×
31 Mei

31 Mei is die 151ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (152ste in skrikkeljare). Daar volg nog 214 dae in die res van die jaar.

Inhoud

  • 1243 – Jakob II van Mallorca, koning van Mallorca († 1311).
  • 1443 – Margaret Beaufort, gravin van Richmond en Derby († 1509)
  • 1469 – Emanuel I van Portugal, Portugese koning († 1529)
  • 1557Fjodor I van Rusland, Russiese tsaar († 1598).
  • 1577Nur Jahan, keiserin van die Mogolryk van Indië († 1645)
  • 1656 – Marin Marais, Franse komponis († 1728)
  • 1750 – Karl August von Hardenberg, Pruisiese staatsman en hervormer († 1822)
  • 1754 – Andrea Appiani, Italiaanse skilder († 1817)
  • 1773 – Ludwig Tieck, Duitse skrywer († 1853)
  • 1814 – Pierre Beke, Belgiese politikus († 1875)
  • 1817 – Georg Herwegh, Duitse digter († 1875)
  • 1854 – Frederike van Uildriks, Nederlandse skrywer († 1919)
  • 1857Achille Ratti (Later Pous Pius XI), die 259ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1939).
  • 1862 – Michail Nesterow, Russiese kunsskilder († 1942)
  • 1866 – Vladimir Rebikow, Russiese komponis en pianis († 1920)
  • 1880 – Bernardina Midderigh-Bokhorst, Nederlandse kunstenaar († 1972)
  • 1887 – Philip van Praag sr., Nederlandse kunstenaar († 1942)
  • 1892 – Gregor Strasser, Duitse nasionaal-sosialistiese politikus († 1934)
  • 1898 – Johan Brouwer, Nederlands versetstryder († 1943)
  • 1905Florence Desmond, Amerikaanse aktrise († 1993).
  • 1907 – Åke Holmberg, Sweedse skrywer en vertaler († 1991)
  • 1908Don Ameche, Amerikaanse akteur († 1993).
  • 1908 – Adolf Blaser, Switserse politikus († 1978)
  • 1908 – Sigfred Johansen, Deense akteur († 1953).
  • 1908 – Nils Poppe, Sweedse akteur († 2000).
  • 1911 – Maurice Allais, Franse ekonoom en fisikus († 2010)
  • 1913W.E.G. Louw, Afrikaanse digter († 1980).
  • 1914 – Akira Ifukube, Japannese komponis en violis († 2006)
  • 1916 – Bert Haanstra, Nederlandse regisseur († 1997)
  • 1921 – Alida Valli, Italiaanse aktrise († 2006)
  • 1923 – Reinier III, prins van Monaco († 2005)
  • 1924T.T. Cloete, Afrikaanse digter en letterkundige († 2015).
  • 1924 – Gisela May, Duitse aktrise en sangeres († 2016)
  • 1928 – Edouard Molinaro, Franse regisseur († 2013)
  • 1930 – Clint Eastwood, Amerikaanse akteur en regisseur.
  • 1936 – Nolle Versyp, Vlaamse akteur en vertaler († 2006)
  • 1941 – Els van Rooden, Nederlandse aktrise († 1981)
  • 1942 – Willem Frijhoff, Nederlandse historikus en skrywer
  • 1945 – Rainer Werner Fassbinder, Duitse vervaardiger, regisseur, akteur en toneelskrywer († 1982)
  • 1945 – Laurent Gbagbo, president van Ivoorkus
  • 1947 – Julien Vrebos, Belgiese regisseur
  • 1949Tom Berenger, Amerikaanse akteur.
  • 1953 – Dirk Vermiert, Vlaamse akteur
  • 1962 – Sebastian Koch, Duitse akteur
  • 1963 – Viktor Orbán, Hongaarse politikus
  • 1965 – Brooke Shields, Amerikaanse model en aktrise
  • 1969 – Tony Cetinski, Kroatiese sanger
  • 1971 – Diana Damrau, Duitse operasangeres
  • 1976 – Roar Ljøkelsøy, Noorse skans-springer
  • 1977 – Joachim Olsen, Deense atleet en politikus
  • 1980 – Edith Bosch, Nederlandse judoka
  • 1981 – Marlies Schild, Oostenrykse alpynskiër
  • 1982 – Fränzi Mägert-Kohli, Switserse sneeuplankryer
  • 1986 – Sopho Chalvasji, Georgiese sangeres
  • 1992 – Laura Ikauniece, Letse atleet
  • 1567 – Guido de Brès (45), Walloniese teoloog
  • 1594 – Tintoretto (76), Italiaanse kunsskilder
  • 1620 – Willem Lodewyk van Nassau-Dillenburg (60), stadhouer van Friesland
  • 1806 – Lord George Macartney, 'n goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop van 1796 tot 1798 (* 1737).
  • 1809Joseph Haydn, Oostenrykse komponis (* 31 Maart 1732)
  • 1832 – Évariste Galois (20), Franse wiskundige
  • 1875 – Eliphas Levi (65), Franse filosoof, okkultis en Vrymesselaar
  • 1900 – James Loudon (75), Nederlandse koloniale bestuurder en minister
  • 1920 – Hector Hodler (32), Switserse Esperantis
  • 1925 – Cara-Ancha (77), Spaanse torero
  • 1960 – Willem Elsschot (78), Vlaamse skrywer en digter
  • 1968 – Preben Uglebjerg, Deense akteur (* 1931)
  • 1969Tom Naudé, Suid-Afrikaanse politikus en waarnemende Staatspresident van Suid-Afrika (1967–1968) (* 1889).
  1. (en) [dooie skakel], besoek op 31 Mei 2012

Publikasie datum: Augustus 26, 2021

2021, sa12, 1516, 2223, 2930, 31al, 151ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 152ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdae, verwysingsgebeure, wysig455, inwoners, rome, vermoor, romeinse, keiser,. lt lt Mei 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 31 Mei is die 151ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 152ste in skrikkeljare Daar volg nog 214 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdae 5 VerwysingsGebeure Wysig455 Die inwoners van Rome vermoor die Wes Romeinse keiser Petronius Maximus toe hy uit die stad probeer vlug wat toe onder beleg was deur die Vandale onder Geiserich 1188 Pous Clemens III sluit vrede met die senaat en die volk van Rome 1223 Tydens die slag aan die Kalka in vandag se Oekraine oorwin die Mongole die Roetene en bondgenote die Kiptjake 1307 Tydens die slag van Lucka oorwin markgraaf I van Meissen die Romeins Duitse koning Albrecht I 1433 Pous Eugenius IV kroon keiser Sigismund van die Heilige Romeinse Ryk 1462 Pous Pius II stel Johann van Eych biskop van Eichstatt aan as kardinaal 1492 Die Heilige Lans word plegtig deur Pous Innocentius VIII in Rome ontvang 1497 Die gedrukte Latynse vertaling van Sebastian Brant se werk Narrenschiff skip van die dwase verskyn onder die titel Stultifera Navis Hierdie werk versprei vinnig oor die grense en word n internasionale sukses 1503 Pous Alexander VI stel nog nege kardinale aan waaronder sy familielid Francisco Lloris y de Borja 1523 Pous Adrianus VI verklaar Sint Antonius van Florence en Sint Benno heilig 1653 Pous Innocentius X publiseer die bul Cum Occasione waarin die Jansenisme veroordeel word 1655 Pous Alexander VII verklaar Ferdinand III van Kastilie salig 1689 Franse troepe plunder die grafte van die Duitse konings in die dom van die stad Speyer Nadat die grafte geplunder is word die gebou aan die brand gesteek en word dit in die brand erg beskadig 1721 Pous Innocentius XIII verklaar Jan Nepomucky salig 1740 Friedrich II later Friedrich die Grote of Alter Fritz genoem word koning van Pruise na die dood van sy vader Frierdrich Wilhem I 1809 Eerste Serwiese Opstand Tydens die slag van Cegar naby die stad Nis word die Serwiese rebelle deur Osmaniese troepe oorwin 1859 Die horlosie Big Ben begin loop 1899 Pietersburg nou Polokwane se spoorwegverbinding na Pretoria word ingewy 1899 Die Bloemfontein konferensie begin 1900 Tweede Vryheidsoorlog Johannesburg oorgegee aan die Britte toe Dr Friederick Krause die militere kommandant van die Witwatersrand die sleutels van die stad aan Veldmaarskalk Lord Roberts oorhandig het 1 1902 Tweede Vryheidsoorlog Die oorlog kom tot n einde met die onderteken van die Vrede van Vereeniging 1904 Rhodes universiteit kom deur n parlementswet as universiteitskollege tot stand 1906 Koning Alfons XIII van Spanje trou met Victoria Eugenie van Battenberg die kleindogter van Koningin Victoria van Engeland Tydens die feesvieringe vind n bomaanslag plaas Die paartjie oorleef maar meer as 20 mense in hulle gevolg sterf 1910 Die Unie van Suid Afrika word deur die samesmelting van die vier voormalige Britse kolonies Kaapkolonie Natal Oranjerivierkolonie en Transvaalkolonie gevorm Herbert John Gladstone word die eerste Goewerneur generaal en Louis Botha die eerste Eerste Minister 1911 Die Titanic word te water gelaat 1916 Eerste Wereldoorlog Die Slag van Jutland vind plaas Die slag staan soms ook bekend as die Slag van Skagerrak 1926 Indie Nieu Seeland en Wes Indie word volle lede van die Imperiale Krieketkonferensie nou die Internasionale Krieketraad IKR 1928 Ou Vlag van Suid Afrika Oranje Blanje Blou word vir die eerste keer gehys en Die Stem van Suid Afrika word vir die eerste keer in die openbaar gesing 1940 Tweede Wereldoorlog Die Duitsers vernietig die Chopin monument in Warskou om die Poolse nasionale trots te knel 1945 Doodsmars van Brunn Tydens die etniese suiwering van Sudetenland dwing die Tsjegge die oorblywende 27000 Duitsers in Brunn oues van dae vrouens en kinders om na die Oostenrykse grens te marsjeer Meer as 5000 Duitsers sterf tydens die mars 1961 Die Republiek van Suid Afrika kom tot stand Suid Afrika verlaat die Britse Statebond en die geldeenheid verander van die Britse pond na die rand 1961 Die Duitse maatskappy Schering AG plaas die Pil voorbehoedmiddel op die mark in Duitsland 1974 Sirie en Israel teken n onttrekkingsverdrag om die Jom Kippoeroorlog te beeindig 1990 76 van die inwoners van Karl Marx Stad in die herverenigde Duitsland stem daarvoor dat die stad weer sy ou naam Chemnitz terugkry 1994 Suid Afrika sluit weer by die Britse Statebond aan 2003 Air France staak alle Concorde vlugte na n noodlottige ramp naby die Paryse lughawe 2015 Gift Kelehe en Caroline Wostmann wen die mans en vroue wedrenne in die Comrades onderskeidelik die eerste keer in 23 jaar dat Suid Afrikaners beide die wedrenne wen Geboortes Wysig1243 Jakob II van Mallorca koning van Mallorca 1311 1443 Margaret Beaufort gravin van Richmond en Derby 1509 1469 Emanuel I van Portugal Portugese koning 1529 1557 Fjodor I van Rusland Russiese tsaar 1598 1577 Nur Jahan keiserin van die Mogolryk van Indie 1645 1656 Marin Marais Franse komponis 1728 1750 Karl August von Hardenberg Pruisiese staatsman en hervormer 1822 1754 Andrea Appiani Italiaanse skilder 1817 1773 Ludwig Tieck Duitse skrywer 1853 1814 Pierre Beke Belgiese politikus 1875 1817 Georg Herwegh Duitse digter 1875 1854 Frederike van Uildriks Nederlandse skrywer 1919 1857 Achille Ratti Later Pous Pius XI die 259ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1939 1862 Michail Nesterow Russiese kunsskilder 1942 1866 Vladimir Rebikow Russiese komponis en pianis 1920 1880 Bernardina Midderigh Bokhorst Nederlandse kunstenaar 1972 1887 Philip van Praag sr Nederlandse kunstenaar 1942 1892 Gregor Strasser Duitse nasionaal sosialistiese politikus 1934 1898 Johan Brouwer Nederlands versetstryder 1943 1905 Florence Desmond Amerikaanse aktrise 1993 1907 Ake Holmberg Sweedse skrywer en vertaler 1991 1908 Don Ameche Amerikaanse akteur 1993 1908 Adolf Blaser Switserse politikus 1978 1908 Sigfred Johansen Deense akteur 1953 1908 Nils Poppe Sweedse akteur 2000 1911 Maurice Allais Franse ekonoom en fisikus 2010 1913 W E G Louw Afrikaanse digter 1980 1914 Akira Ifukube Japannese komponis en violis 2006 1916 Bert Haanstra Nederlandse regisseur 1997 1921 Alida Valli Italiaanse aktrise 2006 1923 Reinier III prins van Monaco 2005 1924 T T Cloete Afrikaanse digter en letterkundige 2015 1924 Gisela May Duitse aktrise en sangeres 2016 1928 Edouard Molinaro Franse regisseur 2013 1930 Clint Eastwood Amerikaanse akteur en regisseur 1936 Nolle Versyp Vlaamse akteur en vertaler 2006 1941 Els van Rooden Nederlandse aktrise 1981 1942 Willem Frijhoff Nederlandse historikus en skrywer 1945 Rainer Werner Fassbinder Duitse vervaardiger regisseur akteur en toneelskrywer 1982 1945 Laurent Gbagbo president van Ivoorkus 1947 Julien Vrebos Belgiese regisseur 1949 Tom Berenger Amerikaanse akteur 1953 Dirk Vermiert Vlaamse akteur 1962 Sebastian Koch Duitse akteur 1963 Viktor Orban Hongaarse politikus 1965 Brooke Shields Amerikaanse model en aktrise 1969 Tony Cetinski Kroatiese sanger 1971 Diana Damrau Duitse operasangeres 1976 Roar Ljokelsoy Noorse skans springer 1977 Joachim Olsen Deense atleet en politikus 1980 Edith Bosch Nederlandse judoka 1981 Marlies Schild Oostenrykse alpynskier 1982 Franzi Magert Kohli Switserse sneeuplankryer 1986 Sopho Chalvasji Georgiese sangeres 1992 Laura Ikauniece Letse atleetSterftes Wysig1567 Guido de Bres 45 Walloniese teoloog 1594 Tintoretto 76 Italiaanse kunsskilder 1620 Willem Lodewyk van Nassau Dillenburg 60 stadhouer van Friesland 1806 Lord George Macartney n goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop van 1796 tot 1798 1737 1809 Joseph Haydn Oostenrykse komponis 31 Maart 1732 1832 Evariste Galois 20 Franse wiskundige 1875 Eliphas Levi 65 Franse filosoof okkultis en Vrymesselaar 1900 James Loudon 75 Nederlandse koloniale bestuurder en minister 1920 Hector Hodler 32 Switserse Esperantis 1925 Cara Ancha 77 Spaanse torero 1960 Willem Elsschot 78 Vlaamse skrywer en digter 1968 Preben Uglebjerg Deense akteur 1931 1969 Tom Naude Suid Afrikaanse politikus en waarnemende Staatspresident van Suid Afrika 1967 1968 1889 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigUniedag 1910 1960 Republiekdag 1961 1994 Internasionale GeenrookdagVerwysings Wysig en Diary of Historical Dates for Johannesburg 1806 1976 dooie skakel besoek op 31 Mei 2012 Wikimedia Commons bevat media in verband met 31 May Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 31 Mei amp ol,