×
30 Augustus

30 Augustus is die 242ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (243ste in skrikkeljare). Daar volg nog 123 dae in die res van die jaar.

Publikasie datum: September 03, 2021

augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 242ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 243ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, gebeure, wysig257, pous, sixtus, volg, pous, stefanus, 1464, pous, paulus, pietro, barbo, volg, pous, pius, pous, rooms, katolieke, . lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 30 Augustus is die 242ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 243ste in skrikkeljare Daar volg nog 123 dae in die res van die jaar Gebeure Wysig257 Pous Sixtus II volg Pous Stefanus I op 1464 Pous Paulus II Pietro Barbo volg Pous Pius II op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1600 Alessandro Ottaviano de Medici later Pous Leo XI word biskop van Albano 1626 Pous Urbanus VIII stel agt nuwe kardinale aan waaronder Giambattista Pamphili later Pous Innocentius X 1862 Amerikaanse Burgeroorlog Die tweede Slag van Bull Run vind plaas 1919 Die pasgestigte NG gemeente Lusaka besluit op sy eerste kerkraadsvergadering die gemeente sal hulpbehoewend wees 1939 Tweede Wereldoorlog Henri Guisan word tot generaal en sodoende tot bevelvoerder van die Switserse weermag verkies Switserland kies slegs tydens oorlogstyd n generaal om die weermag te lei 1991 Azerbaidjan word van die Sowjetunie onafhanklik 1992 Michael Schumacher wen sy eerste Formule Een resies by die Belgiese Grand Prix Geboortes Wysig1716 Lancelot Brown bekend as Capability Brown was n Engelse landskapsargitek 1783 1852 Jacobus Henricus van t Hoff Nederlandse fisiese chemikus 1911 1862 Siener van Rensburg Boereprofeet en toekomsvoorspeller 1926 1871 Ernest Rutherford Nieu Seelands gebore Britse fisikus en Nobelpryswenner 1937 1910 Roger Bushell meesterbrein agter die ontsnapping uit Stalag Luft III 1944 1931 Derek Keys Suid Afrikaanse sakeleier en kabinetsminister 2018 1943 John Kani Suid Afrikaanse akteur 1951 Dirk Winterbach Afrikaanse digter en beeldhouer 1954 Aleksandr Loekasjenko Belarus president 1960 Ely Pouget Amerikaanse aktrise 1962 Nataniel le Roux Suid Afrikaanse kabaretkunstenaar en TV kok 1971 Malusi Gigaba voormalige Suid Afrikaanse kabinetsminister Sterftes Wysig1181 Pous Alexander III 170ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1105 1961 Charles Coburn Amerikaanse akteur 1877 1970 Del Moore Amerikaanse komediant en akteur 1916 1971 T J Haarhoff Suid Afrikaanse skrywer 1892 1979 Jean Seberg Amerikaanse aktrise 1938 1981 Vera Ellen Amerikaanse aktrise en danser 1921 2001 Govan Mbeki Suid Afrikaanse politikus en vader van Thabo Mbeki 1910 2003 Charles Bronson Amerikaanse rolprentster 1921 2006 Glenn Ford Kanadese akteur 1916 2006 Naguib Mahfouz Egiptiese joernalis en outeur Nobelpryswenner 1911 2015 Oliver Sacks Britse neuroloog en skrywer 1933 2017 Marjorie Boulton Britse skrywer en digter 1924 2019 Valerie Harper Amerikaanse aktrise en skryfster 1939 Wikimedia Commons bevat media in verband met 30 Augustus Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 30 Augustus amp ol,