×
30 Desember

30 Desember is die 364ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (365ste in skrikkeljare). Daar volg nog 1 dae in die res van die jaar.

Inhoud

  • José Rizaldag in die Filippyne.
  • Feesdag van Pous Felix I in die Rooms-Katolieke Kerk.

Publikasie datum: September 03, 2021

desember, desember, 2020, 1213, 1920, 2627, 31al, 364ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 365ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1370, pous, gregorius, volg, pous, urbanus, 1. lt lt Desember 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae 30 Desember is die 364ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 365ste in skrikkeljare Daar volg nog 1 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1370 Pous Gregorius XI volg Pous Urbanus V op 1407 Pous Gregorius XII benoem sy neef Gabriele Condulmer later Pous Eugenius IV as biskop van Sienna 1797 Pous Pius VI publiseer Christi Ecclesiae met reelings vir n konklaaf 1853 Gadsden Purchase Die Verenigde State koop 30 000 vierkante myl land suid van die Gilarivier en wes van die Rio Grande by Mexiko vir VS 10 miljoen 1880 Paul Kruger word die President van die Transvaalse Republiek 1947 Koning Michael word geforseer om te abdikeer na Roemenie n Volksrepubliek word 1959 Die USS George Washington SSBN 598 word in diens gestel Amerika se eerste ballistiese kernaangedrewe duikboot 1965 Ferdinand Marcos word President van die Filippyne Geboortes Wysig39 Titus Romeinse keiser 81 1371 Wasili I van Moskou Grootprins van die Rjoerik dinastie 1425 1756 Paul Wranitzky Morawiese komponis 1808 1819 Theodor Fontane Duitse skrywer en joernalis 1898 1865 Rudyard Kipling Engelse skrywer en digter 1936 1871 J H H de Waal regsgeleerde taalman en politikus 1937 1942 Anne Charleston Australiese aktrise 1961 Sean Hannity Amerikaanse televisieaanbieder en konserwatiewe politieke kommentator 1963 Mike Pompeo 70ste Minister van Buitelandse Sake van die Verenigde State 1971 Peter Buwalda Nederlandse skrywer en rubriekskrywer 1973 Maureen Flannigan Amerikaanse aktrise 1975 Tiger Woods beroemde Amerikaanse gholfspeler 1980 Eliza Dushku Amerikaanse aktrise Sterftes Wysig274 Pous Felix I die 26ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1591 Pous Innocentius IX die 230ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1519 1644 Jan van Helmont n Vlaamse chemikus fisioloog en medikus 1580 1875 Adam Kok III leier van die Griekwas 1811 1932 Daisy de Melcker moordenares word gehang 1886 1947 Alfred North Whitehead filosoof fisikus en wiskundige 1861 1971 Albertus van Rhyn Suid Afrikaanse onderwysman koerantredakteur politikus en ambassadeur 1890 1989 Etienne Leroux Afrikaanse skrywer 1922 2006 Saddam Hussein voormalige leier van Irak 1937 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigJose Rizaldag in die Filippyne Feesdag van Pous Felix I in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 30 December Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 30 Desember amp ol,