fbpx
Wikipedia

4 September

4 September is die 247ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (248ste in skrikkeljare). Daar volg nog 118 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

  • Op 4 September word 'n tradisie uitgevoer waarin mense kaalvoet van Palermo tot by Mount Pellegrino loop ter nagedagtenis van Sint Rosalia.

4 September
september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 247ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 248ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig476, romulus, augustus, laaste, keiser, rom. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae4 September is die 247ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 248ste in skrikkeljare Daar volg nog 118 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig476 Romulus Augustus die laaste keiser van die Wes Romeinse Ryk word afgesit en Odoaker word as koning van Rome gekroon 1261 Pous Urbanus IV word gekroon 1483 Pous Sixtus IV publiseer die bul grave nimis oor Maria se Onbevlekte Ontvangenis 1556 Antonio Ghislieri later Pous Pius V word biskop van Sutri en Nepi 1781 Los Angeles word gestig as El Pueblo de Nuestra Senora la Reina de los Angeles del Rio de Porciuncula deur 44 Spaanse setlaars 1870 Frankryk se Derde Republiek word uitgeroep 1888 Uitvinder George Eastman registreer die handelsmerk Kodak fotografie en beeldreproduksie 1957 Little Rock krisis Die goewerneur van Arkansas in die VSA probeer nege swart kinders verhoed om die Little Rock Central High School by te woon in weerwil van n VSA hooggeregshofbevel 1974 Die VSA vestig diplomatieke betrekkinge met Oos Duitsland 1989 Tydens die eerste Maandagbetoging in Leipzig eis sowat 1200 betogers reis persvryheid en vryheid van vergadering 2008 Die laaste uitgawe van die onafhanklike weekblad vir die Weskusstreek Swartland en Weskus Herald verskyn op Vredendal in Suid Afrika 2016 Moeder Teresa word deur Pous Franciskus heilig verklaar Geboortes Wysig1383 Amadeus VIII hertog van Savoje later Teenpous Felix V 1451 1596 Constantijn Huygens n digter komponis argitek diplomaat en geleerde van die Nederlandse Goue Eeu 1687 1746 Friedrich Ludwig Benda Duitse violis en komponis 1792 1908 Ds Thomas Duncan Moodie leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk onder meer op Melsetter die dorp wat sy oupa gestig het 1978 1917 Henry Ford II president van die Ford Motormaatskappy 1987 1923 Gideon Joubert n Suid Afrikaanse verslaggewer en skrywer 2010 1925 Leo Apostel Belgiese filosoof 1995 1926 Ivan Illich Duitse filosoof en teoloog 2002 1937 Pieter Kooij n Suid Afrikaanse pianis musiekonderwyser en resensent 2018 1964 Rene Pape Duitse opera bassanger 1981 Beyonce Knowles Amerikaanse popsangeres Sterftes Wysig422 Pous Bonifatius I die 42ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1903 Daantjie van den Heever Hollandse taalstryder en lid van die Kaapse Parlement 1838 1907 Edvard Grieg Noorse komponis 1843 1961 Isidore Fattal biskop in Libanon en Sirie 1886 2006 Steve Irwin Australiese wildkenner TV persoonlikheid en omgewingsbewaarder 1962 2010 Fanie Botha Suid Afrikaanse politikus en Minister van Waterwese en Bosbou 1922 2014 Gerrit Kouwenaar Nederlandse skrywer digter joernalis en vertaler 1923 2019 Karl Heinz Zimmer Duitse politikus 1937 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOp 4 September word n tradisie uitgevoer waarin mense kaalvoet van Palermo tot by Mount Pellegrino loop ter nagedagtenis van Sint Rosalia Wikimedia Commons bevat media in verband met 3 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 4 September amp oldid 2427173,