fbpx 3 Henog
Wikipedia

3 Henog

3 Henog, of die Derde Boek van Henog (Hebreeus: ספר חנוך לר׳ ישמעאל כ׳׳ג), is ’n apokriewe boek. Dit gee voor dat dit in die 2de eeu geskryf is, maar die oorsprong daarvan kan eers na die 5de eeu teruggespoor word. Ander name vir 3 Henog sluit in Die Boek van die Paleise en Die Openbaring van Metatron.

Die naam "Boek van Henog" verwys gewoonlik na 1 Henog, wat net in Ge'ez volledig bewaar gebly het. Daar is ook ’n Tweede Boek van Henog, wat net in Oudslawies bewaar gebly het.

Die naam "Sefer Hekhalot" (Hekhalot beteken "paleise" of "tempels") en die skrywer, ene rabbi Ishmael, dui aan die boek is deel van die vroeë Joodse mistisisme. Die inhoud dui daarop dat 3 Henog se idees nuwer is as ander mistieke geskrifte. Dit bevat nie gesange nie, en het ’n unieke uitleg en smeekbede. Dié feite maak 3 Henoge nie net uniek in mistisisme nie, maar ook wat betref geskrifte oor Henog.

Dit lyk of die boek oorspronklik in Hebreeus geskryf is, maar dit bevat ’n paar Griekse en Latynse woorde. Daar is ’n paar aanduidings dat die skrywer van 3 Henog kennis gehad het van 1 Henog of dit waarskynlik gelees het.

Die hooftema in die boek is die opvaarding van Henog na die hemel en sy transformasie in die engel Metatron.

  1. Craig A. Evans (1992). Noncanonical Writings and New Testament Interpretation. p. 24.
  2. . www.earlyjewishwritings.com (in Engels). vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2019. Besoek op21 Januarie 2020.
  3. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2008. Besoek op8 Maart 2006.
  4. Swartz, Scholastic Magic, 178ff
  5. Alexander, Philip, 3 Enoch, p. 245.
  6. Dan, Joseph, The Ancient Jewish Mysticism, p. 110
  7. Schäfer, The Hidden and Manifest God, 144.
3 Henog
henog, derde, boek, henog, hebreeus, ספר, חנוך, לר, ישמעאל, apokriewe, boek, voor, geskryf, maar, oorsprong, daarvan, eers, teruggespoor, word, ander, name, sluit, boek, paleise, openbaring, metatron, naam, boek, henog, verwys, gewoonlik, henog, volledig, bewa. 3 Henog of die Derde Boek van Henog Hebreeus ספר חנוך לר ישמעאל כ ג is n apokriewe boek Dit gee voor dat dit in die 2de eeu geskryf is maar die oorsprong daarvan kan eers na die 5de eeu teruggespoor word 1 Ander name vir 3 Henog sluit in Die Boek van die Paleise en Die Openbaring van Metatron Die naam Boek van Henog verwys gewoonlik na 1 Henog wat net in Ge ez volledig bewaar gebly het Daar is ook n Tweede Boek van Henog wat net in Oudslawies bewaar gebly het 2 3 Inhoud WysigDie naam Sefer Hekhalot Hekhalot beteken paleise of tempels en die skrywer ene rabbi Ishmael dui aan die boek is deel van die vroee Joodse mistisisme Die inhoud dui daarop dat 3 Henog se idees nuwer is as ander mistieke geskrifte 4 Dit bevat nie gesange nie 5 en het n unieke uitleg 6 en smeekbede 7 Die feite maak 3 Henoge nie net uniek in mistisisme nie maar ook wat betref geskrifte oor Henog Dit lyk of die boek oorspronklik in Hebreeus geskryf is maar dit bevat n paar Griekse en Latynse woorde Daar is n paar aanduidings dat die skrywer van 3 Henog kennis gehad het van 1 Henog of dit waarskynlik gelees het Die hooftema in die boek is die opvaarding van Henog na die hemel en sy transformasie in die engel Metatron Verwysings Wysig Craig A Evans 1992 Noncanonical Writings and New Testament Interpretation p 24 2 Enoch www earlyjewishwritings com in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2019 Besoek op 21 Januarie 2020 St Andrews in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2008 Besoek op 8 Maart 2006 Swartz Scholastic Magic 178ff Alexander Philip 3 Enoch p 245 Dan Joseph The Ancient Jewish Mysticism p 110 Schafer The Hidden and Manifest God 144 Skakels Wysig Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 3 Henog amp ol,