×
2 v.C.
Kalenders
Die tempel van Mars Ultor
Ab urbe condita 752
Sjinese kalender 2695 – 2696

乙午 – 丙未

Hebreeuse kalender 3759 – 3760
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 54 – 55
- Kali Yuga 3100 – 3101

Die jaar 2 voor Christus (2 v.C.) was 'n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Woensdag begin het.

Inhoud

  • Die Senaat word in Rome meegedeel dat keiser Augustus sy dogter Julia vir onbehoorlike gedrag na die eiland Pandateria verban het.
  • Phraataces volg sy vader Phraates IV in die Partiese Ryk op.
  • Die tempel van Mars Ultor in Rome word voltooi.
  • Keiser Aidi van China voer die hervormings van Chengdi wat hy ongedaan gemaak het, opnuut in.
  • Phraates IV, koning van die Partiese Ryk
  1. Chang'an 26 BCE: An Augustan Age in China A Samuel and Althea Stroum bookMichael Nylan, University of Washington Press, 2015, ISBN 0-295-80641-9, ISBN 978-0-295-80641-9

Publikasie datum: September 26, 2021

1ste, 1ste, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalkalenders, tempel, mars, ultorab, urbe, condita, 752sjinese, kalender, 2695, 2696, 乙午, 丙未hebreeuse, kalender, 3759, 3760hindoekalenders, vikram, samvat, kali, yuga, 3100, 3101, jaar, voor, christus, gewone, jaar. 2 v C 2de eeu v C 1ste eeu v C 1ste eeu 7 v C 6 v C 5 v C 4 v C 3 v C 2 v C 1 v C 1 2 3 4 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalKalenders Die tempel van Mars UltorAb urbe condita 752Sjinese kalender 2695 2696 乙午 丙未Hebreeuse kalender 3759 3760Hindoekalenders Vikram Samvat 54 55 Kali Yuga 3100 3101 Die jaar 2 voor Christus 2 v C was n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op n Woensdag begin het Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VerwysingsGebeure WysigDie Senaat word in Rome meegedeel dat keiser Augustus sy dogter Julia vir onbehoorlike gedrag na die eiland Pandateria verban het Phraataces volg sy vader Phraates IV in die Partiese Ryk op Die tempel van Mars Ultor in Rome word voltooi Keiser Aidi van China voer die hervormings van Chengdi wat hy ongedaan gemaak het opnuut in 1 Geboortes WysigSterftes WysigPhraates IV koning van die Partiese RykVerwysings Wysig Chang an 26 BCE An Augustan Age in China A Samuel and Althea Stroum book Michael Nylan University of Washington Press 2015 ISBN 0 295 80641 9 ISBN 978 0 295 80641 9Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2 v C amp ol,