fbpx
Wikipedia

5 April

5 April is die 95ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (96ste in skrikkeljare). Daar volg nog 270 dae in die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansiedae


5 April
april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 95ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 96ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig823, pous, paschalis, salf, lotarius, keiser, franke, 1058, teenpous, benedic. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae5 April is die 95ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 96ste in skrikkeljare Daar volg nog 270 dae in die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig823 Pous Paschalis I salf Lotarius I as keiser van die Franke 1058 Teenpous Benedictus X word deur sy familie en teen sy sin aangestel as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1167 Nadat keiser Friedrich Barbarossa die stad Salzburg voelvry verklaar het word dit deur die hertog von Plain afgebrand 1242 Tydens die veldslag op die Peipusmeer seevier n Russiese leer onder die Nowgorodse vors Aleksander Nefski teen die Duitse Orde en beeindig so die uitbreiding van die Orde na die Ooste 1355 Karel IV van Beiere word in Rome tot keiser van die Heilige Romeinse Ryk gekroon met die goedkeuring van Pous Innocentius VI Sy vrou Anna von Schweidnitz word terselfdetyd tot keiserin gekroon 1513 Pous Leo X sluit aan by die Liga van Mechlin 1566 Heinrich van Brederode oorhandig saam met 300 Nederlandse adellikes n versoekskrif aan die regent Margarethe van Parma Hulle eis die afskaffing van die Inkwisisie in die Nederlande Die spotnaam bedelaar of Geuze word in die daaropvolgende vryheidsoorlog as erenaam aangewend 1614 In Virginie Amerika trou Pocahontas met die Engelse kolonis John Rolfe 1621 Die Mayflower vaar terug vanaf Plymouth na Groot Brittanje 1654 Die Eerste Anglo Nederlandse oorlog word beeindig met die 1654 verdrag van Westminster 1660 Pous Alexander VII stel vyf nuwe kardinale aan waaronder Franz Wilhelm von Wartenberg biskop van Ratisbon 1722 Die Nederlandse seereisiger Jakob Roggeveen ontdek as eerste Europeer die Polinesiese eiland Rapa Nui en benoem dit Paaseiland Die reisberig van sy medereisiger Carl Friedrich Behrens maak die eiland en sy besonderse standbeelde aan Europa bekend 1756 Pous Benedictus XIV stel 9 nuwe kardinale aan waaronder Nicolas de Saulx Tavannes aartsbiskop van Rouen Frankryk 1829 Pous Pius VIII word gekroon deur kardinaal Giuseppe Albani 1930 Mahatma Gandhi oortree die Britse wet deur sout te maak 1941 Geallieerde troepe verower Addis Abeba die hoofstad van Abessinie wat deel vorm van Italiaans Oos Afrika 1955 Winston Churchill bedank uit sy pos as eerste minister van die Verenigde Koninkryk 1973 Pierre Messmer word Eerste Minister van Frankryk 1976 In die Volksrepubliek China lei die massaprotes op die Tianmenplein tot verskeie se dood 1998 Die Akashi Kaikyo brug die grootse swaaibrug in die wereld wat Sjikokoe met Honshu verbind word geopen 1999 Twee Libiese verdagtes van die Pan Am vlug 103 ontploffing op 21 Desember 1988 word vir n verhoor in Nederland oorhandig Geboortes Wysig1588 Thomas Hobbes Engelse filisoof 1679 1568 Maffeo Barberini later Pous Urbanus VIII die 235ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 29 Julie 1644 1827 Joseph Lister Engelse chirurg 1912 1900 Spencer Tracy Amerikaanse akteur 1967 1908 Bette Davis Amerikaanse aktrise 1989 1908 Herbert von Karajan Oostenrykse dirigent 1989 1916 Gregory Peck Amerikaanse akteur 2003 1922 Gale Storm Amerikaanse sangeres aktrise 2009 1929 Hugo Claus toonaangewende Vlaamse skrywer 2008 1937 Colin Powell Amerikaanse generaal 1938 Colin Bland Suid Afrikaanse krieketspeler 2018 1958 Johan Kriek voormalige Suid Afrikaanse en later Amerikaanse tennisspeler Sterftes Wysig1553 Anton Corvinus Lutherse teoloog 1501 1712 Jan Luyken Nederlandse digter illustreerder en gravis 1649 1794 Francois Chabot n radikale politikus tydens die Franse Rewolusie 1756 1794 Camille Desmoulins n Franse advokaat en rewolusioner 1760 1794 Georges Danton Franse revolusie leier 1759 1941 Nigel Gresley Britse stoomlokomotief ingenieur 1876 1962 John Spurgeon Henkel Suid Afrikaanse plantkundige 1871 1964 Douglas MacArthur generaal in die Amerikaanse Weermag 1880 1970 Louisa Bolus Suid Afrikaanse plantkundige en herbariumhouer 1877 1975 Tsjiang Kai sjek Kuomintang leier 1887 1976 Howard Hughes lugvaartpionier en filmregisseur 1905 1992 Molly Picon Amerikaanse aktrise 1898 1994 Kurt Cobain Amerikaanse musikant 1967 2008 Charlton Heston Amerikaanse akteur 1923 2019 Sydney Brenner Suid Afrikaanse molekulere bioloog 1927 2020 Honor Blackman Engelse aktrise 1925 2021 Paul Ritter Britse akteur 1966 Vakansiedae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 5 April Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 5 April amp oldid 2442981,