimedia Commons bevat media in verband met 5 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 5 Oktober amp ol,