×
3 Augustus

3 Augustus is die 215de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (216de in skrikkeljare). Daar volg nog 150 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 19, 2021

augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 215de, jaar, gregoriaanse, kalender, 216de, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1492, christophorus, columbus, vertrek, eerste, . lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 3 Augustus is die 215de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 216de in skrikkeljare Daar volg nog 150 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1492 Christophorus Columbus vertrek op sy eerste ontdekkingsreis 1523 Pous Adrianus VI sluit hom aan by keiser Karel V 1645 Die Tweede slag van Nordlingen tussen Frankryk en die Heilige Roomse Ryk vind plaas 1789 Pous Pius VI stel Ludovico Flangini Giovanelli ouditeur van die Heilige Roomse Rota aan as kardinaal 1916 Sir Roger Casement word gehang weens sy aandeel in die Paasopstand in Ierland 1937 Die eerste internasionale sweefvliegtuig kompetisie word by Rochers de Naye in Switserland gehou 1957 Tunku Abdul Rahman n Maleise prins wat in Brittanje gestudeer het word tot staatshoof verkies voor onafhanklikheid van Brittanje 1958 Die duikboot USS Nautilus word die eerste vaartuig om die Noordpool onder water oor te steek 1960 Niger word van Frankryk onafhanklik 2003 Die Anglikaanse Kerk stem ten gunste van die aanstelling van die eerste openlik gay biskop 2016 Suid Afrikaanse kiesers gaan na die stembus vir n munisipale verkiesing Geboortes Wysig1872 Haakon VII van Noorwee eerste koning van Noorwee 1957 1887 Rupert Brooke Engelse digter 1915 1924 Max van der Stoel Nederlandse minister 2011 1924 Leon Uris Amerikaanse skrywer 2003 1925 L A P A Munnik Suid Afrikaanse politikus 2016 1934 Jonas Savimbi Angolese versetstryder 2002 1936 Juvenal Habyarimana Rwandese president 1994 1940 Martin Sheen Amerikaanse akteur 1941 Hage Geingob Namibiese politikus en derde president van Namibie 2015 hede 1947 Tadahiko Ueda Japannese sokkerspeler 2015 1954 Divan Serfontein Suid Afrika se nege en dertigste Springbokkaptein 1959 John C McGinley Amerikaanse akteur 1964 Lucky Dube Suid Afrikaanse reggae musikant 2007 1971 Kazuaki Tasaka Japannese sokkerspeler 1972 Brigid Brannagh Amerikaanse aktrise 1984 Jon Foster Amerikaanse akteur 1989 Jules Bianchi Franse F1 renjaer 2015 Sterftes Wysig1823 Jacob Abraham de Mist staatshoof van die Bataafse Republiek en kommissaris generaal van die Kaapkolonie 1749 1916 Roger Casement Ierse nasionalis 1864 1924 Joseph Conrad Pools Britse skrywer 1857 1954 Colette Franse skrywer 1873 1964 Flannery O Connor Amerikaanse outeur 1925 1998 Alfred Schnittke Sowjet Duitse komponis 1934 2002 Carmen Silvera Britse aktrise 1922 2004 Henri Cartier Bresson Franse fotograaf 1908 2005 G J Kruger Afrikaanse digter en apteker 1938 2006 Elisabeth Schwarzkopf Duits Britse sopraan en operasangeres 1915 2011 Bubba Smith Amerikaanse akteur en sokkerspeler 1945 2014 Hennie van Loggerenberg TV en radio persoonlikheid en n boereorkeslegende 2015 Coleen Gray Amerikaanse aktrise 1922 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigOnafhanklikheidsdag in Niger 1960 Wikimedia Commons bevat media in verband met 3 August Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 3 Augustus amp ol,