×
4 Maart

4 Maart is die 63ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (64ste in skrikkeljare). Daar volg nog 302 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 63ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 64ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1447, enea, silvio, piccolomini, later, pous, pius, w. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 4 Maart is die 63ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 64ste in skrikkeljare Daar volg nog 302 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1447 Enea Silvio Piccolomini later Pous Pius II word priester 1461 Die Roosoorloe in Engeland koning Hendrik VI uit die Huis van Lancaster word afgeset deur sy neef uit die Huis van York wat toe Koning Eduard IV word 1561 Kardinaal Carlo Carafa neef van Pous Paulus IV word afgeset en tereggestel weens sy betrokkenheid by die moord op die swanger vrou van sy broer die hertog van Paliano 1791 Vermont word die 14de deelstaat van die Verenigde State 1825 Ondanks nederlae in beide die VSA se verkiesingskollege en die populere stem in die Amerikaanse presidensiele verkiesing in 1824 word John Quincy Adams ingesweer as die sesde President van die VSA 1853 Pous Pius IX publiseer die bul Ex Qua Die waarin die Nederlandse kerkprovinsie opgerig word 1877 Emile Berliner vind die mikrofoon uit 1919 Die Slangkopvuurtoring in Kommetjie op die Kaapse Skiereiland word in gebruik geneem 1975 Charlie Chaplin n akteur en regisseur word deur koningin Elizabeth II tot ridder geslaan 1980 Robert Mugabe van die Zimbabwe African National Union word as die eerste regeringshoof van Zimbabwe verkies 1994 Die Vryheidsfront Plus n Suid Afrikaanse politieke party word gestig Geboortes Wysig1678 Antonio Vivaldi n Venesiaanse komponis in die Barok era 1741 1890 Gerard Moerdijk Suid Afrikaanse argitek 1958 1891 Stephanus Petrus le Roux Suid Afrikaanse politikus en Minister van Landbou 1974 1898 Hans Krebs Duitse generaal 1945 1904 Joseph Schmidt Joodse tenoor en akteur 1942 1908 James Norval Suid Afrikaanse teater en filmakteur 1970 1916 Cecil Aronowitz Suid Afrikaansgebore altviolis 1978 1923 Patrick Moore n Britse sterrekundige 2012 1929 Bernard Haitink Nederlandse dirigent 1932 Miriam Makeba Suid Afrikaanse musieklegende 2008 1932 Jackie Mekler vyfmalige wenner van die Comrades maraton 2019 1936 Jim Clark Skotse F1 renjaer 1968 1947 Jan Garbarek Noorse jazz saksofonis 1968 Patsy Kensit Britse aktrise 1983 Jaque Fourie Springbokrugbyspeler Sterftes Wysig561 Pous Pelagius I die 60ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 500 1990 Hank Gathers Amerikaanse basketbalspeler 1967 2015 Solly Ozrovech n skrywer van Christelike boeke en n afgetrede predikant 1927 2017 Margaret Roberts n Suid Afrikaanse kruiedokter en skrywer 1937 2020 Javier Perez de Cuellar n Peruaanse diplomaat en politikus 1920 2021 Karima Brown Suid Afrikaanse joernalis 1967 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 4 March Sint Casimirdag in Litaue en Pole Feesdag van Pous Lucius I van die Rooms Katolieke Kerk Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 4 Maart amp ol,