×
30 November

30 November is die 334ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (335ste in skrikkeljare). Daar volg nog 31 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: Augustus 02, 2021

november, november, 2020, 1415, 2122, 2829, 30al, 334ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 335ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig722, pous, gregorius, sint, bonifatius, bisko. lt lt November 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30Al die dae 30 November is die 334ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 335ste in skrikkeljare Daar volg nog 31 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig722 Pous Gregorius II wy Sint Bonifatius tot biskop 1406 Pous Gregorius XII volg Pous Innocentius VII op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1700 Pous Clemens XI as biskop ingewy 1799 Begin van die konklaaf na die dood van Pous Pius VI 1838 Pous Gregorius XVI stel Gabriele Ferretti aartsbiskop van Fermo aan as kardinaal 1872 Engeland en Skotland speel in die eerste internasionale sokkerwedstryd met 0 0 gelykop 1939 Sowjet magte val Finland aan wat die begin van die Winteroorlog inlui 1954 In Sylacauga Alabama val n 4 kg meteoriet deur die dak van n huis en tref Ann Hodges wat ernstige beserings opdoen in die eerste gedokumenteerde geval waar n voorwerp uit die ruimte n mens tref 1954 Johannes Gerhardus Strijdom begin sy termyn as die premier van die Unie van Suid Afrika 1966 Barbados word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1967 Suid Jemen word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1974 Die geraamte van Lucy n 3 18 miljoen jaar oue vroulike hominied word in Ethiopie ontdek 1977 Volksraadsverkiesing waarin die Nasionale Party 134 die Progressiewe Federale Party 17 en die Nuwe Republiek Party 10 setels wen 1979 Die rockgroep Pink Floyd reik die treffer rockopera The Wall uit 1987 Die soektog na die 159 passasiers van die Helderberg word afgelas Niemand op die vlug het oorleef nie 1999 Tienduisende mense kom saam om te betoog teen die Wereldhandelsorganisasie by hulle vergadering in Seattle Verenigde State 2006 Suid Afrika word die vyfde land ter wereld waar huwelike tussen mense van dieselfde geslag gewettig word 2016 Die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Chemie IUSTC verander die name van die chemiese elemente 113 115 117 en 118 na nihonium Nh moskovium Mc tennessien Ts en oganesson Og onderskeidelik 2019 Adriano Visagie ontvang die Sotigui toekenning vir beste akteur Suider Afrika vir sy hoofrol in die Namibiese film Salute Geboortes Wysig1508 Andrea Palladio Italiaanse Renaissance argitek 1580 1667 Jonathan Swift Anglo Ierse satirikus essayis politiese pamfletmaker 1745 1699 Christiaan VI van Denemarke Koning van Denemarke en Noorwee 1746 1734 Cornelis Jacob van de Graaff een van die latere Hollandse goewerneurs van die Kaap de Goede Hoop 1812 1817 Theodor Mommsen Duitse politikus skrywer en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1902 1903 1835 Samuel Langhorne Clemens bekend as Mark Twain n Amerikaanse skrywer en humoris 1910 1866 Robert Broom Suid Afrikaanse wetenskaplike dokter en paleontoloog wat Mev Ples in die Sterkfontein grotte ontdek het 1951 1874 Winston Leonard Spencer Churchill Britse staatsman 1965 1874 Lucy Maud Montgomery Kanadese fiksieskrywer 1942 1923 Emgee Pretorius Afrikaanse akteur 2007 1946 Marina Abramovic Serwiese kunstenaar 1947 Sergio Badilla Castillo Chileense digter essayis vertaler en universiteitsprofessor 1948 Achmat Dangor tussentydse direkteur vir die Wereldvigsveldtog 2020 1958 Stacey Q Amerikaanse aktrise en sangeres 1965 Ben Stiller Amerikaanse akteur 1982 Elisha Cuthbert Amerikaanse aktrise 1990 Magnus Carlsen Noorse skaakspeler Sterftes Wysig594 Gregorius van Tours 538 1016 Koning Edmund II van Engeland 988 1557 Galvarino Mapuche kryger onbekend 1647 Bonaventura Cavalieri Italiaanse wiskundige 1598 1671 Pieter Hackius die vyfde kommandeur en eerste goewerneur aan die Kaap die Goeie Hoop onbekend 1751 Jean Philippe de Cheseaux n sterrekundige van Lausanne in Switserland 1718 1830 Pous Pius VIII 253ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1761 1900 Oscar Wilde Anglo Ierse skrywer in Dublin Ierland 1854 1965 Richard Saul Britse vegvlieenier en lugmaggeneraal tydens die Tweede Wereldoorlog 1891 1979 Zeppo Marx Amerikaanse akteur 1901 2007 Evel Knievel Amerikaanse waaghals en vermaakkunstenaar 1938 2013 Colin Eglin leier van die Progressiewe Reformisteparty en Progressiewe Federale Party 1925 2013 Paul Walker Amerikaanse akteur 1973 2014 Ian Player Suid Afrikaanse natuurbewaarder en broer van Gary Player 1927 2017 Eddie Daniels Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis 1928 2018 George H W Bush Amerikaanse politikus en 41ste President van die Verenigde State 1989 1993 1924 2019 Mariss Jansons n Letlandse dirigent 1943 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 30 November Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 30 November amp ol,