×
31 Oktober

31 Oktober is die 304de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (305de in ’n skrikkeljaar). Daar volg nog 61 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Martin Luther

Publikasie datum: November 14, 2021

oktober, oktober, 2021, 1617, 2324, 3031al, 304de, jaar, gregoriaanse, kalender, 305de, skrikkeljaar, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, martin, luther, eerste, lateraanse, sinode, eindig,. lt lt Oktober 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae 31 Oktober is die 304de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 305de in n skrikkeljaar Daar volg nog 61 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Martin Luther 649 Die eerste Lateraanse sinode eindig dit het op 5 Oktober begin 1517 Protestantse kerkhervorming Martin Luther maak sy 95 stellings bekend 1749 Pous Benedictus XIV publiseer Gravissimo animi waarin hy prelate se besoek aan nonnekloosters verbied 1864 Nevada word toegelaat as die 36ste staat van die Verenigde State 1892 Arthur Conan Doyle publiseer The Adventures of Sherlock Holmes 1917 Eerste Wereldoorlog Slag by Berseba 1918 Hongarye verlaat die statebond met Oostenryk 1922 Benito Mussolini word die jongste premier in die geskiedenis van Italie 1924 Wereldspaardag word op die Wereldvereniging van Spaarbanke se Eerste Internasionale Spaarbankkongres in Milaan Italie afgekondig Afgevaardigdes uit 29 lande hoop die dag maak mense meer spaarbewus 1938 Groot Depressie In n poging om beleggervertroue te herstel stel die New Yorkse Effektebeurs n vyftienpuntplan bekend wat daarop gemik is om die beleggingspubliek te beskerm 1940 Tweede Wereldoorlog Die Slag om Brittanje eindig Die Verenigde Koninkryk keer hiermee dat Duitsland Groot Brittanje oorneem Mount Rushmore 1941 Na 14 jaar is die beeldhouwerk van 4 Amerikaanse presidente by Mount Rushmore afgehandel 1954 Algeriese Onafhanklikheidsoorlog Die Algeriese nasionale bevrydingsfront begin met n opstand teen Franse bewind 1956 Suezkanaal krisis Die Verenigde Koninkryk en Frankryk begin om Egipte te bombardeer om die heropening van die Suezkanaal te forseer 1961 In die Sowjet Unie word Joseph Stalin se liggaam verwyder van Lenin se graf 1965 Die eerste uitgawe van die Nasionale Pers se Sondagkoerant Die Beeld verskyn Dit het in 1970 met Dagbreek saamgesmelt as Rapport 1968 Vietnamoorlog Die VSA president Lyndon B Johnson kondig die staking van alle lug see en artillerie aanvalle aan vanaf 1 November danksy vordering by die Parys vredesamesprekings 1984 Na die sluipmoord op die Indiese eerste minister Indira Gandhi deur twee Sikh sekuriteteitswagte breek protes uit in New Delhi Duisende onskuldige Sikhs word vermoor 1998 Die Irakese ontwapeningkrisis begin Irak kondig aan dat hulle nie meer gaan saamwerk met die Verenigde Nasies se wapeninspekteurs nie 1992 Pous Johannes Paulus II herroep die veroordeling van Galileo 1999 EgyptAir Vlug 990 van New York stad na Kairo stort neer langs die kus van Nantucket Massachusetts Al 217 mense aan boord sterf 1999 Leiers van die Rooms Katolieke Kerk en die Lutherse Kerk teken die gesamentlike verklaring oor die leer oor die regverdiging Hiermee word n eeue oue geskil oor die aard van geloof en verlossing beeindig 2000 Die laaste Multics masjien word afgeskakel 2008 Bitcoin word gekonseptualiseer deur Satoshi Nakamoto wat n navorsingsartikel Bitcoin A Peer to Peer Electronic Cash System na n kriptografie posgroep stuur Bitcoin is die eerste aanwending van n blokketting 2011 Palestina word lid van UNESCO 2015 Nieu Seeland klop Australie in die eindstryd met 34 17 en wen sodoende die agtste Rugbywereldbeker in Engeland en Wallis Geboortes Wysig1705 Lorenzo Ganganelli later Pous Clemens XIV 249ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1774 1795 John Keats Engelse digter 1821 1815 Andrew Jackson Downing Amerikaanse landskapsontwerper tuinboukundige en skrywer 1852 1835 Adolf von Baeyer Duitse chemikus en Nobelprys vir Chemie 1917 1838 Sir William Francis Butler n Britse generaal en ook waarnemende Goewerneur van die Kaapkolonie 1910 1872 Pieter Kuypers Albertyn NG predikant joernalis en skrywer 1946 1876 Antanas Zmuidzinavicius Litause landskapskilder 1966 1887 Chiang Kai shek opperbevelhebber van die nasionalistiese regering van die Republiek China 1975 1903 Bertrand de Jouvenel Franse filosoof politieke ekonoom en futuris 1987 1922 Barbara Bel Geddes Amerikaanse aktrise 2005 1929 Bud Spencer Italiaanse akteur 2016 1930 Michael Collins Amerikaanse ruimtevaarder en toetsvlieenier 2021 1942 David Ogden Stiers Amerikaanse komediant en akteur 2018 1950 John Candy Kanadese akteur en komedyant 1994 1950 Zaha Hadid Brits Irakese argitek 2016 1953 Danie Niehaus Suid Afrikaanse sanger 1957 Sam Marais Suid Afrikaanse sanger 1957 Neal Stephenson Amerikaanse skrywer 1965 Paul du Toit Suid Afrikaanse skilderkunstenaar in papier gemengde media en beeldhouwerk 2014 1972 Shaun Bartlett Suid Afrikaanse sokkerspeler 1988 Sebastien Buemi Switserse professionele renjaer Sterftes Wysig1448 Johannes VIII Palaiologos tweede laaste keiser van die Bisantynse Ryk 1392 1904 Charles Murray NG Kerk predikant 1833 1926 Erik Weisz beter bekend as Harry Houdini Hongaars gebore Amerikaanse kulkunstenaar 1874 1970 P C Schoonees Afrikaanse leksikograaf 1891 1984 Indira Gandhi voormalige eerste minister van Indie 1917 2006 P W Botha Suid Afrikaanse politikus agste eerste minister van Suid Afrika van 1978 tot 1984 en sesde staatspresident van Suid Afrika van 1984 tot 1989 1916 2020 Sean Connery Skotse akteur en rolprentvervaardiger 1930 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigHerdenking van Protestantse Hervorming Hervormingsdag of op Hervormingsondag die naaste Sondag aan 31 Oktober in sekere Protestantse kerke Wereldspaardag Wikimedia Commons bevat media in verband met 31 Oktober Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 31 Oktober amp ol,