fbpx 3 Februarie
Wikipedia

3 Februarie

3 Februarie is die 34ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 331 dae in die res van die jaar (332 in skrikkeljare).

Inhoud

3 Februarie
februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 34ste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1488, bartolomeus, dias, portugal, seil, kaap, goeie, hoo. lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae 3 Februarie is die 34ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 331 dae in die res van die jaar 332 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1488 Bartolomeus Dias van Portugal seil om die Kaap van Goeie Hoop by die suidelike punt van Afrika en land in Mosselbaai 1509 Nadat hy die eerste Portugees geword het om tot by Bombaai te seil voer Francisco de Almeida n vloot van 23 skepe aan in n deurslaggewende oorwinning oor die gesamentlike vloot van Arabiere Egiptenare en Indiers in die Seeslag van Diu wat die begin van Portugese heerskappy oor die Indiese Oseaan inlui 1731 Die koninklike paleis in Brussel word deur n brand verwoes 1815 Die eerste kaasfabriek word in Switserland geopen 1848 Harry Smith annekseer die gebied tussen die Oranje en Vaalrivier 1867 Kroonprins Mutsuhito bestyg die Japannese troon wat die Meiji era inlui 1916 Tristan Tzara publiseer sy Dada manifes in Zurich 1966 Die onbemande Sowjet ruimtetuig Luna 9 word die eerste verkenningstuig om op die maan te land en beelde van die maanlandskap terug te stuur Aarde toe 1969 Yasser Arafat word die leier van die Palestynse Bevrydingsorganisasie 1996 Laaste wedstryd van die CAF 1996 Afrika Sokkerkampioenskap word in Johannesburg deur Suid Afrika gewen Geboortes Wysig1702 Michael Adelbulner Duitse wiskundige en skeikundige 1721 Friedrich Wilhelm von Seydlitz Pruisiese generaal 1726 Joachim Bernhard von Prittwitz Pruisiese generaal 1774 Carl Brandan Mollweide Duitse wiskundige en astronoom 1786 Wilhelm Gesenius Duitse teoloog en taalkundige 1805 Otto Theodor von Manteuffel Pruisiese politikus 1809 Felix Mendelssohn Duitse komponis dirigent orrellis en pianis 1847 1816 Carl Olof Rosenius Sweedse prediker 1835 Jan Hendrik Hofmeyr Suid Afrikaanse teoloog en predikant 1908 1873 Karl Jatho Duitse vliegtuigpionier en uitvinder 1933 1898 Alvar Aalto Finse argitek en ontwerper 1976 1898 Jan Serfontein Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1954 1966 1967 1905 Herman Charles Bosman Suid Afrikaanse skrywer 1951 1945 Marius Weyers Suid Afrikaanse akteur 1948 Henning Mankell Sweedse skrywer en dramaturg 2015 1950 Morgan Fairchild Amerikaanse aktrise 1950 Jan de Wet Suid Afrikaanse sanger 1959 Chan Santokhi Surinaamse politikus 1969 Retief Goosen Suid Afrikaanse beroepsgholfspeler 1979 Willem Anker Afrikaanse romanskrywer dramaturg en akademikus 1991 Masabata Klaas Suid Afrikaanse internasionale krieketspelerSterftes Wysig865 Ansgar aartsbiskop van Hamburg en Bremen 1014 Sven I van Denemarke c 960 1399 Jan van Gent die 1ste Hertog van Lancaster was n lid van die Huis van Plantagenet 1340 1468 Johannes Gutenberg n Duitse uitgewer en uitvinder van die meganiese skuifbare tipe drukpers 1400 1687 Cornelis van Quaelbergen derde kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop 1623 1679 Jan Steen Nederlandse skilder uit die Goue Eeu 1626 1811 Johann Beckmann Duitse filosoof ekonoom en hoogleraar aan die Universiteit van Gottingen Beckmann het eerste die begrip tegnologie gebruik 1740 1831 Giovanni Battista Balbis Italiaanse plantkundige en politikus 1765 1882 Johann Bartholome Arpagaus Switserse politikus en dokter 1900 Ottokar Novacek Tsjeggiese komponis 1919 Maria Theresia Henriette van Oostenryk Este koningin van Beiere 1850 1922 Christiaan de Wet Suid Afrikaanse boeregeneraal rebellieleier en politikus 1854 1924 Woodrow Wilson 28ste President van die Verenigde State 1856 1935 Hugo Junkers Duitse ingenieur en ondernemer 1859 1943 Alois Andritzki Sorbiese priester en martelaar 1989 John Cassavetes Amerikaanse akteur rolprentregisseur 1929 2005 Ernst Mayr Duitse bioloog 1904 2015 Max Mangold Duitse professor in fonetiek fonologie en algemene linguistiek 1922 2019 Julie Adams Amerikaanse aktrise 1926 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 3 Februarie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 3 Februarie amp ol,