×
2 Augustus

2 Augustus is die 214de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (215de in skrikkeljare). Daar volg nog 151 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 26, 2021

augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 214de, jaar, gregoriaanse, kalender, 215de, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig216, hannibal, vernietig, leër, romeine, slag, . lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 2 Augustus is die 214de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 215de in skrikkeljare Daar volg nog 151 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig216 v C Hannibal vernietig n leer van die Romeine by die Slag van Cannae 257 Pous Sixtus II volg Pous Stefanus I op 1057 Pous Stefanus IX X volg Pous Victor II op 1757 Pous Benedictus XIV publiseer Quam grave teen die opdra van die mis deur nie priesters 1762 Die Franse parlement verbied die Jesuite 1870 Tower Subway die wereld se eerste moltrein open in Londen 1917 n Sopwith Pup word die eerste vliegtuig om op n skip te land en op te styg 1934 Adolf Hitler word Fuhrer van Nazi Duitsland 1945 Die Geallieerdes se Potsdam Kongres bepaal die toekoms van die verslane Duitsland en voorwaardes vir Japan 1964 Die vandag omstrede Tonkin voorval lei tot die toetrede van die VSA tot die Vietnamoorlog 1980 n Reuse bomontploffing le die treinstasie in Bologna Italie in puin met 75 sterftes tot gevolg 1990 Irak val Koeweit in wat aanleiding gee tot die Golfoorlog Geboortes Wysig1696 Mahmoed I n sultan van die Ottomaanse Ryk 1754 1778 Erasmus Smit eerste predikant van die Voortrekkers 1863 1799 Karl Ludwig Philipp Zeyher Suid Afrikaanse plantkundige 1858 1814 Sir Charles Adderley Britse staatsman na wie Adderleystraat in Kaapstad vernoem is 1905 1835 Elisha Gray Amerikaanse elektriese ingenieur 1901 1876 Frank Brownlee magistraat in die Transkei en volksverhaal skrywer 1952 1881 Gustave van de Woestijne Belgiese ekspressionistiese skilder 1947 1925 Piet Koornhof Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 2007 1932 Peter O Toole Ierse akteur en bekend geraak as Lawrence of Arabia 2013 1947 Sjoerd Soeters Nederlandse argitek 1964 Mary Louise Parker Amerikaanse aktrise 1970 Kevin Smith Amerikaanse akteur 1989 Vanes Mari du Toit Suid Afrikaanse professionele netbalspeler Sterftes Wysig640 Pous Severinus die 71ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 686 Pous Johannes V die 82ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1100 Willem II koning van Engeland 1785 Georg Schmidt sendeling van die Morawiese kerk 1709 1920 Enrico Caruso Italiaanse operasanger 1873 1922 Alexander Graham Bell Skotse wetenskaplike en uitvinder 1847 1923 Warren G Harding 29ste President van die Verenigde State 1865 1936 Louis Bleriot Franse ontdekker lugvaartpionier en ingenieur 1872 1945 Pietro Mascagni Italiaanse komponis 1863 1997 William S Burroughs Amerikaanse skrywer 1914 2013 Barbara Trentham Amerikaanse aktrise en model 1944 2019 Leonard Reitstein Suid Afrikaanse skaakkaptein en skaakskrywer 1928 2020 Marinus Wijnbeek Suid Afrikaans Nederlandse wetenskaplike joernalis by die SAUK en televisie aanbieder 1940 2020 Leon Fleisher Amerikaanse pianis en dirigent 1928 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Pous Stefanus I in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 2 August Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2 Augustus amp ol,