×
29 September

29 September is die 272ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (273ste in skrikkeljare). Daar volg nog 93 dae.

Inhoud

Pompeius die Grote.

Publikasie datum: September 03, 2021

september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 272ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 273ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vieringe, waarnemingsdaegebeure, wysig, pompeius, grote, rome, vier, pompeius, grote, g. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae 29 September is die 272ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 273ste in skrikkeljare Daar volg nog 93 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vieringe en waarnemingsdaeGebeure Wysig Pompeius die Grote 61 v C In Rome vier Pompeius die Grote met n groot geskal sy triomf oor Mediterreense seerowers en die oorlog teen koning Mithridates VI van Pontus in Klein Asie asook sy 45ste verjaardag 440 Pous Leo I volg Pous Sixtus III op 855 Pous Benedictus III volg Pous Leo IV op 1179 Teenpous Innocentius III word verkies 1227 Pous Gregorius IX ekskommunikeer keiser Frederik II omdat hy talm om op kruistog te vertrek 1623 Pous Urbanus VIII word gekroon deur kardinaal Alessandro d Este 1652 Die eerste groep blankes aan die Kaap bestyg Tafelberg met die Khoi kaptein Herrie as gids 1747 Pous Benedictus XIV verklaar Jerome Emilian salig 1761 n Ekspedisie uit die Kaap steek die Oranjerivier oor 1829 Die eerste polisiepatrollies vind in Londen plaas met die mag wat Sir Robert Peel se wetgewing tot stand gebring het Die lede se byname is gou Peelers en Bobbies 1850 Pous Pius IX publiseer die bul Universalis Ecclesiae waarin die kerklike hierargie in Engeland en Wallis herstel word Nicholas Wiseman word aartsbiskop van Westminster en kardinaal 1858 Die Kaapse goewerneur sir George Grey bewerkstellig op Aliwal Noord vrede tussen opperhoof Moshoeshoe van die Basoeto en die Oranje Vrystaat 1918 Eerste Wereldoorlog die Geallieerdes deur die Hindenburg linie 1923 Met n mandaat van die Volkebond begin Brittanje Palestina regeer 1944 Tweede Wereldoorlog Sowjet troepe val Joego Slawie binne 1954 12 Europese lande stig die Europese Organisasie vir Kernnavorsing bekend as CERN of Cern 1967 Die 106 lede van die Internasionale Monetere Fonds stem in Rio de Janeiro eenparig ten gunste van die hervorming van die wereld se monetere stelsel wat in die vooruitsig gestel word 1968 Die Spaanse tenoor Placido Domingo maak sy debuut aan die Metropolitan operahuis in New York 1969 n Aardskudding van 6 5 op die Richterskaal tref die Wes Kaap en nege mense sterf toe Tulbagh die kwaaiste getref is 1978 John Vorster voormalige Eerste Minister van Suid Afrika word tot staatspresident verkies n amp wat hy agt maande beklee 1993 Libie se hy is nie gekant teen n hofsaak in Skotland vir die twee Libiers wat daarvan beskuldig word dat hulle n bom aan boord van Pan Am vlug 103 laat ontplof het nie Die vliegtuig het in 1988 bo die Skotse dorp Lockerbie ontplof 1997 Agt partye vergader om n agenda op te stel vir vredesonderhandelinge in Noord Ierland waar Unioniste en die IRL die eerste keer albei teenwoordig sal wees Geboortes Wysig1518 Jacopo Tintoretto Italiaanse skilder 1594 1547 Miguel de Cervantes Spaanse skrywer 1616 1571 Caravaggio Italiaanse kunstenaar 1610 1743 Kolonel Robert Jacob Gordon soldaat verkenner en stigter van die Suid Afrikaanse merinobedryf 1795 1789 Peter Joseph Lenne Pruisiese landskapargitek 1866 1830 Thomas Bain Suid Afrikaanse padingenieur en bergpasbouer 1893 1832 Joachim Oppenheim rabbi van Torun 1891 1858 Leopoldo Mugnone Italiaanse dirigent van veral operamusiek 1941 1881 Jochem van Bruggen Afrikaanse skrywer 1957 1904 Greer Garson Engelse aktrise 1996 1912 Michelangelo Antonioni Italiaanse rolprentregisseur 2007 1914 D J Opperman Afrikaanse digter en akademikus 1985 1922 Esther Brand Suid Afrikaanse atleet en Olimpiese goudmedalje wenner 2015 1925 Tjol Lategan Springbokrugbyspeler 2015 1933 Samora Machel president van Mosambiek en leier van FRELIMO 1986 1935 Jerry Lee Lewis Amerikaanse rock n roll sanger 1938 Wim Kok Nederlandse politikus 2018 1939 Larry Linville Amerikaanse akteur 2000 1943 Lech Walesa Poolse vakbondleier en ontvanger van die Nobelprys vir Vrede in 1983 1948 Theo Jorgensmann Duitse jazzmusikant 1951 Michelle Bachelet Chileense politikus en staatsvrou 1961 Julia Gillard politikus en voormalige eerste minister van Australie 1971 Anthony Bishop Suid Afrikaanse akteur 2019 Sterftes Wysig235 Pous Pontianus die 18de pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1808 Paul Wranitzky Morawiese komponis 1756 1893 Thomas Bain Suid Afrikaanse padingenieur en bergpasbouer 1830 1900 Prins Albert kleinseun van koningin Victoria 1902 Emile Zola n bekende Franse skrywer 1840 1987 Henry Ford II president van die Ford Motormaatskappy 1917 1999 Ge Korsten Suid Afrikaanse sanger 1927 2020 Aster Berkhof Vlaamse skrywer 1920 Vakansies vieringe en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 29 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 29 September amp ol,