×
4 Junie

4 Junie is die 155ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (156ste in ’n skrikkeljaar). Daar is nog 210 dae in hierdie jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

junie, junie, 2021, 1213, 1920, 2627, 30al, 155ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 156ste, skrikkeljaar, daar, hierdie, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1070, metode, roquefort, kaas, maak, word, ontde. lt lt Junie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30Al die dae 4 Junie is die 155ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 156ste in n skrikkeljaar Daar is nog 210 dae in hierdie jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1070 Die metode om Roquefort kaas te maak word ontdek 1133 Pous Innocentius II kroon Lotarius III as keiser van die Heilige Romeinse Ryk 1433 Pous Eugenius IV moet uit Rome vlug vir die troepe van Filippo Maria Visconti 1544 Giovanni Maria Ciocchi del Monte later Pous Julius III word biskop van Pavia 1629 Die VOC skip De Batavia strand op n rif voor die weskus van Australie 1724 Pous Benedictus XIII word gekroon deur kardinaal Benedetto Pamphili 1783 Die Montgolfier broers gee in Annonay in Frankryk die eerste openbare vertoning van hulle warmlugballon 1769 Pous Clemens XIV word gekroon deur kardinaal Alessandro Albani 1819 Pous Pius VII stel Rudolf Johannes Joseph Rainier von Habsburg Lotharinge aartshertog van Oostenryk verkose aartsbiskop van Olomouc Moravie aan as kardinaal 1856 In Nederland vind die laaste meervoudige teregstelling plaas in vredestyd toe Adriaan de Klerk en Cornelis de Jong gehang word 1881 Die Brabantse Lyn die spoorlyn wat Tilburg met Nijmegen verbind word geopen 1887 Die Institut Pasteur word in Parys gestig 1917 Die eerste Pulitzerprys word toegeken 1930 Die Afrikaansmedium laerskool in Wynberg Kaapstad kry sy naam die Laerskool Simon van der Stel 1940 Tweede Wereldoorlog Die Slag van Duinkerken word beeindig met n Duitse taktiese oorwinning 338000 Britse troepe word uit Duinkerken in Frankryk ontruim Winston Churchill lewer sy beroemde We shall fight on the beaches toespraak 1941 Tweede Wereldoorlog Die voormalige Nederlandse mynleer Van Meerlant gaan in Britse diens verlore deur n myn ontploffing 42 Britse matrose sterf 1942 Tweede Wereldoorlog Die Amerikaners wen die Slag van Midway 1944 Tweede Wereldoorlog Geallieerde magte verower Rome 1952 Juan Peron word vir die tweede keer president van Argentinie 1970 Tonga word onafhanklik binne die Britse Statebond 1989 Die eerste vrye verkiesing in n land agter die Yster Gordyn sedert die Tweede Wereldoorlog vind in Pole plaas en word gewen deur Solidarnosc 1989 Die protes op die Plein van die Hemelse Vrede in Beijing word met geweld deur die Kommunistiese regering van China onderdruk Geboortes Wysig1489 Anton van Lotharinge Duitse hertog van Opper Lotharinge 1544 1738 George III van die Verenigde Koninkryk 1820 1833 Lord Garnet Wolseley Britse veldmaarskalk 1913 1871 Charles Stallard Suid Afrikaanse prokureur soldaat en politikus 1971 1903 Jevgeni Mrawinski Russiese dirigent 1988 1904 Thomas P Stratten Suid Afrikaanse ingenieur onbekend 1914 Jannie Loots Suid Afrikaanse politikus 1998 1939 Barry Trengove Suid Afrikaanse akteur 2004 1939 Dr Pieter Willem Bingle predikant van die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika 2020 1959 Jannie Breedt Suid Afrika se een en veertigste Springbokkaptein 1978 Robin Lord Taylor Amerikaanse akteur 1979 Naohiro Takahara Japannese sokkerspeler 1991 Ben Stokes Engelse krieketspeler 2004 Mackenzie Ziegler Amerikaanse aktrise en danseres Sterftes Wysig1134 Magnus Koning van Swede 1107 1472 Nezahualcoyotl koning van Acolhuacan n deelstaat van die Asteekse Ryk 1402 1684 Sybrandis Abbema kommissaris van die VOC 1637 1752 Daniel Marot Franse Protestant argitek meubelier en graveur 1661 1798 Giacomo Casanova Venetiaanse avonturier en skrywer 1725 1872 Stanislaw Moniuszko Poolse komponis 1819 1941 Wilhelm II van Duitsland laaste koning van Pruise en keiser van Duitsland 1859 1942 Reinhard Heydrich Duitse NSDAP leier 1904 1951 Serge Koussevitsky Russiesgebore dirigent komponis en dubbelbasspeler 1874 1966 Chang Myon Suid Koreaanse politikus eerste minister van die Tweede Republiek 1899 2015 Ena Murray Afrikaanse skryfster 1936 2017 Esme Berman Suid Afrikaanse outeur lektor historikus en kunskonsultant 1929 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 4 June Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 4 Junie amp ol,