×
3 Oktober

3 Oktober is die 276ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (277ste in skrikkeljare). Daar volg nog 89 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Ruimtependeltuig Atlantis

Publikasie datum: September 03, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 276ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 277ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, ruimtependeltuig, atlantis, tassilo, beiere, t. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 3 Oktober is die 276ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 277ste in skrikkeljare Daar volg nog 89 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Ruimtependeltuig Atlantis 787 Tassilo III van Beiere le die eed van trou aan Karel die Grote af Beiere verloor so sy onafhanklikheid 1932 Irak word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1960 Niger verkry onafhanklikheid van Frankryk 1962 Die fregat SAS President Kruger word in diens gestel 1970 Die National Oceanic and Atmospheric Administration word in Amerika gestig 1985 Die Ruimtependeltuig Atlantis word vir die eerste keer gelanseer 1990 Duitsland word herenig toe die vyf nuwe deelstate van die Duitse Demokratiese Republiek Mecklenburg Voorpommere Brandenburg Sakse Anhalt Sakse en Thuringen met die Bondsrepubliek Duitsland verenig 1991 Die tweede Rugbywereldbeker begin in Engeland Frankryk Ierland Skotland en Wallis 2013 Gambie verlaat die Britse Statebond Geboortes Wysig1373 Hedwig van Pole Poolse koningin 1399 1784 Johann Karl Ehrenfried Kegel Duitse landbouwetenskaplike en ontdekkingsreisiger 1863 1789 Sir Henry Pottinger n Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1856 1860 Groothertog Paul Aleksandrowitsj van Rusland die sesde oudste seun en jongste kind van Aleksander II van Rusland en sy eerste vrou Maria Aleksandrowna 1919 1871 Stijn Streuvels Vlaamse skrywer 1969 1911 Michael Hordern Engelse akteur 1995 1928 Alvin Toffler Amerikaanse skrywer en futuris 2016 1944 Roy Horn Amerikaanse vermaaklikheidpersoonlikheid 2020 1987 Cleo von Adelsheim Duitse aktrise Sterftes Wysig1226 Sint Franciskus van Assisi n Italiaanse Rooms Katolieke monnik en prediker 1181 2 1653 Marcus Zuerius van Boxhorn Nederlandse geleerde en taalkundige 28 Augustus 1612 1896 William Morris Britse ontwerper 1834 1967 Malcolm Sargent Britse dirigent 1895 1972 Phil Mostert Suid Afrika se sestiende Springbokkaptein 1898 1987 Jean Anouilh Franse dramaturg 1910 1991 Jacques Loots Suid Afrikaanse akteur 1926 2018 Leon M Lederman bekroonde Amerikaanse eksperimentele fisikus 1922 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 3 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 3 Oktober amp ol,