fbpx
Wikipedia

4 Januarie

4 Januarie is die vierde dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 361 dae in die res van die jaar (362 in skrikkeljare).

Danie Craven is op die dag in 1993 oorlede.
Marais Viljoen, die 5de Staatspresident van Suid-Afrika, is op dié dag in 2007 oorlede.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

4 Januarie
januarie, januarie, 2021, 1617, 2324, 3031al, vierde, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, danie, craven, 1993, oorlede, marais, viljoen, staatspresident, suid, afrika, dié, 2007, oorlede, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie. lt lt Januarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae4 Januarie is die vierde dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 361 dae in die res van die jaar 362 in skrikkeljare Danie Craven is op die dag in 1993 oorlede Marais Viljoen die 5de Staatspresident van Suid Afrika is op die dag in 2007 oorlede Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig275 Pous Eutichianus volg Pous Felix I op 605 Aj Ne Ohl Mat word heerser van Palenque 1186 Koning Hendrik IV trou met Constance van Sisilie 1493 Christophorus Columbus verlaat die Nuwe Wereld en beeindig so sy eerste reis 1673 Vincenzo Maria Orsini Later Pous Benedictus XIII word prefek van die Heilige kongregasie van die Raad 1806 Goew J W Janssens kondig op die vooraand van die Slag van Blaauwberg krygswet af 1884 Die Fabian Society word in Londen gestig 1896 Utah word die 45ste deelstaat van die Verenigde State 1948 Mianmar verkry onafhanklikheid van die Britse Ryk sonder om die Britse Statebond te betree 1960 Denemarke Noorwee Oostenryk Portugal Swede en die Verenigde Koninkryk stig die Europese Vryhandelsvereniging 2004 Om 04 35 UTC land NASA se Mars Rover Spirit suksesvol op Mars 2018 Die Shosholoza Meyl ontspoor na n botsing met n vragmotor tussen Hennenman en Kroonstad waarby 21 mense sterf en 254 beseer word Geboortes Wysig1710 Giovanni Battista Pergolesi Italiaanse komponis violis en orrelmusikant 1736 1785 Jacob Grimm Duitse skrywer en filoloog 1863 1809 Louis Braille Franse opvoedkundige 1852 1643 Isaac Newton Britse wetenskaplike en filosoof 1727 1865 Genl Chris Muller Anglo Boereoorlog kryger 1945 1874 Josef Suk Tsjeggiese komponis skoonseun van Antonin Dvorak 1935 1937 Stella Sigcau Suid Afrikaanse politikus van Transkeise herkoms 2006 1940 Helmut Jahn Duits Amerikaanse argitek 1970 Marc Batchelor Suid Afrikaanse nasionale sokkerspeler 2019 1983 Derick Hougaard Springbokrugbyspeler 1988 Carina Nel Suid Afrikaanse aktrise 1990 Louis Fouche Suid Afrikaanse rugbyspeler 1990 Marizanne Kapp Suid Afrikaanse internasionale krieketspelerSterftes Wysig1786 Moses Mendelssohn Duits Joodse filosoof tydens die Verligting 1729 1913 Alfred von Schlieffen Duitse generaal en militere strateeg 1833 1920 Benito Perez Galdos Spaanse digter 1843 1941 Henri Bergson Franse filosoof 1859 1960 Albert Camus Franse skrywer en filosoof 1913 1961 Erwin Schrodinger Oostenrykse fisikus 1887 1965 T S Eliot Amerikaans Britse digter en dramaturg ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1948 1888 1993 Danie Craven Suid Afrikaanse rugbyspeler en administrateur 1910 1996 Jan Spies Suid Afrikaanse skrywer en storieverteller 1936 2000 Alfred Bohrmann n Duitse sterrekundige 1904 2007 Marais Viljoen Suid Afrikaanse politikus en vyfde Staatspresident van Suid Afrika 1979 1984 1915 2011 Coen Moulijn Nederlandse sokkerspeler 1937 2021 Tanya Roberts Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger 1955 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 4 January Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 4 Januarie amp oldid 2440766,