fbpx
Wikipedia

5 November

5 November is die 309de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (310de in skrikkeljare). Daar volg nog 56 dae.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

5 November
november, november, 2020, 1415, 2122, 2829, 30al, 309de, jaar, gregoriaanse, kalender, 310de, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1439, konsilie, basel, kies, amadeus, viii, hertog, sa. lt lt November 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30Al die dae5 November is die 309de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 310de in skrikkeljare Daar volg nog 56 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1439 Die konsilie van Basel kies Amadeus VIII hertog van Savoje as Teenpous Felix V 1466 Giovanni Battista Cibo later Pous Innocentius VIII word biskop van Savona 1511 Franse biskoppe saam met keiser Maximiliaan probeer om Pous Julius II af te sit 1556 n Mongoolse mag verslaan die Hindu magte onder leiding van Generaal Hemu op n slagveld ongeveer 80 kilometer noord van Delhi en verseker daardeur die Indiese troon vir Akbar 1605 Buskruitverraad n Sameswering gelei deur Guy Fawkes om die Engelse Parlement op te blaas word gefnuik toe Thomas Knyvet n vrederegter Fawkes in n kelder onder die Parlementsgebou betrap Willem van Oranje 1625 Pous Urbanus VIII verklaar Raymond Nonnatus heilig 1688 Protestantse Prins Willem van Oranje land by Brixham in Devon onderweg om sy skoonvader Koning James II die laaste katolieke monarg van Engeland af te sit 1791 Pous Pius VI publiseer Ancorche antichissimo oor die opstand in Avignon 1837 Piet Retief le sy eerste besoek aan Dingaan af by uMgungundlovu 1838 Honduras onttrek vanuit die Sentraal Amerikaanse Federasie Dit lei tot die ineenstorting van die Verenigde Provinsies van Sentraal Amerika 1862 Roohuid oorloe In Minnesota word meer as 300 Santee Sioux skuldig bevind aan verkragting van en moord op blanke setlaars en word gevonnis om gehang te word 1872 Vroueregte In weerwil van die wet gaan stem die vroueregteaktivis Susan B Anthony sy is later met 100 beboet vir haar deelname 1895 George B Selden verkry die eerste Amerikaanse patent vir n motorvoertuig 1911 Nadat Italie oorlog verklaar het teen die Ottomaanse Ryk op 29 September 1911 annekseer hy Tripoli en Cyrenaika 1912 Woodrow Wilson behaal n wegholoorwinning in die Amerikaanse presidentsverkiesing oor die ampsdraer William Howard Taft 1913 Koning Otto van Beiere word deur sy neef kroonprins Ludwig onttroon en neem die titel Ludwig III aan 1914 Die Verenigde Koninkryk van Brittanje annekseer Siprus en verklaar saam met Frankryk oorlog teen die Ottomaanse Ryk 1916 Die Koningkryk van Pole word gesamentlik deur die keisers van Duitsland en Oostenryk geproklameer 1917 St Tikhon van Moskou word verkies tot Patriarch van Moskou en van die Russies Ortodokse Kerk 1930 Die Nobelprys vir literatuur word aan Sinclair Lewis toegeken 1935 Parker Brothers stel die bordspel Monopoly bekend 1937 Tweede Wereldoorlog Adolf Hitler hou n geheime vergadering waarin hy sy planne uitle om lewensruimte vir die Duitse mense te verkry 1940 Franklin D Roosevelt wen die Amerikaanse presidentsverkiesing en word die eerste president van Amerika vir n derde ampstermyn 1964 Mariner program Mariner 3 word lanseer 1968 Richard Nixon wen die Amerikaanse presidentsverkiesing 1987 Govan Mbeki word vrygelaat nadat hy 24 jaar op Robbeneiland gevangenis deurgebring het Hy is voorheen lewenslange tronkstraf opgele vir hoogverraad 1990 Rabbi Meir Kahane stigter van die verregse Kach beweging word doodgeskiet na n toespraak in n hotel in New York 1996 Bill Clinton verslaan sy teenstander Bob Dole in die Amerikaanse presidentsverkiesing vir sy tweede ampstermyn 2006 Die voormalige Irakese diktator Saddam Hussein word ter dood veroordeel om gehang te word na hy skuldig bevind is aan misdade teen die mensdomGeboortes Wysig1648 Ibrahim sultan van die Ottomaanse Ryk 1648 1701 Pietro Longhi Venesiaanse skilder 1785 1742 Richard Cosway Britse skilder 1821 1854 Paul Sabatier Franse chemikus en Nobelpryswenner 1941 1855 Leon Teisserenc de Bort Franse meteoroloog 1913 1857 Ida Tarbell Amerikaanse joernalis 1944 1863 James Packard Amerikaanse motorvervaardiger 1928 1885 Will Durant Amerikaanse historikus 1981 1892 J B S Haldane Brits Indiese genetikus 1964 1895 Charles MacArthur Amerikaanse skrywer 1956 1905 Joel McCrea Amerikaanse akteur 1990 1911 Roy Rogers Amerikaanse sanger kitaarspeler en akteur Sons of the Pioneers 1998 1913 Vivien Leigh Britse aktrise 1967 1916 Cornelis Pama Suid Afrikaanse heraldikus en genealoog 1994 1921 Fawzia van Egipte keiserin van Iran 1931 Charles Margrave Taylor Kanadeese filosoof 1931 Ike Turner Amerikaanse sanger liedjieskrywer kitaarspeler en vervaardiger Kings of Rhythm en Ike amp Tina Turner 2007 1941 Art Garfunkel Amerikaanse sanger liedjieskrywer kitaarspeler en akteur Simon amp Garfunkel 1941 Elke Sommer Duitse aktrise 1943 Sam Shepard Amerikaanse akteur en skrywer 2017 1946 Herman Brood Nederlandse sanger akteur en skilder 2001 1946 Gram Parsons Amerikaanse sanger liedjieskrywer en kitaarspeler The Byrds The Flying Burrito Brothers en International Submarine Band 1973 1947 Peter Noone Britse sanger liedjieskrywer kitaarspeler en akteur Herman s Hermits 1949 Armin Shimerman Amerikaanse akteur 1954 Andre le Roux du Toit Afrikaanse skrywer digter en musikant 1959 Bryan Adams Kanadese sanger liedjieskrywer kitaarspeler vervaardiger en akteur 1963 Yair Lapid Israelse politikus joernalis akteur televisie aanbieder en skrywer 1963 Tatum O Neal Amerikaanse aktrise en skryfster 1972 Rassie Erasmus Suid Afrika se sewe en veertigste Springbokkaptein 1974 Ryan Adams Amerikaanse sanger liedjieskrywer en kitaarspeler Whiskeytown The Finger en Ryan Adams and the Cardinals Sterftes Wysig1836 Karel Hynek Macha Tsjeggiese digter 1810 1854 Sir George Cathcart n Britse generaal diplomaat en goewerneur van die Kaapkolonie 1794 1933 Texas Guinan Amerikaanse aktrise en sakevrou 1884 1951 Reggie Walker Suid Afrikaanse atleet 1889 1977 Guy Lombardo Kanadees Amerikaanse violis en dirigent 1902 1979 Al Capp Amerikaanse spotprenttekenaar 1909 1982 Albert Hertzog n Suid Afrikaanse politikus 1899 1985 Elise Muller n Afrikaanse skrywer 1919 1985 Dirk van der Walt predikant in die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika 1919 1989 Vladimir Horowitz Russiese pianis 1903 1990 Meir Kahane Amerikaans Israeliese skrywer en politiuks 1932 1994 Johan Heyns invloedryke Afrikaner Calvinistiese teoloog en moderator van die algemene sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1928 2010 Jill Clayburgh Amerikaanse aktrise 1944 2012 Louis Pienaar Suid Afrikaanse regter diplomaat en die laaste blanke administrateur van Suidwes Afrika 1926 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 5 November Guy Fawkes nag Verenigde Koninkryk Nieu Seeland en die Kanadese provinsie Newfoundland en LabradorOntsluit van https af wikipedia org w index php title 5 November amp oldid 2410594,