fbpx
Wikipedia

30 Mei

30 Mei is die 150ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (151ste in skrikkeljare). Daar volg nog 215 dae in die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansiedae

  • Verenigde State – Memorial Day, tans vierde Maandag in Mei; oorspronklik 30 Mei.

30 Mei
2021, sa12, 1516, 2223, 2930, 31al, 150ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 151ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig1232, pous, gregorius, verklaar, sint, antonius, padua, heilig, 1416, katolieke, ke. lt lt Mei 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae30 Mei is die 150ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 151ste in skrikkeljare Daar volg nog 215 dae in die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig1232 Pous Gregorius IX verklaar Sint Antonius van Padua heilig 1416 Die Katolieke Kerk verbrand Hieronymus van Praag Jerome of Prague 1431 Rouen Frankryk 19 jaar oue Johanna van Arkel Joan of Arc verbrand op die brandstapel 1518 Martin Luther stuur n verdudeliking van sy stellings na Pous Leo X 1539 Florida VSA Hernando de Soto land by Tampabaai met 600 soldate met die doelwit om goud te vind 1550 Pous Julius III stel sy aangenome neef en minnaar Innocenzo Ciocchi del Monte aan as kardinaal 1574 Hendrik III word Koning van Frankryk 1588 Die laaste skip van die Spaanse Armada seil vanaf Lissabon na die Engelse Kanaal 1626 Giovanni Battista Pamphilj later Pous Innocentius X word pouslike nuntius in Spanje 1792 Pous Pius VI publiseer Quo flucto met reelings vir die bediening van die sakramente weens die verbod daarop in Frankryk 1741 Pous Benedictus XIV publiseer Non ambigimus oor vas 1814 Die Eerste Verdrag van Parys word geteken en die Franse grense word herstel tot die grenslyne van 1792 Napoleon I van Frankryk op dieselfde dag verban na Elba 1815 Die HMS Arniston strand by Waenhuiskrans en 373 persone sterf 1868 Herinneringsdag Memorial Day wat toe bekend gestaan het as Decoration Day word vir die eerste keer gevier in die Verenigde State 1876 Ottoman sultan Abdulaziz word uit die weg geruim en opgevolg deur sy neef Murat V 1879 New York Stad se Gilmore s Garden deur William Vanderbilt hernoem as Madison Square Garden en vir die publiek geopen op die hoek van 26th Street en Madison Avenue 1883 New York Stad n Gerug dat die Brooklynbrug Brooklyn Bridge gaan ineenstort veroorsaak paniek waardeur twaalf mense sterf 1896 Die Chodinka tragedie vind plaas buite Moskou 1911 By die Indianapolis Motor Speedway eindig die eerste Indianapolis 500 Ray Harroun word die eerste wenner van die 500 myl motorwedren 1913 Eerste Balkanoorlog n Vredesverdrag word in Londen geteken wat die oorlog beeindig Albanie word n onafhanklike land 1922 In Washington D C word die Lincoln gedenkteken ingehuldig 1941 Tweede Wereldoorlog Duitsland neem Kreta oor 1942 Tweede Wereldoorlog 1000 Britse bomwerpers loods n 90 minuut aanval op Keulen Duitsland 1958 Die liggame van verskeie ongeidentifiseerde soldate wat in die Tweede Wereldoorlog en die Koreaanse Oorlog gesneuwel het word begrawe in die Grafkelder van die Onbekendes Tomb of the Unknowns in Arlington Nasionale Begraafplaas 1967 By die Ascot Speedway in Gardena Kalifornie spring Evel Knievel met sy motorfiets oor 16 motors 1971 Mariner program Mariner 9 gelanseer na Mars 1975 Die Europese Ruimtevaartorganisasie word amptelik gestig 1982 Spanje word die 16de lid van NAVO en die eerste nasie wat by die alliansie aansluit sedert Wes Duitsland se toelating in 1955 1989 Tiananmenplein protes van 1989 Die 33 voet hoe standbeeld vir die Godin van Demokrasie deur studentebetogers onthul op Tiananmenplein 1998 n 6 6 sterkte aardbewing tref Noord Afghanistan en ongeveer 5 000 mense sterf 2007 Anthe Saturnus se 60ste natuurlike satelliet word ontdek danksy foto s deur die Cassini Huygens ruimtetuig 2012 Die International Union of Pure and Applied Chemistry verander die name van die Chemiese elemente 114 Ununquadium Uuq tot Flerovium Fl en 116 Ununhexium Uuh tot Livermorium Lv 2019 Die twaalfde Krieketwereldbeker begin in Engeland en Wallis Geboortes Wysig1814 Michail Bakoenin Russiese rewolusionere anargis 1876 1834 Emmanuel Hiel Vlaams Nederlandse digter en prosaskrywer 1899 1901 Cornelia Otis Skinner Amerikaanse Broadway skrywer regisseur en aktrise 1979 1902 Stepin Fetchit Amerikaanse danser en akteur 1985 1908 Mel Blanc Amerikaanse stem vir Barney Rubble Bugs Bunny Tweety Bird en andere 1989 1910 Inge Meysel Duitse aktrise 2004 1921 Jamie Uys Suid Afrikaanse rolprentregiseur 1996 1927 Clint Walker Amerikaanse akteur 2018 1934 Aleksei Leonof Sowjetse ruimtevaarder en eerste mens wat n ruimtewandeling uitgevoer het 2019 1936 Keir Dullea Amerikaanse akteur 1943 Ken Andrew Suid Afrikaanse politikus en parlementslid van die Demokratiese Alliansie 1951 Stephen Tobolowsky Amerikaanse akteur 1958 Marie Fredriksson Sweedse sangeres en lid van Roxette 2019 1962 Bernd Glemser Duitse pianis en pedagoog 1972 Trey Parker Amerikaanse komediant South Park 1976 Omri Katz Amerikaanse akteur Sterftes Wysig727 Biskop Hubertus van Luik 1431 Johanna van Arkel verbrand op die brandstapel 1412 1593 Christopher Marlowe Engelse dramaturg digter en vertaler 1564 1640 Peter Paul Rubens Vlaamse skilder 1577 1778 Voltaire een van die mees gelese en invloedrykste skrywers van die Franse en Europese Verligting 1694 1854 Sir Peregrine Maitland n goewerneur van die Kaapkolonie 1777 1915 Jannie Marais kampvegter vir Afrikaans en weldoener 1851 1919 Gustav Cleemann Duits Baltiese protestantse martelaar 1858 1967 Claude Rains Amerikaanse akteur 1889 1977 Paul Desmond Amerikaanse jazz musikant 1924 Vakansiedae WysigVerenigde State Memorial Day tans vierde Maandag in Mei oorspronklik 30 Mei Wikimedia Commons bevat media in verband met 30 May Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 30 Mei amp oldid 2383196,