×
4 Julie

4 Julie is die 185ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (186ste in skrikkeljare). Daar volg nog 180 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

julie, julie, 2021, 1011, 1718, 2425, 31al, 185ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 186ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1054, krap, newel, oorblyfsel, supernova, eerste, k. lt lt Julie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 4 Julie is die 185ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 186ste in skrikkeljare Daar volg nog 180 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1054 Die Krap newel oorblyfsel van n supernova vir die eerste keer waargeneem deur Chinese sterrekundiges 1584 Pous Gregorius XIII stel Andrǎs Barthory ambassadeur van Pole aan as kardinaal 1776 Die Amerikaanse onafhankliheidsverklaring word aanvaar 1845 Henry Davis Thoreau vestig hom by Walden Pond 1859 Die Oostenrykers verloor die slag van Magenta Die Kerklike Staat kom onder die bewind van Victor Emmanuel II 1879 Die Slag van Ulundi vind plaas tydens die Anglo Zoeloe oorlog 1865 Lewis Carroll publiseer Alice s Adventures in Wonderland 1884 Frankryk gee die Vryheidstandbeeld Statue of Liberty aan die VSA 1946 Die Filippyne word onafhanklik van die VSA 1976 Operasie Entebbe Israeliese kommando s oorval Uganda se Entebbe lughawe om gyselaars te bevry wat deur militante van die Palestynse Bevrydingsorganisasie en Rote Armee Fraktion aangehou is Geboortes Wysig1694 Louis Claude Daquin Franse komponis van Joodse afkoms 1772 1804 Nathaniel Hawthorn Amerikaanse skrywer in Salem Massachusetts 1845 Jan Hendrik Hofmeyr Afrikaanse leier en joernalis 1909 1872 Calvin Coolidge 30ste President van die Verenigde State 1933 1899 Albert Hertzog Suid Afrikaanse politikus 1982 1922 Kristo Pienaar Suid Afrikaanse plantkundige skrywer akteur en TV aanbieder 1996 1924 Eva Marie Saint Amerikaanse aktrise 1927 Gina Lollobrigida Italiaanse aktrise en fotojoernalis 1929 Dario Castrillon Hoyos kardinaal van Colombia 1937 Sonja van Noorwee koningin van Noorwee 1938 Bill Withers Amerikaanse sanger 2020 1948 Rene Arnoux Franse Formule Eenrenjaer 1949 Horst Seehofer Duitse politikus 1952 Alvaro Uribe Velez president van Colombia 1952 John Waite Britse sanger 1958 Deon Meyer bekroonde Afrikaanse spanningsverhaalskrywer 1973 Michael Johnson Engels Jamaikaanse sokkerspeler 1977 Allan Kierstein Jepsen Deense sokkerspeler 1977 Balazs Nikolov Hongaarse sokkerspeler Sterftes Wysig966 Pous Benedictus V die 132ste pous van die Rooms Katolieke Kerk in ballingskap in Hamburg Duitsland onbekend 1623 William Byrd Engelse komponis 1540 1826 Thomas Jefferson 3de President van die Verenigde State 1743 1826 John Adams 2de president van die VSA 1735 1831 James Monroe 5de president van die VSA 1758 1848 Francois Rene de Chateaubriand Franse skrywer historikus en politikus 1768 1902 Vivekananda Hindoe geestelike leier en hervormer 1863 1934 Marie Curie Poolse wetenskaplike en ontvanger van die Nobelprys vir Chemie 1911 en Fisika 1903 1867 1958 Adolf Herckenrath Vlaamse digter dramaturg uitgewer en boekhandelaar 1879 1975 Hugues C Pernath Vlaamse skrywer 1931 1976 Jonatan Netanyahu Israeliese kolonel en oorlogsheld 1946 1988 Adrian Adonis Amerikaanse stoeier 1954 1992 Astor Piazzolla Argentynse bandoneonspeler en komponis 1921 2006 Frans Claerhout Belgies gebore Suid Afrikaanse skilder 1919 2008 Evelyn Keyes Amerikaanse aktrise 1916 2012 Amie Venter Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1937 2012 Eric Sykes Britse akteur en komediant 1923 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigVerenigde State Onafhanklikheidsdag sedert 1777 Wikimedia Commons bevat media in verband met 4 July Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 4 Julie amp ol,