fbpx
Wikipedia

5 Desember

5 Desember is die 339ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (340ste in skrikkeljare). Daar volg nog 26 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

5 Desember
desember, desember, 2020, 1213, 1920, 2627, 31al, 339ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 340ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1212, meerderheid, duitse, prinse, vervang, o. lt lt Desember 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae5 Desember is die 339ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 340ste in skrikkeljare Daar volg nog 26 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1212 Die meerderheid Duitse prinse vervang Otto IV met Frederik II as keiser 1387 Pous Urbanus VI stel Cosimo de Migliorati later Pous Innocentius VII aan as aartsbiskop van Ravenna 1484 Pous Innocentius VIII publiseer die bul Summis desiderantes affectibus wat die heksejag instel 1492 Christophorus Columbus word die eerste Europeer wat voet aan wal sit op die eiland Hispaniola nou Haiti en die Dominikaanse Republiek 1590 Pous Gregorius XIV volg Pous Urbanus VII op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1931 Katedraal van Christus die Verlosser in Moskou is vernietig deur n bevel van Josef Stalin 1933 Die Prohibisie verbod op alkoholiese drank in die Verenigde State eindig toe die Een en twintigste wysinging aan die Amerikaanse Grondwet bekragtig word 1934 Die Verenigde Party gestig met genls James Barry Munnik Hertzog as leier en Jan Christian Smuts as onderleier 1936 Die 1936 Sowjetgrondwet ook bekend as die Stalingrondwet word aangeneem 1945 Vlug 19 n eskader van vyf Grumman TBF Avenger torpedobomwerpers van die Amerikaanse Vloot verdwyn in die Bermudadriehoek Geboortes Wysig1443 Giuliano della Rovere later Pous Julius II 216de pous van die Rooms Katolieke Kerk 1513 1782 Martin Van Buren agste President van die Verenigde State 1862 1867 Jozef Pilsudski president van Pole 1935 1888 Tienie Holloway Afrikaanse skrywer van kinderliteratuur 1967 1894 Charles Robberts Swart laaste Goewerneur generaal van die Unie van Suid Afrika en eerste Staatspresident van die Republiek van Suid Afrika 1982 1901 Walt Disney Amerikaanse animeerder en sketskunstenaar 1966 1903 Johannes Heesters Nederlands Duitse akteur en sanger 2011 1905 Otto Preminger Oostenryk gebore Amerikaanse regisseur 1986 1907 Lin Biao Chinese maarskalk en politikus 1971 1927 Bhumibol Adulyadej koning van Thailand 2016 1932 Little Richard Amerikaanse sanger 2020 1953 Gwen Lister Namibiese redakteur 1985 Frankie Muniz Amerikaanse akteur Sterftes Wysig1791 Wolfgang Amadeus Mozart Oostenrykse komponis van Salzburg 1756 1891 Dom Pedro II tweede en laaste keiser van Brasilie 1825 1918 Schalk Willem Burger Transvaalse politikus en waarnemende president 1852 1926 Claude Monet n impressionistiese kunsskilder van Giverny Frankryk 1840 1834 Thomas Pringle Suid Afrika se eerste Engelstalige digter en een van die baanbrekers vir persvryheid 1789 1941 Amrita Sher Gil Indiese skilderes 1913 1990 Peter Blum Afrikaanse digter 1925 2007 Karlheinz Stockhausen Duitse komponis 1928 2012 Oscar Niemeyer Brasiliaanse argitek 1907 2012 Dave Brubeck Amerikaanse jazz pianis 1920 2013 Nelson Mandela Suid Afrikaanse politikus en staatsman eerste demokraties verkose president van Suid Afrika 1994 1999 1918 2018 Alex Boraine n Suid Afrikaanse politikus skrywer en voormalige kerkleier 1931 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 5 December Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 5 Desember amp oldid 2425599,