×
2 Februarie

2 Februarie is die 33ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 332 dae in die res van die jaar (333 in skrikkeljare).

Inhoud

Teologie

Publikasie datum: November 20, 2021

februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 33ste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, gepubliseer, teologie, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig962, pous, johannes, kroon, otto,. lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae 2 Februarie is die 33ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 332 dae in die res van die jaar 333 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Gepubliseer 4 1 Teologie 5 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig962 Pous Johannes XII kroon Otto I die Grote as keiser van die Heilige Romeinse Ryk 1274 Cecile dogter van Gui Faucoi later Pous Clemens IV trou met haar neef Pierre Ruffi 1285 Jakob II koning van Aragon word teen die wil van Pous Honorius IV onder die naam Jakob I as koning van Sisilie gekroon 1309 Op aandrang van koning Philip IV van Frankryk hervat Pous Clemens V die proses teen Pous Bonifatius VIII 1361 Guillaume de Grimoard later Pous Urbanus V word ab van die Benediktynerklooster in St Victor in Marseille 1831 Pous Gregorius XVI volg Pous Pius VIII op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1837 Piet Retief se manifes word in die Graham s Town Journal gepubliseer 1848 Die Meksikaans Amerikaanse Oorlog eindig met die ondertekening van die Verdrag van Guadalupe Hidalgo wat aan die VSA die Meksikaanse Oordrag toeken 1863 Jan Brand word as President van die Vrystaat verkies 1925 Mediese voorrade om n uitbraak van witseerkeel te bekamp bereik Nome Alaska op hondeslee wat die jaarlikse Iditarod resies oor Alaska inspireer 1943 Die Slag van Stalingrad eindig met 91 000 uitgeputte Duitse soldate wat deur die Rooi Leer gevange geneem word 1990 President FW de Klerk kondig by die opening van die parlement aan dat die ANC en ander groepe ontban sou word en dat Nelson Mandela vrygelaat sou word Dit lei tot die einde van Apartheid en die daarstel van volle demokrasie in Suid Afrika 2016 Ted Cruz behaal n Republikeinse Party Iowa koukus verkiesing oorwining met die hulp van n VSA verkiesingsdataprogram bekend as Projek Oorlog Geboortes Wysig1455 Hans koning van Denemarke 1513 1517 Gotthard von Kettler laaste Landmeester van die Duitse orde in Lyfland en vanaf 1561 die eerste hertog van Koerland en Semgale 1587 1649 Pietro Francesco Orsini later Pous Benedictus XIII 245ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1730 1805 Frans Rens Vlaamse skrywer 1874 1818 Jan Lambrecht Domien Sleeckx Vlaamse skrywer 1901 1857 Johann Rissik landmeter en die eerste Administrateur van Transvaal 1925 1882 James Joyce Ierse skrywer en digter 1941 1882 Friedrich Dollmann Duitse generaal 1944 1905 Ayn Rand Russies Amerikaanse skryfster en filosoof 1982 1941 Gerald Morkel voormalige premier van die Wes Kaap en burgemeester van Kaapstad 2018 1942 Bo Hopkins Amerikaanse akteur en vervaardiger 1944 Andrew Davis Engelse dirigent 1947 Farrah Fawcett Amerikaanse aktrise 2009 1950 Barbara Sukowa Duitse aktrise 1970 Busisiwe Mkhwebane die huidige Openbare Beskermer van Suid Afrika 1977 Shakira Colombiaanse sangeres en aktrise Sterftes Wysig1594 Giovanni Pierluigi da Palestrina komponis c 1525 1769 Pous Clemens XIII die 248ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1693 1812 Isaac Titsingh Nederlandse snydokter en handelsreisiger 1745 1875 Carl Jakob Sundevall n Sweedse dierkundige 1801 1907 Dmitri Mendelejef Russiese chemikus 1834 1970 Bertrand Russell Britse wiskundige en filosoof 1872 1974 Imre Lakatos Hongaarse wiskundige natuurkundige en wetenskapfilosoof 1922 1979 Sid Vicious Britse musikant 1957 1982 Stephanus du Toit predikant en hoogleraar van die Gereformeerde Kerk 1905 1987 Alistair Stuart MacLean Skotse skrywer van populere rillers en avontuurverhale 1922 1994 Marija Gimbutas Litaus Amerikaanse argeoloog 1921 2020 Kolonel Mad Mike Hoare geslepe huursoldate leier 1919 Gepubliseer WysigTeologie Wysig 1744 Inter omnigenas oor die vervolging in Serwie deur die Turke deur Pous Benedictus XIV Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigMarialigmis Westelike Christendom Wikimedia Commons bevat media in verband met 2 February Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2 Februarie amp ol,