×
2 Oktober

2 Oktober is die 275ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (276ste in skrikkeljare). Daar volg nog 90 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Gandhi in 1929

Publikasie datum: September 26, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 275ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 276ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig313, eerste, lateraanse, sinode, vind, plaas, 1. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 2 Oktober is die 275ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 276ste in skrikkeljare Daar volg nog 90 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig313 Die eerste Lateraanse sinode vind plaas 1316 Pous Johannes XXII neem sy intrek in Avignon 1529 Martin Luther en Ulrich Zwingli ontmoet in Marbach n Geskil oor die gebruik van die nagmaal lei daartoe dat Switserse en Duitse Protestante nie verenig nie 1623 Pous Urbanus VIII stel sy neef Francesco Barberini sr aan as kardinaal 1730 Pous Clemens XII stel vier nuwe kardinale aan waaronder Alessandro Aldobrandini tituler aartsbiskop van Rodi 1756 Gregorio Barnaba Chiaramonti later Pous Pius VII word Benediktyner monnik 1758 Pous Clemens XIII stel Antonio Marino Priuli biskop van Vicenza en Francois Joachim de Pierres de Bernis kanunnik van Lyon aan as kardinale 1826 Pous Leo XII stel tien nuwe kardinale aan waaronder Pietro Caprano tituler aartsbiskop van Iconio 1835 Die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog begin 1847 Pous Pius IX stel munisipale bestuur van Rome in 1901 Die Britse Vloot laat hul eerste duikboot te water 1958 Guinee ontvang onafhanklikheid van Frankryk 1990 Die Duitse Demokratiese Republiek DDR wat sedert 7 Oktober 1949 op die grondgebied van die voormalige Sowjet besettingsone in Oos Duitsland en die Sowjet sektor van Oos Berlyn bestaan het kom tot n einde 2004 Parkrun word deur Paul Sinton Hewitt gestig by Bushy Park in Londen Engeland Geboortes Wysig Gandhi in 1929 1452 Richard III koning van Engeland 1485 1627 Patriarg Adriaan van Moskou die tiende en laaste Russies Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland 1700 1852 Curt von Francois die stigter van Windhoek 1931 1852 William Ramsay Skotse chemikus en Nobelpryswenner 1916 1857 MT Steyn president van die Vrystaat 1916 1867 James Stevenson Hamilton Iers gebore Suid Afrikaanse wild en natuurbewaarder en soldaat 1957 1869 Mahatma Gandhi Indiese massa bewegingsleier 1948 1897 Bud Abbott Amerikaanse akteur en komediant 1974 1929 Lorrae Desmond Australiese aktrise 2021 1951 Sting Britse akteur en sanger Sterftes Wysig829 Michael II keiser van die Bisantynse Ryk 770 1264 Pous Urbanus IV 182ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1195 1919 Alfred Geist Duits Baltiese protestantse martelaar 1863 1920 Max Bruch Duitse komponis 1838 1927 Svante Arrhenius Sweedse chemikus fisikus en Nobelpryswenner 1859 1999 Sarel Hayward Suid Afrikaanse politikus 1924 1999 Heinz G Konsalik Duitse outeur 1921 1999 Georg Tintner Oostenrykse dirigent 1917 2016 Neville Marriner Engelse violis en dirigent 1924 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOntsluit van https af wikipedia org w index php title 2 Oktober amp ol,