fbpx
Wikipedia

3 Junie

3 Junie is die 154ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (155ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 211 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

3 Junie
junie, junie, 2021, 1213, 1920, 2627, 30al, 154ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 155ste, skrikkeljaar, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1455, rodrigo, borgia, later, pous, alexander, word. lt lt Junie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30Al die dae3 Junie is die 154ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 155ste in n skrikkeljaar Daar volg nog 211 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1455 Rodrigo Borgia later Pous Alexander VI word diaken van Santa Maria van Xavita 1707 Willem Adriaan van der Stel word ontslaan deur die Kompanjie Johannes Cornelis d Ableing word waarnemende goewerneur van die Kaap 1816 Pous Pius VII veroordeel die werke van Germanos Adam 1922 Ds J N Geldenhuys word as eerste leraar van die eertydse NG gemeente Gwelo bevestig 1944 Charles de Gaulle word Eerste Minister van Frankryk 1951 Pous Pius XII verklaar Pous Pius X salig 1965 Edward Higgins White onderneem die eerste Amerikaanse ruimtewandeling vanuit Gemini IV 1968 Valerie Solanas skiet Andy Warhol en Mario Amaya by sy ateljee 2006 Montenegro verklaar hul onafhanklikheid van Serwie Geboortes Wysig1808 Jefferson Davis die enigste president van die Gekonfedereerde State van Amerika gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog 1889 1843 Frederik II koning van Denemarke 1912 1865 George V koning van Groot Brittanje 1936 1873 Gideon Brand van Zyl Suid Afrikaanse politikus en sewende Goewerneur generaal van Suid Afrika 1946 1950 1956 1877 Raoul Dufy Franse waterverfskilder 23 Maart 1953 1910 Paulette Goddard Amerikaanse aktrise 1990 1913 Jack Cope Suid Afrikaanse skrywer digter asook n redakteur 1991 1914 Anna Elizabeth Pohl Suid Afrikaanse sopraan en sangdosent 1991 1931 John Norman Amerikaanse skrywer 1931 Raul Castro broer van Fidel Castro 1936 Colin Meads Nieu Seelandse rugbyspeler 2017 1951 Jill Biden Eerste Dame van die Verenigde State 1957 Peter de Villiers voormalige Springbokafrigter 1986 Rafael Nadal Spaanse professionele tennisspeler Sterftes Wysig1657 William Harvey Engelse dokter wat bloedsomloop bestudeer 1578 1875 Georges Bizet Franse komponis 1838 1924 Franz Kafka een van die grootste fiksieskrywers van die 20ste eeu 1883 1937 Emilio Mola Spaanse generaal wie se deelname aan n staatsgreep in 1936 die Spaanse Burgeroorlog begin het 1887 1940 Hagar Brown ontvoeringsslagoffer taxi eienaar en slagoffer van die Duitse Nazi bewind se mediese eksperimente 1889 1963 Pous Johannes XXIII gebore as Angelo Giuseppe Roncalli die 261ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1881 1989 Ruhollah Khomeini Irannese godsdienstige leier en politikus eerste Opperleier van die Islamitiese Republiek van Iran 1979 1989 1902 2001 Anthony Quinn Amerikaanse akteur 1915 2014 Prof Cas Janse van Vuuren Unisa se visekanselier van 1989 tot 1993 1930 2016 Muhammad Ali Amerikaanse bokser en swaargewigwereldkampioen 1942 2020 Jeanne Goosen Afrikaanse skryfster 1938 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOntsluit van https af wikipedia org w index php title 3 Junie amp oldid 2451285,