fbpx
Wikipedia

3 September

3 September is die 246ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (247ste in skrikkeljare). Daar volg nog 119 dae in die res van die jaar.

Gebeure

 
Viking landingstuigmodel

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

3 September
september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 246ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 247ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, viking, landingstuigmodel, marino, kleins. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae3 September is die 246ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 247ste in skrikkeljare Daar volg nog 119 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Viking landingstuigmodel 301 San Marino een van die kleinste lande ter wereld en die oudste republiek wat steeds bestaan word deur Sint Marinus gestig 590 Pous Gregorius I volg Pous Pelagius II op 1458 Pous Pius II word gekroon deur kardinaal Prospero Colonna 1581 Camillo Borghese later Pous Paulus V word lid van die Apostoliese Penitentiarie 1651 Nadat Karel II Engeland binneval word hy verslaan in die Slag van Worcester waarmee die Engelse Burgeroorlog voltrek word Karel II ontsnap kort hierop na Frankryk 1783 Die ondertekening van die Verdrag van Parys beeindig die Amerikaanse Rewolusionere Oorlog 1856 Republikeinse magte neem die Kasteel van Neuenburg Neuchatel in en neem 530 soldate van die Koning van Pruise gevange Nadat hulle weier om die koning se soldate vry te laat mobiliseer Koning Friedrich Wilhelm van Pruise n weermag van 160000 man 1901 Anglo Boereoorlog Die 31 jarige Jan Smuts lei n kommando oor die Oranjerivier in n aanval op die Brits beheerde Kaapkolonie in Suid Afrika 1907 Stigting van die Switserse Reserwebank in Zurich 1912 Keiser Wilhelm II van Duitsland besoek Switserland om gevegsoefeninge van die Switserse Weermag te sien 1914 Pous Benedictus XV volg Pous Pius X op 1934 Habib Ali Bourguiba en die leiers van die Neo Destour party in Tunisie word onder huisarres geplaas 1939 Tweede Wereldoorlog Met die oorlogsverklaring van Frankryk aan Nazi Duitsland weens die Duitse inval in Pole begin die Tweede Wereldoorlog amptelik en begin die skemeroorlog Duits Sitzkrieg Frans drole de guerre aan die Duits Franse grens 1967 Swede Dagen H verkeersreels verander en alle Swede moet aan die regterkant van die pad bestuur nadat hulle tot op daardie stadium aan die linkerkant bestuur het 1971 Katar word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk 1976 Die Viking 2 ruimtetuig land op Mars en neem die eerste nabyfoto s van die planeet se oppervlak 1984 P W Botha word Suid Afrika se eerste uitvoerende Staatspresident 1987 President Jean Baptiste Bagaza van Burundi word deur n militere staatsgreep afgeset Pierre Buyoya vervang hom as hoof van die Militere Komitee vir Nasionale Redding 2000 Pous Pius IX word salig verklaar Geboortes Wysig1643 Lorenzo Bellini Italiaanse geneesheer en anatomis 1704 1728 Matthew Boulton Britse nyweraar en entrepreneur 1809 1811 Carolus Trichardt seun van Louis Tregardt die trekkerleier 1901 1875 Ferdinand Porsche n Oostenryk Duitse motoringenieur 1951 1940 Kevin Starr Amerikaanse geskiedkundige 2017 1941 Graham Newcater Suid Afrikaanse komponis 1947 Mario Draghi Italiaanse ekonoom en eerste minister van Italie 1963 Malcolm Gladwell Kanadese skrywer in Brittanje 1964 Amber Lynn Amerikaanse pornografiese aktrise en vervaardiger Sterftes Wysig1658 Oliver Cromwell Engelse soldaat en staatsman 1599 1880 Eerw Daniel Lindley eerste leraar van die NG gemeente Pietermaritzburg 1801 1969 Ho Chi Minh op 79 jarige ouderdom in Hanoi Vietnam 1890 Vakansies vierings en waarnemingsdae Wysig1971 Onafhanklikheidsdag in KatarWikimedia Commons bevat media in verband met 3 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 3 September amp oldid 2387372,