×
5 Februarie

5 Februarie is die 36ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 329 dae in die res van die jaar (330 in skrikkeljare).

Inhoud

Publikasie datum: September 26, 2021

februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 36ste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1265, pous, clemens, volg, pous, urbanus, 1859, prins, al. lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae 5 Februarie is die 36ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 329 dae in die res van die jaar 330 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1265 Pous Clemens IV volg Pous Urbanus IV op 1859 Prins Alexander Johan Cuza van Wallachye en Moldawie smelt sy twee vorstedomme saam om die Koninkryk van Roemenie te vorm 1885 Koning Leopold II van Belgie vestig die Kongo Vrystaat as sy persoonlike besitting in Afrika 1900 Tweede Vryheidsoorlog Slag van Vaalkrans begin wat op 7 Februarie in n Boere oorwinning eindig 1921 Die NG gemeente Nuwerus stig af 1924 Uurlikse Greenwich tydseine van die Royal Greenwich Observatory word vir die eerste keer deur die BBC uitgesaai 1965 Die diefstal van goudstawe van sowat R200 000 uit die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad word ontdek 1988 Die eerste Rooineusdag samel 15 miljoen in die Verenigde Koninkryk vir liefdadigheid in 1999 Pres Nelson Mandela lewer sy laaste belangrike toespraak in die parlement 2004 Rebelle van die Revolutionary Artibonite Resistance Front neem die stad Gonaives in en begin daarmee die Haiti rebellie Geboortes Wysig1806 Friedrich Welwitsch Oostenrykse ontdekkingsreisiger van Afrika en plantkundige 1872 1840 Abraham Steytler invloedryke leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1922 1883 Terence Macleane Salter Brits Suid Afrikaanse plantversamelaar en plantkundige 1969 1896 Basil Schonland Suid Afrikaanse fisikus 1972 1914 William S Burroughs Amerikaanse skrywer 1997 1919 Red Buttons Amerikaanse akteur 2006 1919 Tim Holt Amerikaanse akteur 1973 1906 John Carradine Amerikaanse akteur 1988 1929 Fred Sinowatz Oostenrykse politikus en staatsman Kanselier van Oostenryk 2008 1935 Jannie Geldenhuys Suid Afrikaanse Weermaghoof 2018 1941 David Selby Amerikaanse akteur en dramaturg 1943 Michael Mann Amerikaanse rolprentvervaardiger en draaiboekskrywer 1946 Charlotte Rampling Engelse aktrise 1948 Barbara Hershey Amerikaanse aktrise 1948 Tom Wilkinson Engelse akteur 1961 Tim Meadows Amerikaanse akteur en draaiboekskrywer 1962 Jennifer Jason Leigh Amerikaanse aktrise en draaiboekskrywer 1964 Laura Linney Amerikaanse aktrise 1965 Gheorghe Hagi Romeense sokkerspeler 1967 Chris Parnell Amerikaanse akteur en komediant 1969 Derek Stephen Prince Amerikaanse stemkunstenaar 1981 Mia Hansen Love Franse regisseur en draaiboekskrywer 1985 Cristiano Ronaldo Portugese sokkerspeler 1987 Darren Criss Amerikaanse akteur en sanger 1993 Luke Newton Engelse akteur 2016 Jigme Namgyel Wangchuck Bhutanese prins Sterftes Wysig1679 Joost van den Vondel Nederlandse digter skrywer en dramaturg 1587 1937 Lou Andreas Salome Russies Duitse psigoanalis en skrywer 1861 1946 George Arliss Britse akteur en dramaturg 1868 1948 Johannes Blaskowitz Duitse generaal 1883 1950 Uncle Dobbin Suid Afrika se twaalfde Springbokkaptein 1879 1969 Thelma Ritter Amerikaanse aktrise 1902 1991 Dean Jagger Amerikaanse akteur 1903 1995 Doug McClure Amerikaanse akteur 1935 2004 Barry Trengove Suid Afrikaanse akteur 1939 2005 Gnassingbe Eyadema Togolese politikus President van Togo 1937 2010 Harry Schwarz Suid Afrikaanse politikus en VN ambassadeur 1924 2011 Peggy Rea Amerikaanse aktrise en rolverdeler 1921 2012 Sam Coppola Amerikaanse akteur 1932 2020 Kirk Douglas Amerikaanse akteur 1916 2021 Christopher Plummer Kanadese teater rolprent en televisieakteur 1929 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 5 February Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 5 Februarie amp ol,