fbpx
Wikipedia

29 November

29 November is die 333ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (334ste in skrikkeljare). Daar volg nog 32 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

29 November
november, november, 2020, 1415, 2122, 2829, 30al, 333ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 334ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1223, pous, honorius, keur, orde, franciskane. lt lt November 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30Al die dae29 November is die 333ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 334ste in skrikkeljare Daar volg nog 32 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1223 Pous Honorius III keur die Orde van die Franciskane goed in die bul Solet annuere 1503 Pous Julius II stel vier nuwe kardinale aan waaronder twee van sy famililede 1549 Die konklaaf na die dood van Pous Paulus III begin Dit sou 10 weke duur voordat Pous Julius III verkies word 1553 Gian Pietro Carafa later Pous Paulus IV word kardinaal biskop van Porto en Santa Rufina 1560 Pous Pius IV publiseer n bul wat n oproep vir die hervatting van die konsilie van Trente bevat 1627 Emilio Bonaventura Altieri later Pous Clemens X word biskop van Camerino 1669 Pous Clemens IX stel twee nuwe kardinale aan waaronder Emilio Bonaventura Altieri later Pous Clemens X 1719 Pous Clemens XI stel 10 nuwe kardinale aan waaronder Thomas Philippe Wallrad d Henin Lietard d Alsace Boussu de Chimay aartsbiskop van Mechelen Vlaandere 1900 Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Renosterkop vind plaas 1920 Die Rooi Leer val Jerewan Armenie binne 1929 Admiraal Richard Byrd en twee passasiers voltooi die eerste vlug oor die Suidpool 1942 Die skip Dunedin Star strand naby Angra Fria Namibie 1947 Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering stem ten gunste van die verdeling van die Britse mandaat van Palestina tussen Arabiere en Jode 1970 Die Sondagblad Rapport word begin na die samesmelting van Dagbreek amp Sondagnuus en Die Beeld 2009 Rwanda word die 54ste lid van die Britse Statebond 2012 Die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies stem met n groot meerderheid vir die opname van Palestina as waarnemer Geboortes Wysig1835 Keiserin weduwee en regentes Cixi Qing dinastie regentes van 1861 tot haar dood 1908 1838 Jan Lion Cachet Suid Afrikaanse teoloog van die Gereformeerde kerk 1912 1865 Julius Allum Noorse militere attache in Suid Afrika tydens die Tweede Vryheidsoorlog en skrywer 1949 1894 Toon van den Heever Suid Afrikaanse digter regter en Hertzogprys wenner 1956 1898 C S Lewis Britse skrywer 1963 1930 David Goldblatt was n Suid Afrikaanse fotograaf 2018 1931 Koos Human Afrikaanse uitgewer rubriekskrywer en musiekkenner 2018 1931 Frank Mdlalose eerste Premier van KwaZulu Natal 2021 1932 Jacques Chirac Franse staatsman President van Frankryk 2019 1967 Jaco Fouche Afrikaanse skrywer 1996 Raisibe Ntozakhe Suid Afrikaanse internasionale krieketspelerSterftes Wysig1268 Pous Clemens IV 183ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1195 1626 Ernst von Mansfeld Rooms Katolieke huursoldaat wat vir die Protestantse saak geveg het 1580 1643 Claudio Monteverdi Italiaanse komponis 1567 1858 1924 Giacomo Puccini Italiaanse komponis 1858 1975 Graham Hill Britse F1 renjaer en tweemalige wereldkampioen 1929 1979 Zeppo Marx Amerikaanse komediant en akteur 1901 1981 Natalie Wood Natasha Zakharenko Amerikaanse filmaktrise 1938 1986 Cary Grant Amerikaanse akteur 1904 2011 Patrice O Neal Amerikaanse komediant 1969 2017 Jerry Fodor Amerikaanse filosoof 1935 2019 Yasuhiro Nakasone Japannese premier 1918 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 29 November Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 29 November amp oldid 2410026,