×
4 Oktober

4 Oktober is die 277ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (278ste in skrikkeljare). Daar volg nog 88 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Die plek van die eerste Goudmyne in Johannesburg
Tupolew Tu-144

Teologie

Publikasie datum: September 26, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 277ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 278ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdae, gepubliseer, teologiegebeure, wysig, plek, eerste, goudmyne. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 4 Oktober is die 277ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 278ste in skrikkeljare Daar volg nog 88 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdae 5 Gepubliseer 5 1 TeologieGebeure Wysig Die plek van die eerste Goudmyne in Johannesburg Tupolew Tu 144 1159 Octaviano de Monticelli word gekroon as Pous Victor IV 1209 Pous Innocentius III kroon Otto IV as keiser van die Heilige Romeinse Ryk 1535 Die eerste volledige Engelse vertaling van die Bybel is in Zurich Switserland gedruk Die vertaling is deur William Tyndale en Miles Coverdale gedoen 1582 Spanje Portugal Pole Litaue en dele van Italie vervang die Juliaanse kalender met die Gregoriaanse kalender met die gevolg dat Donderdag 4 Oktober 1582 direk gevolg word deur Vrydag 15 Oktober 1582 1644 Pous Innocentius X word gekroon deur kardinaal Carlo de Medici 1676 Pous Innocentius XI word gekroon deur kardinaal Francesco Maidalchini 1886 Amptelike stigtingsdag van die goudstad Johannesburg 1929 Die oorspronklike Tafelberg kabelkar word in Kaapstad Suid Afrika geopen n Verbeterde kabelkar word op 4 Oktober 1997 ingewy 1957 Rusland lanseer Spoetnik 1 die eerste satelliet wat om die Aarde wentel en daarmee word die ruimtetydperk ingelei 1958 Die grondwet van die Vyfde Republiek wat met medewerking van Charles de Gaulle en Michel Debre geskryf is word aanvaar 1966 Lesotho word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1984 Die laaste volledige Toepolef Tu 144 die eerste supersoniese passasiersvliegtuig ter wereld wat deur die Sowjetse vliegtuigbouer Aleksei Andrejewitsj Toepolef ontwikkel is word in diens geneem 1997 Tafelberg kry n nuwe kabelkar op sy sweefspoor wat in die rondte kan draai vir beter uitsig Geboortes Wysig1289 Koning Lodewyk X van Frankryk 1316 1822 Rutherford B Hayes 19de President van die Verenigde State 1893 1836 Piet Cronje Suid Afrikaanse militaris en boeregeneraal 1911 1875 Gustav Preller Suid Afrikaanse joernalis redakteur en geskiedskrywer 1943 1895 Buster Keaton Amerikaanse akteur 1966 1916 Anton Rupert Suid Afrikaanse entrepreneur sakeman en omgewingsbewaarder 2006 1916 Vitaly Ginzburg Russiese fisikus en Nobelprys vir Fisika wenner 2009 1923 Charlton Heston Amerikaanse akteur 2008 1928 Alvin Toffler Amerikaanse futuris joernalis en skrywer 2016 1931 Richard Rorty Amerikaanse filosoof 2007 1931 Basil D Oliveira n veelsydige bruin Suid Afrikaanse krieketspeler 2011 1938 Kurt Wuthrich Switserse chemikus en Nobelprys vir Chemie wenner 1941 Jackie Collins Britse skryfster 2015 1946 Susan Sarandon Amerikaanse aktrise 1976 Alicia Silverstone Amerikaanse aktrise Sterftes Wysig1669 Rembrandt van Rijn Nederlandse skilder 1606 1747 Amaro Pargo Spaanse kaper en handelaar 1678 1842 Sir Galbraith Lowry Cole die vyfde Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1772 1871 Sarel Cilliers Voortrekker leier 1801 1919 Petrus Postma Suid Afrikaanse predikant en Christelike onderwysaktivis 1854 1947 Max Planck Duitse fisikus 1858 1957 Jacob Hendrik Pierneef Suid Afrikaanse skilder 1886 1970 Janis Joplin Amerikaanse sangeres 1943 1979 Gerard Rissik Suid Afrikaanse bankier en die vierde president van die Suid Afrikaanse Reserwebank 1903 1999 De Villiers Graaff leier van die Verenigde Party tussen 1956 en 1977 1913 2019 Diahann Carroll Amerikaanse aktrise 1935 2020 Pieter Spaarwater rubriekskrywer motorredakteur en omroeper 1936 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigGepubliseer WysigTeologie Wysig 1833 Quo Graviora Oor die pragmatiese konstitusie deur Pous Gregorius XVI Wikimedia Commons bevat media in verband met 4 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 4 Oktober amp ol,