×
2 April

2 April is die 92ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (93ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 273 dae in hierdie jaar.

Publikasie datum: September 26, 2021

april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 92ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 93ste, skrikkeljaar, daar, hierdie, jaar, gebeure, wysig999, pous, silvester, volg, pous, gregorius, 1285, pous, honorius, volg, pous, martinus, 1513, juan, ponce, león, word, eer. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae 2 April is die 92ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 93ste in n skrikkeljaar Daar is nog 273 dae in hierdie jaar Gebeure Wysig999 Pous Silvester II volg Pous Gregorius V op 1285 Pous Honorius IV volg Pous Martinus IV op 1513 Juan Ponce de Leon word die eerste Europeer om Florida te bereik en neem dit in besit vir die Spaanse kroon 1801 In die Napoleontiese Oorloe vernietig die Britte onder Horatio Nelson die Deense vloot tydens die Slag van Kopenhagen en verhinder so die stig van n anti Britse bondgenootskap tussen Swede Denemarke en Rusland 1865 In die Amerikaanse Burgeroorlog vlug president Jefferson Davis en die meeste van sy kabinet uit hul hoofstad Richmond 1899 Eugenio Pacelli later Pous Pius XII word priester gewy 1917 VSA president Woodrow Wilson vra vir n oorlogsverklaring teen Duitsland 1930 Haile Selassie word aangewys as heerser van Ethiopie 1953 Francis Crick en James Watson verduidelik die dubbelheliksstruktuur van DNS 1970 Qatar word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk 1982 Argentinie val die Britse Falklandeilande in en begin die Falklandoorlog 1992 Pierre Beregovoy word Eerste Minister van Frankryk 1993 Doom alpha weergawe 0 4 word voltooi 2002 Israelimagte begin n beleg van die Geboortekerk in Betlehem met ongeveer 200 Palestyne binne 2004 Bulgarye Estland Letland Litaue Roemenie Slowakye en Slowenie sluit aan by NAVO as lede 2011 Indie klop Sri Lanka in die eindstryd met 6 paaltjies en wen sodoende die tiende Krieketwereldbeker in Indie Sri Lanka en Bangladesj Geboortes Wysig742 Karel die Grote Koning van die Franke en Keiser van die Heilige Romeinse Ryk 814 1647 Maria Sibylla Merian Switserse natuurwetenskaplike en kunstenaar 1717 1725 Casanova Italiaanse avonturier en skrywer 1798 1805 Hans Christian Andersen Deense skrywer 1875 1827 William Holman Hunt Engelse skilder 1910 1840 Emile Zola n bekende Franse skrywer 1902 1875 Walter Chrysler Amerikaanse nyweraar pionier van die motorbedryf 1940 1882 Deneys Reitz Suid Afrikaanse kabinetsminister soldaat en skrywer 1944 1882 Pauline Janet Smith Suid Afrikaanse skryfster 1959 1891 Max Ernst Duitse skilder 1976 1914 Alec Guinness Engelse akteur 2000 1920 Jack Webb Amerikaanse akteur regisseur en vervaardiger 1982 1926 Jack Brabham Australiese Grand Prix renjaer 2014 1928 Serge Gainsbourg Franse digter sanger komponis akteur regisseur en skilder 1991 1928 Dolly Rathebe n Suid Afrikaanse aktrise en sangeres 2004 1934 Brian Glover Britse akteur skrywer en stoeier 1997 1939 Marvin Gaye Amerikaanse sanger 1984 1940 Penelope Keith Engelse aktrise 1945 Linda Hunt Amerikaanse aktrise 1965 Rodney King Amerikaanse skrywer 2012 1969 Mariella Ahrens Duitse aktrise 1992 Lizelle Lee Suid Afrikaanse internasionale krieketspelerSterftes Wysig1013 Teenpous Johannes XVI in Fulda onbekend 1502 Prins Arthur Tudor ouer broer van Hendrik VIII van Engeland 1486 1872 Samuel Morse uitvinder en ontwerp van die telegraaf en Morse kode 1791 1875 Karel Landman voortrekkerleier en tweede in bevel tydens die Slag van Bloedrivier 1796 1974 Georges Pompidou President van Frankryk 1911 1981 Nico Malan administrateur van Kaapland 1903 1986 Ben Schoeman n Suid Afrikaanse minister 1905 1994 Betty Furness Amerikaanse aktrise en skrywer 1916 2005 Pous Johannes Paulus II die die 264ste pous 1920 2013 Karen Muir Suid Afrikaanse swemwereldrekordhouer 1952 2018 Winnie Madikizela Mandela anti apartheidsaktivis en gewese vrou van Nelson Mandela 1936 Wikimedia Commons bevat media in verband met 2 April Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2 April amp ol,