×
5 Julie

5 Julie is die 186ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (187ste in skrikkeljare). Daar volg nog 179 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: Augustus 06, 2021

julie, julie, 2021, 1011, 1718, 2425, 31al, 186ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 187ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig633, pous, vitalianus, ontmoet, keiser, konstans, s. lt lt Julie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 5 Julie is die 186ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 187ste in skrikkeljare Daar volg nog 179 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig633 Pous Vitalianus ontmoet keiser Konstans II by die sesde mylpaal op pad na Rome 1548 Giacomo Boncompagni buite egtelike seun van Pous Gregorius XIII word gelegitimeer deur die biskop van Feltre 1574 Pous Gregorius XIII stel sy nefie Filippo Guastavillani aan as kardinaal 1687 Isaac Newton publiseer sy Philosophiae Naturalis Principia Mathematica 1830 Pous Pius VIII stel Louis Francois Auguste de Rohan Chabot aartsbiskop van Besancon aan as kardinaal 1859 Kaptein N C Brooks ontdek die Midway eilande en neem dit in besit namens die Verenigde State 1865 Die Amerikaanse Geheime Diens begin in die Tesourie om geldvervalsing te bestry 1950 Die wet van Terugkeer word in Israel aanvaar 1971 Die 26ste wysiging van die Amerikaanse grondwet gee stemreg aan alle burgers 18 jaar en ouer 1975 Kaap Verde word van Portugal onafhanklik 1975 Arthur Ashe verslaan Jimmy Conners in die 89ste Wimbledon tenniskampioenskap 2018 Litaue sluit by die OESO aan Geboortes Wysig1810 P T Barnum Amerikaanse sakeman en sirkus kunstenaar 1891 1853 Cecil John Rhodes Britse imperialis en die stigter van die staat van Rhodesie 1902 1857 Clara Zetkin Duitse Marxistiese aktivis en kampvegter vir vroueregte 1933 1875 Japie Hauptfleisch Boerekryger 1901 1886 Felix Timmermans Vlaamse skrywer 1947 1886 Willem Drees Nederlandse eerste minister 1988 1889 Jean Cocteau Franse kunstenaar 1963 1904 Ernst Mayr Duitse bioloog 2005 1911 Georges Pompidou President van Frankryk 1974 1925 Jean Raspail Franse skrywer 2020 1956 Horacio Cartes President van Paraguay 1962 Mandlenkosi Galo Suid Afrikaanse politikus 1975 Hernan Crespo sokkerspeler van Argentinie 1979 Amelie Mauresmo tennisspeelster van Frankryk 1980 Eva Green aktrise van Frankryk 1982 Alberto Gilardino sokkerspeler van Italie 1987 Irvette van Zyl Suid Afrikaanse langafstand atleet en wereldkampioen vir 50km Sterftes Wysig1676 Carl Gustav Wrangel Sweedse soldaat 1613 1833 Nicephore Niepce Franse uitvinder 1765 1908 Jonas Lie skrywer van Noorwee 1833 1945 John Curtin Australiese joernalis en politikus 14de Australiese Eerste Minister 1885 1948 Carole Landis Amerikaanse aktrise 1919 1969 Walter Gropius argitek van Duitsland 1883 1969 Wilhelm Backhaus Duitse pianis en pedagoog 1884 1975 Otto Skorzeny Duitse Waffen SS spesiale operasies kenner 1908 1988 P J Schoeman Afrikaanse skrywer 1904 2002 Katy Jurado Meksikaanse aktrise 1924 2006 Amzie Strickland Amerikaanse aktrise 1919 2012 Gerrit Komrij Nederlandse skrywer digter en dramaturg 1944 2015 Hernus Kriel voormalige minister van wet en orde in die kabinet van Suid Afrika 1941 2015 Piet Malan Springbokrugbyspeler 1919 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 5 July Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 5 Julie amp ol,