×
30 Oktober

30 Oktober is die 303de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (304de in skrikkeljare). Daar volg nog 62 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 303de, jaar, gregoriaanse, kalender, 304de, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig701, pous, johannes, volg, pous, sergius, pous, ma. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 30 Oktober is die 303de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 304de in skrikkeljare Daar volg nog 62 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig701 Pous Johannes VI volg Pous Sergius I op 942 Pous Marinus II volg Pous Stefanus VIII IX op 1119 Pous Callixtus II ban Keiser Hendrik V en Teenpous Gregorius VIII uit die kerk 1198 Pous Innocentius III skryf n brief aan die stede Ancona Assisi Perugia en Spoleto waarin hy die oppermag van die pous bevestig 1470 Die Graaf van Warwick herstel Hendrik VI van Engeland tot die troon tydens die Oorlog van die Rose 1471 Rodrigo Borgia later Pous Alexander VI word priester en kardinaal biskop 1682 Pous Innocentius XI vaardig n edik uit waarin die Jode van Rome verbied word om geld uit te leen 1831 Nadat hy maande lank weggekruip het word die Amerikaanse slaaf Nat Turner gevang en in hegtenis geneem vir die lei van n slawerebellie wat brutaal onderdruk is 1899 Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Nicholsonsnek vind plaas 1961 Tsaar Bomba n Sowjet waterstofbom word ontplof oor die Nowaja Zemlja in die Arktiese Oseaan dit is die grootste kernwapen wat nog ontplof is 1974 By die Rumble in the Jungle boksgeveg in Zaire slaan Muhammad Ali vir George Foreman uit 1995 Die Kanadese provinsie Quebec stem in n referendum ten gunste daarvan om deel te bly van Kanada Ongeveer 50 6 van kiesers het gestem om te bly Geboortes Wysig1735 John Adams tweede president van die VSA 1826 1878 Paul Roos Suid Afrika se negende Springbokkaptein 1948 1898 Phil Mostert Suid Afrika se 16de Springbokkaptein 1972 1906 Hermann Fegelein Duitse SS generaal 1945 1956 Nick Mallett Springbokrugbyspeler en afrigter 1956 Brumilda van Rensburg Suid Afrikaanse aktrise 1960 Diego Maradona Argentynse sokkerspeler en afrigter 2020 Sterftes Wysig1932 Paul Methuen Britse krygsman 1845 1937 J H H de Waal Afrikaanse taalstryder en politikus 1871 2009 Claude Levi Strauss Franse kulturele antropoloog 1908 2010 Harry Mulisch Nederlandse skrywer 1927 2015 Al Molinaro Amerikaanse akteur 1919 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 30 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 30 Oktober amp ol,