×
31 Augustus

31 Augustus is die 243ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (244ste in skrikkeljare). Daar volg nog 122 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 27, 2021

augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 243ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 244ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1492, pous, alexander, stel, eerste, kardinaa. lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 31 Augustus is die 243ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 244ste in skrikkeljare Daar volg nog 122 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1492 Pous Alexander VI stel sy eerste kardinaal aan sy neef Juan de Borja Lanzol de Romani aartsbiskop van Monreale 1522 Pous Adrianus VI word gekroon deur kardinaal Marco Comaro 1552 Pous Julius III stig die Collegium Germanicum 1888 Jack the Ripper eis sy eerste slagoffer 1920 Die eerste radio nuusuitsending word in Detroit Michigan gemaak 1923 Ruanda Urundi word n Belgiese protektoraat 1929 Die spoorlyn tussen Messina en Beitbrug word geopen 1939 Duitse troepe val n Duitse radiostasie aan vermom as Poolse troepe wat lei tot die Duitse Inval van Pole 1955 n VN bemiddelde skietstilstand met Israel oor die Gasa grensgeskil word deur Egipte aanvaar 1957 Die Federasie van Maleia word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk na n middernagtelike oorhandigingseremonie 1962 Trinidad en Tobago word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1977 Ian Smith se regerende Rhodesian Front wen al 50 setels wat vir wit kiesers gereserveer word in die Rhodesiese algemene verkiesing en verslaan die reggesindes wat van die party afgeskei het om die Rhodesian Action Party te vorm beslissend 1991 Kirgisie word van die Sowjetunie onafhanklik 1992 Pascal Lissouba word ingehuldig as president van die Republiek van Kongo na n veelparty presidensiele verkiesing en beeindig daarmee n lang tydperk van eenparty marxistiese regering 1994 Die Ierse Republikeinse Leer kondig n algehele staking in militere optrede aan na 25 jaar van bomaanval en sluipmoordgeweld 1997 Prinses Diana die Prinses van Wallis sterf in n motorongeluk in Parys Frankryk 2006 Neotel die tweede verskaffer van vastelyntelekommunikasiedienste in Suid Afrika en Telkom se eerste mededinger word in Johannesburg bekendgestel Geboortes Wysig12 Caligula keiser van die Romeinse Ryk 41 161 Commodus Romeinse keiser 192 1863 Johannes Egbertus Vixseboxse Nederlands gebore Suid Afrikaanse argitek en bouaannemer 1943 1880 Wilhelmina koningin van Nederland 1962 1897 Fredric March Amerikaanse akteur 1975 1907 Ramon Magsaysay Filippynse politikus en president 1957 1934 Raymond Buckland Brits gebore Amerikaanse skrywer 2017 1957 Rachelle Greeff Afrikaanse joernalis en skrywer 1970 Debbie Gibson Amerikaanse sangeres en aktrise 1984 Charl Schwartzel Suid Afrikaanse professionele gholfspeler Sterftes Wysig1056 Theodora keiser van die Bisantynse Ryk 980 1422 Hendrik V van Engeland koning van Engeland 1387 1739 Petrus Kalden die 13de predikant wat in diens van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid Afrika 1670 1814 Arthur Phillip die eerste goewerneur van Nieu Suid Wallis en stigter van die nedersetting wat tans Sydney heet 1738 1948 Andrei Zhdanov Sowjetleier en kulturele ideoloog 1896 1979 Sally Rand Amerikaanse burleskdanser 1904 1980 Chris Burger heelagter van die WP sterf nadat hy sy nek die vorige dag in n rugbywedstryd teen die Vrystaat gebreek het 1952 1993 Siegfried Schurenberg Duitse akteur 1900 1997 Prinses Diana Prinses van Wallis 1 Julie 1961 1998 Gerhard Beukes Afrikaanse skrywer 1913 2014 Ollie Viljoen n Afrikaanse musikant storieverteller TV regisseur en aanbieder van RSG se vastrap program 1939 2018 Marinus Wiechers Suid Afrikaanse regskundige en grondwetkenner 1937 2021 Kebby Maphatsoe Suid Afrikaanse ANC politikus onbekend Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 31 August Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 31 Augustus amp ol,