fbpx
Wikipedia

2 Maart

2 Maart is die 61ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (62ste in skrikkeljare). Daar volg nog 304 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

2 Maart
maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 61ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 62ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1476, veldslag, grandson, 18000, soldate, switserse, . lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae2 Maart is die 61ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 62ste in skrikkeljare Daar volg nog 304 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1476 Veldslag van Grandson 18000 Soldate van die Switserse Bondgenootskap wat die verdedigers van Grandson te hulp gesnel het vernietig die Boergondiese leer en buit 400 kanonne 10000 perde en juwele van etlike miljoen Frank se waarde 1539 Pous Paulus III stel Ugo Boncompagni later Pous Gregorius XIII aan as solleciatore van pouslike briewe 1654 Pous Innocentius X stel nog sewe kardinale aan waaronder Giambattista Spada tituler patriarg van Konstantinopel 1679 Pous Innocentius XI publiseer die bul Sanctissimus Dominus waarin kasuisme veroordeel word 1733 Pous Clemens XII stel Domenico Riviera apostoliese protonotarius aan as kardinaal 1798 Die Franse generaals Schauenburg en Brune beset die Switserse stede Solothurn en Freiburg 1836 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog Die Republiek van Texas verklaar onafhanklikheid van Meksiko 1845 Ds P K Albertyn word leraar van die NG gemeente Prins Albert 1939 Pous Pius XII volg Pous Pius XI op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1940 Die hoeksteen van die NG gemeente Fordsburg in die voorstad Mayfair gele 1940 Die kerkraad van die NG gemeente Gobabis beroep sy eerste predikant prop F J Hay Hy neem die beroep aan 1943 Tweede Wereldoorlog Australiese en Amerikaanse lugmagte val n groot konvooi van die Japannese vloot onderweg na Nieu Guinee in die Slag van die Bismarcksee aan 1956 Die Franse deel van Marokko word onafhanklik 1998 Water word ontdek op Europa n maan van die planeet Jupiter Geboortes Wysig1459 Adriaan Florenszoon Boeyens later Pous Adrianus VI die 218de pous van die Rooms Katolieke Kerk 1523 1760 Camille Desmoulins Franse advokaat en rewolusioner 1794 1810 Gioacchino Pecci later Pous Leo XIII die 256ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1903 1876 Eugenio Pacelli later Pous Pius XII 1958 1940 Frederik van Zyl Slabbert Suid Afrikaanse politikus akademikus en besigheidsman 2010 1942 Lou Reed Amerikaanse musikant en fotograaf 2013 1942 Mir Hossein Mousavi Iranse politikus 1942 Ernst van der Walt Suid Afrikaanse predikant 1962 Jon Bon Jovi Amerikaanse sanger liedjieskrywer en akteur 1968 Daniel Craig Britse akteur huidige James Bond 1980 Ingrid Bolso Berdal Noorse aktrise en vervaardiger 1984 Ian Sinclair Amerikaanse akteur Sterftes Wysig274 Mani van Irannese herkoms en was die profeet en stigter van Manigeisme 216 1797 Horace Walpole Engelse kunshistorikus skrywer intellektueel antikwaar en politikus 1717 1835 Franz Joseph Karl as Frans II laaste keiser van die Heilige Romeinse Ryk en as Frans I eerste keiser van Oostenryk 1768 1840 Heinrich Wilhelm Olbers n Duitse sterrekundige geneesheer en fisikus 1758 1855 Nikolaas I van Rusland tsaar van Rusland 1796 1939 Howard Carter Britse argeoloog en egiptoloog 1874 1982 Philip K Dick Amerikaanse skrywer 1928 1984 Breytie Breytenbach eerste hoofdirekteur van Truk 1904 1991 Serge Gainsbourg Franse digter sanger komponis akteur regisseur en skilder 1928 2009 Joao Bernardo Vieira president van Guinee Bissau 1939 2020 Lance James Suid Afrikaanse country sanger en radio omroeper 1938 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOnafhanklikheidsdag in Marokko 1956 Wikimedia Commons bevat media in verband met 2 March Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2 Maart amp oldid 2413947,