×
32-Bataljon

32-Bataljon (wat ook bekend gestaan het onder die byname die Buffalo Battalion en Os Terríveis, Portugees vir Die Skrikwekkendes) was 'n infanterie-bataljon van die Suid-Afrikaanse Weermag. Die eenheid het uit swart soldate en blanke leiergroepe bestaan. Die eenheid is in 1993 kort voor die verkiesing van 1994 ontbind op versoek van die ANC.

32-Bataljon
Gestig 1975
Ontbind 26 Maart 1993
Land Suid-Afrika
Weermagdeel Suid-Afrikaanse Weermag‎
Tipe Ligte infanterie
Vaandel
Vlag
Veldslae Suid-Afrikaanse Grensoorlog

Die eenheid is deur luitenant-kolonel Jan Breytenbach gestig, en daarna tot 'n gedugte gevegsmag gesmee deur kolonel Eddie Viljoen en daarna deur kolonel Deon Ferreira. Eddie Viljoen het as Big Daddy onder sy troepe bekend gestaan. Die eenheid is as een van die elite-eenhede van die toenmalige Suid-Afrikaanse Weermag beskou. Die eenheid is ook een van die eenhede wat die meeste vereer is tydens die Angola-Bosoorlog, met 'n totaal van 14 Honoris Crux medaljes wat aan sy lede toegeken is. Die enigste eenheid wat meer medaljes verwerf het was die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte wie se lede 'n totaal van 46 medaljes tydens die Angolese Grensoorlog verwerf het.

Na die MPLA se oorwinning in die Angolese Burgeroorlog in 1975 het baie van hul FNLA-teenstanders na die destydse Suid-Afrikaans beheerde Suidwes-Afrika gevlug. Uit hierdie groep vlugtelingsoldate en lede van kolonel Sybie van der Spuy se 2 Verkenningsregiment tesame met luitenant-kolonel Jan Breytenbach as die bevelvoerder is die Bravogroep gestig wat later herdoop is tot 32-Bataljon. Bravogroep het aanvanklik bestaan uit twee infanterievendels, 'n mortierpeleton, 'n tenkafweergroep asook 'n masjiengeweerpeleton. 32-Bataljon is egter later uitgebrei om ses infanterievendels, 'n verkenningsvleuel en 'n ondersteuningsgroep in te sluit. Die ondersteuningsgroep het bestaan uit 81mm mortier-, tenkafweer- en masjiengeweerafdelings.

32 Bataljon se struktuur
32 Bataljon ere-stomp
  • 1980: Alberto, R., Skr
  • 1980: Albino, B., Skr
  • 1980: Almeido, P., Skr
  • 1987: Alves, J.R., 2Lt
  • 1980: Angelo, S., Skr
  • 1984: Antonio, D., Skr
  • 1987: Antonio, G., Skr
  • 1985: Antonio, P., Skr
  • 1984: Antonio, D., Skr
  • 1983: Augusto, J., Skr
  • 1980: Augusto, M., Skr
  • 1984: Aurelio, A., Kpl
  • 1982: Bambi, M., Skr
  • 1982: Baptist, J., Skr
  • 1987: Batisda, A.N.D., Kpl
  • 1980: Braz, S.D., Sers
  • 1978: Britz, R.N., 2Lt
  • 1987: Cassela, D., Skr
  • 1985: Chihamba, J.C., Skr
  • 1980: Chipa, A.F., Skr
  • 1985: Chipoya, Z., Skr
  • 1980: Coetzee, M.C., Kpl
  • 1979: Coetzee, S.W., 2Lt
  • 1982: Conroy, J., Sers
  • 1983: Da Silva, G.P., Skr
  • 1984: Da Silva, L.A., Skr
  • 1982: Dala, F., Skr
  • 1987: Dala, G., Skr
  • 1984: Dala, J., Skr
  • 1985: De Almeida, A., Skr
  • 1987: De Klerk, M.M., O-Kpl
  • 1979: De Vos, W.A., 2Lt
  • 1982: Denge, D.D., Skr
  • 1983: Du Randt, G.H., Sers
  • 1985: Dumbe, L., O-Kpl
  • 1980: Engelbrecht, E.C., Kpl
  • 1980: Erasmus, A., Kapt
  • 1980: Falkus, A.J., O-Kpl
  • 1985: Fernando, J., Skr
  • 1980: Francisco, J., Kpl
  • 1991: Geldenhuys, H.M., Maj
  • 1980: Gericke, B.Z., Sers
  • 1980: Grobler, D.H., Kpl
  • 1985: Jamba, J.E., Skr
  • 1987: Joao, E., O-Kpl
  • 1982: Joao, Y., Kpl
  • 1985: Joaquim, M., Skr
  • 1981: Jose, A., Skr
  • 1982: Jose, M., Kpl
  • 1985: Kahete, P.K., Skr
  • 1985: Kalonga, K., Skr
  • 1987: Kapepura, E.N., Skr
  • 1987: Kapinga, P., Skr
  • 1983: Kasera, E., Skr
  • 1983: Kativa, J.D., Skr
  • 1977: Keulder, G., 2Lt
  • 1988: Kibanguka, N., Sers
  • 1985: Kinguelele, M.A., O-Kpl
  • 1987: Kuyler, M.J., Skr
  • 1981: Lahner, D.F., 2Lt
  • 1985: Light, D.G., Lt
  • 1984: Malongo, I., Skr
  • 1987: Mananza, J.R., O-Kpl
  • 1983: Mande, A., Kpl
  • 1982: Manuel, A.P., Skr
  • 1977: Maquinda, J.M., Skr
  • 1987: McCallum, A.D., Kapt
  • 1987: Meyer, J.R., Skr
  • 1985: Muema, M., Skr
  • 1980: Muller, C. de J., Lt
  • 1983: Nambi, J., Skr
  • 1988: Ndinu, A., Skr
  • 1982: Nel, P.J.S., 2Lt
  • 1978: Opperman, A.L., 2Lt
  • 1980: Patrick, T.S., 2Lt
  • 1984: Paulo, C., Kpl
  • 1977: Pedro, R., Skr
  • 1986: Pedro, V.R., Kpl
  • 1985: Sachilombo, J.A., O-Kpl
  • 1980: Sophia, E., O-Kpl
  • 1982: Stewart, P.T., Kpl
  • 1988: Stoop, S.P., Skr
  • 1976: Swart, C.J., 2Lt
  • 1987: Tchipango, W., O-Kpl
  • 1978: Theron, C.J., Sers
  • 1987: Tolosi, K., Skr
  • 1985: Van der Vyver, J.A., Maj
  • 1980: Van der Walt, P., 2Lt
  • 1975: Van der Walt, P.J., Skr
  • 1980: Van Wyk, M., Kpl
  • 1979: Victor, D.J., Skr
  • 1980: Yenga, M., Skr

(Name soos bevestig op die eenheid se ere-stomp wat nou op die terrein van die Voortrekkermonument/Erfenisstigting staan)

Publikasie datum: September 26, 2021

bataljon, bekend, gestaan, onder, byname, buffalo, battalion, terríveis, portugees, skrikwekkendes, infanterie, bataljon, suid, afrikaanse, weermag, eenheid, swart, soldate, blanke, leiergroepe, bestaan, eenheid, 1993, kort, voor, verkiesing, 1994, ontbind, ve. 32 Bataljon wat ook bekend gestaan het onder die byname die Buffalo Battalion en Os Terriveis Portugees vir Die Skrikwekkendes was n infanterie bataljon van die Suid Afrikaanse Weermag Die eenheid het uit swart soldate en blanke leiergroepe bestaan Die eenheid is in 1993 kort voor die verkiesing van 1994 ontbind op versoek van die ANC 32 BataljonGestig 1975Ontbind 26 Maart 1993Land Suid AfrikaWeermagdeel Suid Afrikaanse Weermag Tipe Ligte infanterieVaandelVlagVeldslae Suid Afrikaanse Grensoorlog Die eenheid is deur luitenant kolonel Jan Breytenbach gestig en daarna tot n gedugte gevegsmag gesmee deur kolonel Eddie Viljoen en daarna deur kolonel Deon Ferreira Eddie Viljoen het as Big Daddy onder sy troepe bekend gestaan Die eenheid is as een van die elite eenhede van die toenmalige Suid Afrikaanse Weermag beskou Die eenheid is ook een van die eenhede wat die meeste vereer is tydens die Angola Bosoorlog met n totaal van 14 Honoris Crux medaljes wat aan sy lede toegeken is Die enigste eenheid wat meer medaljes verwerf het was die Suid Afrikaanse Spesiale Magte wie se lede n totaal van 46 medaljes tydens die Angolese Grensoorlog verwerf het Geskiedenis WysigNa die MPLA se oorwinning in die Angolese Burgeroorlog in 1975 het baie van hul FNLA teenstanders na die destydse Suid Afrikaans beheerde Suidwes Afrika gevlug Uit hierdie groep vlugtelingsoldate en lede van kolonel Sybie van der Spuy se 2 Verkenningsregiment tesame met luitenant kolonel Jan Breytenbach as die bevelvoerder is die Bravogroep gestig wat later herdoop is tot 32 Bataljon Bravogroep het aanvanklik bestaan uit twee infanterievendels n mortierpeleton n tenkafweergroep asook n masjiengeweerpeleton 32 Bataljon is egter later uitgebrei om ses infanterievendels n verkenningsvleuel en n ondersteuningsgroep in te sluit Die ondersteuningsgroep het bestaan uit 81mm mortier tenkafweer en masjiengeweerafdelings 32 Bataljon se struktuurErerol Wysig 32 Bataljon ere stomp 1980 Alberto R Skr 1980 Albino B Skr 1980 Almeido P Skr 1987 Alves J R 2Lt 1980 Angelo S Skr 1984 Antonio D Skr 1987 Antonio G Skr 1985 Antonio P Skr 1984 Antonio D Skr 1983 Augusto J Skr 1980 Augusto M Skr 1984 Aurelio A Kpl 1982 Bambi M Skr 1982 Baptist J Skr 1987 Batisda A N D Kpl 1980 Braz S D Sers 1978 Britz R N 2Lt 1987 Cassela D Skr 1985 Chihamba J C Skr 1980 Chipa A F Skr 1985 Chipoya Z Skr 1980 Coetzee M C Kpl 1979 Coetzee S W 2Lt 1982 Conroy J Sers 1983 Da Silva G P Skr 1984 Da Silva L A Skr 1982 Dala F Skr 1987 Dala G Skr 1984 Dala J Skr 1985 De Almeida A Skr 1987 De Klerk M M O Kpl 1979 De Vos W A 2Lt 1982 Denge D D Skr 1983 Du Randt G H Sers 1985 Dumbe L O Kpl 1980 Engelbrecht E C Kpl 1980 Erasmus A Kapt 1980 Falkus A J O Kpl 1985 Fernando J Skr 1980 Francisco J Kpl 1991 Geldenhuys H M Maj 1980 Gericke B Z Sers 1980 Grobler D H Kpl 1985 Jamba J E Skr 1987 Joao E O Kpl 1982 Joao Y Kpl 1985 Joaquim M Skr 1981 Jose A Skr 1982 Jose M Kpl 1985 Kahete P K Skr 1985 Kalonga K Skr 1987 Kapepura E N Skr 1987 Kapinga P Skr 1983 Kasera E Skr 1983 Kativa J D Skr 1977 Keulder G 2Lt 1988 Kibanguka N Sers 1985 Kinguelele M A O Kpl 1987 Kuyler M J Skr 1981 Lahner D F 2Lt 1985 Light D G Lt 1984 Malongo I Skr 1987 Mananza J R O Kpl 1983 Mande A Kpl 1982 Manuel A P Skr 1977 Maquinda J M Skr 1987 McCallum A D Kapt 1987 Meyer J R Skr 1985 Muema M Skr 1980 Muller C de J Lt 1983 Nambi J Skr 1988 Ndinu A Skr 1982 Nel P J S 2Lt 1978 Opperman A L 2Lt 1980 Patrick T S 2Lt 1984 Paulo C Kpl 1977 Pedro R Skr 1986 Pedro V R Kpl 1985 Sachilombo J A O Kpl 1980 Sophia E O Kpl 1982 Stewart P T Kpl 1988 Stoop S P Skr 1976 Swart C J 2Lt 1987 Tchipango W O Kpl 1978 Theron C J Sers 1987 Tolosi K Skr 1985 Van der Vyver J A Maj 1980 Van der Walt P 2Lt 1975 Van der Walt P J Skr 1980 Van Wyk M Kpl 1979 Victor D J Skr 1980 Yenga M Skr Name soos bevestig op die eenheid se ere stomp wat nou op die terrein van die Voortrekkermonument Erfenisstigting staan Eksterne skakels Wysigwww 32battalion net Webwerf aan die 32 Bataljon toegewyOntsluit van https af wikipedia org w index php title 32 Bataljon amp ol,