×
3 Januarie

3 Januarie is die derde dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 362 dae in die res van die jaar (363 in skrikkeljare).

Burry Stander tydens die 2012 Olimpiese Somerspele. Hy is op 3 Januarie 2013 oorlede.
Michael Schumacher is op die dag in 1969 gebore.

Inhoud

Publikasie datum: November 18, 2021

januarie, januarie, 2021, 1617, 2324, 3031al, derde, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, burry, stander, tydens, 2012, olimpiese, somerspele, 2013, oorlede, michael, schumacher, 1969, gebore, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vaka. lt lt Januarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae 3 Januarie is die derde dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 362 dae in die res van die jaar 363 in skrikkeljare Burry Stander tydens die 2012 Olimpiese Somerspele Hy is op 3 Januarie 2013 oorlede Michael Schumacher is op die dag in 1969 gebore Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig936 Pous Leo VII volg Pous Johannes XI op 1496 Leonardo da Vinci poog onsuksesvol om n vliegmasjien te laat vlieg 1521 Pous Leo X verban Martin Luther uit die Katolieke Kerk 1586 Pous Sixtus V stel die maksimum aantal kardinale op 70 in sy bul Postquam verus 1701 Vincenzo Maria Orsini Later Pous Benedictus XIII word kardinaal biskop van Frascati 1749 Benning Wentworth begin om die New Hampshire Grants uit te reik op land waarop die provinsie van New York ook aanspraak maak en wat tans Vermont is 1815 Oostenryk die Verenigde Koninkryk en Frankryk smee n geheime verdedigingsbondgenootsooreenkoms teen Pruise en Rusland 1833 Die Verenigde Koninkryk verkry beheer oor die Falkland eilande in die Suid Atlantiese oseaan 1857 Cape Argus verskyn die eerste keer in Kaapstad en wel as oggendblad 1888 Die 91 cm refraktorteleskoop by Lick Observatory op daardie stadium die grootste teleskoop ter wereld word in gebruik geneem 1925 Benito Mussolini kondig sy diktatorskap van Italie aan 1926 Generaal Theodorus Pangulos benoem homself die diktator van Griekeland 1957 Die Hamilton horlosiemaatskappy onthul die wereld se eerste elektriese horlosie 1958 Tien voormalige Britse kolonies in die Karibiese Eilande smelt saam om n nuwe onafhanklike land die Wes Indiese Federasie te vorm 1959 Alaska word die 49ste deelstaat van die Verenigde State 1961 Die VSA verbreek diplomatieke betrekkings met Kuba 1961 n Kernreaktor naby Idaho Falls Idaho smelt en drie werkers sterf weens bestralingsblootstelling 1962 Pous Johannes XXIII verban Fidel Castro 1973 George Steinbrenner en n groep beleggers koop die New York Yankees vir VS 10 miljoen 1990 Generaal Manuel Noriega die onttroonde Sterkman van Panama gee oor 1994 n Toepolef Tu 154 straalvliegtuig van Baikal Lugredery stort neer kort nadat dit opstyg vanaf Irkoetsk in Rusland en 125 mense insluitende een op die grond sterf 2004 n Boeing 737 vliegtuig van Flash Airlines n Egiptiese lugredery stort neer in die Rooisee en al 148 mense aan boord sterf 2004 n Afstandaangedrewe verkenningsvoertuig van NASA maak n suksesvolle landing op Mars 2020 Qasem Soleimani bevelvoerder van die Islamitiese Revolusionere Wagkorps IRGC se Koeds mag sterf in n Amerikaanse hommeltuig teikenaanval in Bagdad Irak Geboortes Wysig106 v C Cicero Romeinse filosoof en staatsman 43 v C 1883 Clement Attlee Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 1967 1883 Austin Roberts Suid Afrikaanse dierkundige en ornitoloog 1948 1892 J R R Tolkien Suid Afrikaansgebore Britse skrywer en filoloog 1973 1899 M I Murray Afrikaanse skrywer dramaturg en lektrise 1983 1901 Ngo Dinh Diem Vietnamese staatsman president van Suid Vietnam 1963 1916 Betty Furness Amerikaanse aktrise en skrywer 1994 1950 Victoria Principal Japannees Amerikaanse aktrise 1951 Frank Chikane Suid Afrikaanse teoloog ANC politikus en anti apartheidsaktivis 1953 Cora Marie Suid Afrikaanse country sangeres 1994 1956 Mel Gibson Australiese akteur en regisseur 1969 Michael Schumacher Duitse Formule Een renjaer 1970 Rocco de Villiers Suid Afrikaanse pianis 1986 Rasta Rasivhenge Suid Afrikaanse rugbyskeidsregter 1996 Florence Pugh Britse aktrise 2003 Greta Thunberg Sweedse klimaataktivis Sterftes Wysig236 Pous Anterus 19de pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1322 Philip V koning van Frankryk 1293 1641 Jeremiah Horrocks Engelse sterrekundige 1619 1746 Wilhelmina ten Damme die eggenote van die Kaapse goewerneur Hendrik Swellengrebel 1706 1795 Josiah Wedgwood Engelse pottebakker 1730 1967 Jack Ruby die moordenaar van Lee Harvey Oswald 1911 1979 Conrad Hilton Amerikaanse hotelmagnaat 1887 1980 Joy Adamson bewaringsaktivis en skrywer van Born Free 1910 1981 Haar Koninklike Hoogheid Prinses Alice van Albanie die laaste oorlewende kleinkind van Koningin Victoria 1883 1991 Anna Elizabeth Pohl Suid Afrikaanse sopraan en sangdosent 1914 2013 Burry Stander Suid Afrikaanse bergfiets kampioen en voormalige onder 23 Wereldkampioen 1987 2013 Hendrik Vermooten n Suid Afrikaanse argitek wat veral verantwoordelik was vir die ontwerp van 144 Afrikaanse kerkgeboue 1921 2020 Qasem Soleimani Irannese generaal majoor van die Islamitiese Revolusionere Wagkorps 1957 2021 Dorah Sitole corden bleu sjef en eerste swart vrou wat n kookboek gepubliseer het 1953 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigRomeinse Ryk n Fees ter ere van Pax Die tiende dag van Kersfees in sommige Westerse Christelike lande Feesdag van Pous Anterus in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 3 January Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 3 Januarie amp ol,