×
4 Augustus

4 Augustus is die 216de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (217de in skrikkeljare). Daar volg nog 149 dae in die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: Augustus 21, 2021

augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 216de, jaar, gregoriaanse, kalender, 217de, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1496, spanjaarde, onder, leiding, bartholomew, . lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 4 Augustus is die 216de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 217de in skrikkeljare Daar volg nog 149 dae in die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1496 Die Spanjaarde onder leiding van Bartholomew Columbus die broer van Christophorus Columbus stig Santo Domingo die oudste Europese nedersetting in die Amerikas en tans hoofstad van die Dominikaanse Republiek 1578 Marokkaanse magte verslaan Portugese troepe in die Slag van Alcazarquivir 1609 n Orkaan wat oor Nieu Engeland woed en waardeur n skip naby Bermuda vergaan lewer die inspirasie vir William Shakespeare se toneelstuk The Tempest 1690 Pous Alexander VIII veroordeel die Galliese Vryhede 1693 Die tradisionele datum vir die uitvinding van sjampanje deur Dom Perignon 1704 Brits Nederlandse troepe beset Gibraltar 1730 Pous Clemens XII stel sy neef Neri Maria Corsini apostoliese protonotarius aan as kardinaal 1782 Wolfgang Amadeus Mozart trou met Constanze Weber 1782 Die Grosvenor strand sowat 50 km noord van Port St Johns 1821 Francesco Saverio Castiglioni later Pous Pius VIII word groot penitentiarius van die Kurie en biskop van Frascati 1903 Pous Pius X volg Pous Leo XIII op as 257ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1912 Die 53 jarige Noorweegse skrywer Knut Hamsun voltooi sy romantrilogie Die swerwer 1914 Eerste Wereldoorlog Duitse troepe val Belgie binne Die Verenigde Koninkryk verklaar oorlog teen Duitsland en die VSA verklaar neutraliteit 1916 Die VSA koop die Maagde eilande in die oostelike deel van die Karibiese see vir 25 miljoen van Denemarke 1931 Kurt Tucholsky se beroemde stelling Soldate is moordenaars verskyn in die tydskrif Die Weltbuhne 1944 n Nederlandse informant lei die Gestapo na waar Anne Frank en haar familie gevind word 1954 Nooiensvlug van Brittanje se eerste supersoniese vegvliegtuig die P 1 English Electric Lightning 1964 FBI agente ontdek die lyke van drie vermiste burgerregtewerkers by n dam naby Philadelphia Mississippi 1964 Die Amerikaanse Lugmag begin met die bombardering van Noord Vietnam 1983 Thomas Sankara word President van Bo Volta 1984 Bo Volta wysig sy naam na Burkina Faso 1990 Vir die eerste keer sedert die Tweede Wereldoorlog land n Lufthansa vliegtuig op die Oos Berlynse Schonefeld lughawe 1991 Die Griekse plesierboot die Oceanos vergaan langs die kus van Suid Afrika 1996 Josia Thugwane word die eerste swart Suid Afrikaanse atleet om n goue Olimpiese medalje te verower tydens die Atlanta Olimpiese Spele in die marathon 2010 Keniaanse kiesers stem in n referendum ten gunste van n nuwe grondwet wat onder meer die president se bevoegdhede beperk 2020 n Brand en verskeie ontploffings gevolg deur n reuse ontploffing het in die hawe van Beiroet in Libanon plaasgevind Geboortes Wysig1521 Giambattista Catagna later Pous Urbanus VII die 228ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1590 1805 William Rowan Hamilton wiskundige natuurkundige en filosoof te Dublin Verenigde Koninkryk tans Ierland 1859 Knut Hamsun Noorweegse romanskrywer Nobelpryswenner vir Letterkunde in 1920 1952 1900 Elizabeth Bowes Lyon voormalige Britse koningin 2002 1901 Louis Armstrong Amerikaanse jazz trompetspeler en sanger 1971 1934 Rutger Kopland Nederlandse digter 2012 1935 Ian Fleming Engelse organiese chemikus 1938 John Gainsford Springbokrugbyspeler 2015 1938 David Lange 32ste Eerste Minister van Nieu Seeland 2005 1955 Moya Brennan Ierse sangeres 1955 Billy Bob Thornton Amerikaanse akteur 1955 Gerrie Coetzee Suid Afrikaanse bokser en voormalige wereldswaargewigbokskampioen 1958 Steve Kekana Suid Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 2021 1961 Barack Obama 44ste President van die Verenigde State van Amerika 1981 Meghan Hertogin van Sussex Amerikaanse aktrise en lid van die Britse koninklike familie 1995 Jessica Sanchez Amerikaanse sanger liedjieskrywer Sterftes Wysig1060 Koning Henry I van Frankryk 1008 1875 Hans Christian Andersen n Deense feeverhaalskrywer en digter 1805 1926 Marilyn Monroe Amerikaanse aktrise en sangeres 1926 1938 Pearl White Amerikaanse aktrise 1889 1981 Melvyn Douglas Amerikaanse akteur 1901 1997 Jeanne Calment op 122 sover bekend die oudste mens ooit 1999 Victor Mature Amerikaanse akteur 1913 2007 Lee Hazlewood Amerikaanse sanger liedjieskrywer en platevervaardiger 1929 2011 Naoki Matsuda Japannese sokkerspeler 1977 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOntsluit van https af wikipedia org w index php title 4 Augustus amp ol,