fbpx
Wikipedia

5 Maart

5 Maart is die 64ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (65ste in skrikkeljare). Daar volg nog 301 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

5 Maart
maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 64ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 65ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig254, pous, stefanus, volg, pous, lucius, 1460, pous, . lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae5 Maart is die 64ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 65ste in skrikkeljare Daar volg nog 301 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig254 Pous Stefanus I volg Pous Lucius I op 1460 Pous Pius II stel ses nuwe kardinale aan waaronder sy neef Francesco Todeschini Piccolomini later Pous Pius III 1770 Bostonslagting Die gooi van sneeuballe na Britse soldate tydens n militere besetting loop uit in geweld in Boston 1798 Die burgers van Bern veg heldhaftig teen n Franse aanvalsmag van 40000 soldate Bern kapituleer en betaal Frankryk n losprys van 26 miljoen Frank 400 kanonne en 43000 gewere 1824 Brittanje verklaar amptelik oorlog teen Burma en begin daarmee die Eerste Anglo Burmese Oorlog 1836 Samuel Colt patenteer die eerste produksie model rewolwer die 34 kaliber 1872 George Westinghouse patenteer die lugrem wat treine toelaat om meer betroubaar tot stilstand te kom 1918 Bolshevistiese Rusland skuif sy hoofstad van Moskou na Petrograd 1946 Die term Ystergordyn word vir die eerste keer in n openbare toespraak deur Winston Churchill gebruik 1973 Albino Luciani later Pous Johannes Paulus I word kardinaal priester van San Marco Geboortes Wysig1796 Karel Landman Voortrekkerleier en tweede in bevel tydens die Slag van Bloedrivier 1875 1908 Rex Harrison Britse verhoog en rolprentakteur 1990 1931 Leon Rousseau Afrikaanse skrywer en stigterslid van Human amp Rousseau 2016 1946 Charles Fryer Suid Afrikaanse digter en uitgewer 2014 1946 Martin van Creveld Israeliese militere historikus en teoretikus 1953 Tokyo Sexwale Suid Afrikaanse sakeman 1956 Anton Goosen Suid Afrikaanse musikant 1968 Ambrose Dlamini tiende Eerste Minister van Eswatini 2020 1974 Barbara Schoneberger Duitse komediant en sangeres 1982 Nadia Valvekens Suid Afrikaanse sepie en rolprentaktrise Sterftes Wysig254 Lucius I biskop van Rome onbekend 1778 Thomas Arne Engelse komponis 1710 1827 Pierre Simon Laplace Franse wiskundige fisikus en sterrekundige 1749 1827 Alessandro Volta Italiaanse fisikus chemikus en n pionier in die veld van elektrisiteit 1745 1953 Josef Stalin sekretaris van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie se sentrale komitee 1878 1953 Sergei Prokofief Russiese komponis 1891 1984 William Powell Amerikaanse akteur 1892 2013 Hugo Chavez president van Venezuela 1954 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 5 March Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 5 Maart amp oldid 2408131,