fbpx
Wikipedia

29 Mei

29 Mei is die 149ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (150ste in skrikkeljare). Daar volg nog 216 dae.

Gebeure

  • 363 – Die Romeinse Keiser Julian en sy leër behaal 'n oorwinning oor die leër van die Sassanide by Ktesiphon.
  • 757Pous Paulus I volg sy ouer broer Pous Stefanus II op.
  • 1138Pous Innocentius II se pontifikaat nie verder betwis nie. Teenpous Victor IV (Gregorius) onderwerp hom aan Innocentius.
  • 1157 – Die Cisterciënsers open hul eerste abdei buite Europa, die klooster van Balamand in die hertogdom van Tripoli.
  • 1176 – Slag van Legnano, die leër van die Lombardiese Liga verslaan die leër van keiser Frederik I Barbarossa.
  • 1289Pous Nicolaas IV kroon Karel II van Napels en Sisilië tot koning.
  • 1328 – Philip VI word as koning van Frankryk gekroon.
  • 1390Pous Bonifatius IX kroon Ladislaus tot koning van Napels.
  • 1418 – In die burgeroorlog van die Armagnacs en Bourguignons die slaag laasgenoemde daarin om die stad Parys in te neem. Die stad se inwoners open een van die stadspoorte vir die offisier Jean de Villiers de l'isle-Adam.
  • 1453Ottomaanse magte aangevoer deur Sultan Mehmet II Fatih neem Konstantinopel in na 'n beleg van byna twee maande. Die verowering verseël die ondergang van die Bisantynse Ryk.
  • 1453 – In die Hagia Sophia kerk in Konstantinopel word die eerste Moslemgebed na die val van die stad gehou.
  • 1500 – Voor die Kaap die Goeie Hoop sink vier skepe van die tweede Portugese Indië Ekspedisie wat deur Pedro Álvares Cabral gelei word. Bartolomeus Dias sterf tydens die voorval.
  • 1529 – Die Protestantse predikant Jakob Kaiser word in Schwyz as ketter op die brandstapel verbrand omdat hy in die Rooms-Katolieke stadjie Uznach die gereformeerde leer gepreek het. Sy teregstelling word een van die beweegredes vir die Eerste Kappeleroorlog.
  • 1537Pous Paulus III publiseer die bul Sublimus Dei wat die verslawing van Amerikaanse Indiane verbied.
  • 1555 – Ottomaanse–Safawidiese oorlog: Die vrede van Amasya beëindig die Ottomaanse–Safawidiesevid oorlog wat tussen van 1532 te 1555 gewoed het. Vir die volgende 20 jaar is daar vrede tussen die Ottomaanse en die Persiese Ryk.
  • 1605Pous Paulus V word gekroon deur kardinaal Francesco Sforza.
  • 1660Charles II herstel tot die troon van Engeland.
  • 1692 – Die Franse vloot word tydens die seeslagte van Barfleur en La Hougue teen die Nederlandse en Engelse vloot drasties uitgedun.
  • 1715Pous Clemens XI stel vier nuwe kardinale aan waaronder Henri-Pons de Thiard de Bissy, biskop van Meaux, Frankryk.
  • 1717 – In Suid-Amerika word die Spaanse vise-koninkryk Nieuw-Granada gestig.
  • 1724Pous Benedictus XIII volg Pous Innocentius XIII op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
  • 1727Pieter II word tsaar van Rusland
  • 1733 – Reg van Kanadese om Indiaanse slawe te besit goedgekeur in Quebec
  • 1775Pous Pius VI stel sy oom Giovanni Carlo Bandi, biskop van Imola, aan as kardinaal.
  • 1790Rhode Island word die 13de deelstaat van die Verenigde State.
  • 1807 – Onder die druk van die Janissaries word Selim III, wat sedert 1789 die heerser van die Ottomaanse Ryk was, onttroon en in hegtenis geneem.
  • 1809 – In die tweede slag van Bergisel verslaan die Tirolers onder Andreas Hofer, die Beiere wat in bondgenootskap met die Franse staan.
  • 1813 – Die Optiese Telegraaflyn Metz–Mainz word deur die Franse na die stelsel Claude Chappes geopen. Belangrike boodskappe is in ´n gekodeerde vorm deur middel van sein-stasies aangestuur.
  • 1814 – Die Franse besetting van die stad Hamburg word beëindig. Die Franse onder die bevel van Louis-Nicolas Davout wat die stad sedert 30 Mei 1813 in hulle mag hou, oorhandig de stad aan die Koalisiemagte onder Levin August von Bennigsen.
  • 1848Wisconsin word ingehuldig as die dertigste staat van die Verenigde State.
  • 1864 – Keiser Maximilian van Meksiko arriveer die eerste meer in Meksiko.
  • 1865 – In Kiel word die Duitse Seereddingsvereniging gestig.
  • 1886 – Chemikus John Pemberton begin om Coca-Cola te adverteer (advertensie in die Atlanta Journal).
  • 1886 – Die Putneybrug word in Wes-Londen geopen.
  • 1895 – Japannese magte land in Keelung op die eiland Taiwan (wat China aan Japan gesedeer het) om die Republiek van Formosa te beveg.
  • 1900 – Die Franse stig Fort Lamy in Noord-Afrika. Dit word later die hoofstad van Tsjad , en word later in N'Djamena herdoop.
  • 1903 – Alexander Obrenovic, Koning van Serbië vermoor in Belgrade deur die Swart Hand (Crna Ruka) organisasie.
  • 1913Igor Strawinski se tweeledige avantgardistiese ballet- en orkesstuk Le Sacre du printemps word vir die eerste keer deur die Russiese balletgeselskap Ballets Russes in die Paryse Théâtre des Champs-Élysées opgevoer.
  • 1914 – Die skip Empress of Ireland sink in die Golf van St. Lawrence; 1 024 mense sterf.
  • 1918Finland ontvang sy nasionale vlag, die wit en blou simboliseer mere en sneeu.
  • 1919 – Die waarneming van die verskuiwing van sterposisies gedurende 'n sonsverduistering bevestig Albert Einstein se relatiwiteitsteorie.
  • 1920Giovanni Battista Montini (later Pous Paulus VI) word priester.
  • 1921 – In 'n referendum in Salzburg stem 99.5% van die stemgeregtigdes vir ´n aansluiting van Salzburg aan Duitse Ryk. Die referendum het egter geen staatskundige gevolge nie.
  • 1935 – Die Franse passasierskip Normandie vertrek op sy nooiensvaart. Die reuse skip is vir vyf jaar lank die wêreld se grootste skip.
  • 1940Tweede Wêreldoorlog: Tydens die begrafnis van Wilhelm, prins van Pruise in Potsdam vind ´n spontane betoging plaas waaraan ongeveer 50 000 mense deelneem. Hierdie betoging gee aanleiding tot Hitler se "Prinzenerlass", 'n proklamasie waarin alle prinse se deelname aan die oorlog verbied word. Prins Wilhelm het tydens Duitsland se veldtog in die Weste gesneuwel.
  • 1950St. Roch, die eerste skip wat rondom Noord-Amerika vaar, arriveer in Halifax, Nova Scotia.
  • 1953 – Heer Edmund Hillary en Sherpa Tenzing Norgay word die eerste mense wat die piek van Mount Everest bereik.
  • 1954 – In die Hotel de Bilderberg in die Nederlandse dorp Oosterbeek begin die eerste streng geheime Bilderbergkonferensies.
  • 1954Pous Pius XII verklaar Pous Pius X heilig.
  • 1963 – In Oslo, word die Munchmuseum geopen om die werke van die Noorse skilder en grafiese kunstenaar Edvard Munch te vertoon.
  • 1970 – Die voormalige Argentynse President Pedro Eugenio Aramburu word deur ´n groep Peroniste ontvoer en etlike dae daarna vermoor.
  • 1974 – In Israel volg Yitzhak Rabin die afgetrede Golda Meir as Eerste Minister op, en Shimon Peres die voormalige Minister van Verdediging, Moshe Dayan.
  • 1977 – Janet Guthrie word die eerste vrou om te kwalifiseer vir die Indianapolis 500.
  • 1986 – Die nuwe Vlag van Europa word vir die eerste keer op maat van die Europese volkslied voor die Berlaymontgebou in Brussel gehys.
  • 1990Boris Jeltsin word tot President van die Parlement van die Sowjetrepubliek van Rusland verkies.
  • 1992 – Switserland word lid van die Wêreldbank en die Internasionale monetêre Fonds.
  • 1993 – In Solingen, Duitsland word tydens 'n xenofobiese brandstigting van 'n huis, vyf Turkse vroue en meisies vermoor.
  • 1999Nigerië word 'n Federale Republiek met 'n presidensiële demokrasie. Die President is Olusegun Obasanjo.
  • 2000 – Nadat die hele Kabinet van Fidji tydens 'n staatsgreep op 19 Mei deur George Speight gyselaar geneem is, en die President Kamisese Mara bedank het, verklaar die hoof van die gewapende magte, Frank Bainimarama, homself as tussentydse staatshoof om die staatsgreep af te weer.
  • 2001 – In Afghanistan word bepaal dat alle nie-Moslems 'n geel teken op hulle klere moet vertoon.
  • 2005 – 54,8% van die Franse kiesers verwerp die nuwe EU-grondwet tydens 'n referendum. 9 EU-Lande het egter reeds die nuwe grondwet bekragtig.
  • 2012Aung San Suu Kyi, die opposisie-politikus van Myanmar, besoek op haar eerste reis na die buiteland in 24 jaar die naburige Thailand. Die militêre regering van Myanmar het haar jarelank onder huisarres geplaas.

Geboortes

Sterftes

Vakansiedae

29 Mei
2021, sa12, 1516, 2223, 2930, 31al, 149ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 150ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig363, romeinse, keiser, julian, leër, behaal, oorwinning, leër, sassanide, ktesiphon, pous. lt lt Mei 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae29 Mei is die 149ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 150ste in skrikkeljare Daar volg nog 216 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig363 Die Romeinse Keiser Julian en sy leer behaal n oorwinning oor die leer van die Sassanide by Ktesiphon 757 Pous Paulus I volg sy ouer broer Pous Stefanus II op 1138 Pous Innocentius II se pontifikaat nie verder betwis nie Teenpous Victor IV Gregorius onderwerp hom aan Innocentius 1157 Die Cisterciensers open hul eerste abdei buite Europa die klooster van Balamand in die hertogdom van Tripoli 1176 Slag van Legnano die leer van die Lombardiese Liga verslaan die leer van keiser Frederik I Barbarossa 1289 Pous Nicolaas IV kroon Karel II van Napels en Sisilie tot koning 1328 Philip VI word as koning van Frankryk gekroon 1390 Pous Bonifatius IX kroon Ladislaus tot koning van Napels 1418 In die burgeroorlog van die Armagnacs en Bourguignons die slaag laasgenoemde daarin om die stad Parys in te neem Die stad se inwoners open een van die stadspoorte vir die offisier Jean de Villiers de l isle Adam 1453 Ottomaanse magte aangevoer deur Sultan Mehmet II Fatih neem Konstantinopel in na n beleg van byna twee maande Die verowering verseel die ondergang van die Bisantynse Ryk 1453 In die Hagia Sophia kerk in Konstantinopel word die eerste Moslemgebed na die val van die stad gehou 1500 Voor die Kaap die Goeie Hoop sink vier skepe van die tweede Portugese Indie Ekspedisie wat deur Pedro Alvares Cabral gelei word Bartolomeus Dias sterf tydens die voorval 1529 Die Protestantse predikant Jakob Kaiser word in Schwyz as ketter op die brandstapel verbrand omdat hy in die Rooms Katolieke stadjie Uznach die gereformeerde leer gepreek het Sy teregstelling word een van die beweegredes vir die Eerste Kappeleroorlog 1537 Pous Paulus III publiseer die bul Sublimus Dei wat die verslawing van Amerikaanse Indiane verbied 1555 Ottomaanse Safawidiese oorlog Die vrede van Amasya beeindig die Ottomaanse Safawidiesevid oorlog wat tussen van 1532 te 1555 gewoed het Vir die volgende 20 jaar is daar vrede tussen die Ottomaanse en die Persiese Ryk 1605 Pous Paulus V word gekroon deur kardinaal Francesco Sforza 1660 Charles II herstel tot die troon van Engeland 1692 Die Franse vloot word tydens die seeslagte van Barfleur en La Hougue teen die Nederlandse en Engelse vloot drasties uitgedun 1715 Pous Clemens XI stel vier nuwe kardinale aan waaronder Henri Pons de Thiard de Bissy biskop van Meaux Frankryk 1717 In Suid Amerika word die Spaanse vise koninkryk Nieuw Granada gestig 1724 Pous Benedictus XIII volg Pous Innocentius XIII op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1727 Pieter II word tsaar van Rusland 1733 Reg van Kanadese om Indiaanse slawe te besit goedgekeur in Quebec 1775 Pous Pius VI stel sy oom Giovanni Carlo Bandi biskop van Imola aan as kardinaal 1790 Rhode Island word die 13de deelstaat van die Verenigde State 1807 Onder die druk van die Janissaries word Selim III wat sedert 1789 die heerser van die Ottomaanse Ryk was onttroon en in hegtenis geneem 1809 In die tweede slag van Bergisel verslaan die Tirolers onder Andreas Hofer die Beiere wat in bondgenootskap met die Franse staan 1813 Die Optiese Telegraaflyn Metz Mainz word deur die Franse na die stelsel Claude Chappes geopen Belangrike boodskappe is in n gekodeerde vorm deur middel van sein stasies aangestuur 1814 Die Franse besetting van die stad Hamburg word beeindig Die Franse onder die bevel van Louis Nicolas Davout wat die stad sedert 30 Mei 1813 in hulle mag hou oorhandig de stad aan die Koalisiemagte onder Levin August von Bennigsen 1848 Wisconsin word ingehuldig as die dertigste staat van die Verenigde State 1864 Keiser Maximilian van Meksiko arriveer die eerste meer in Meksiko 1865 In Kiel word die Duitse Seereddingsvereniging gestig 1886 Chemikus John Pemberton begin om Coca Cola te adverteer advertensie in die Atlanta Journal 1886 Die Putneybrug word in Wes Londen geopen 1895 Japannese magte land in Keelung op die eiland Taiwan wat China aan Japan gesedeer het om die Republiek van Formosa te beveg 1900 Die Franse stig Fort Lamy in Noord Afrika Dit word later die hoofstad van Tsjad en word later in N Djamena herdoop 1903 Alexander Obrenovic Koning van Serbie vermoor in Belgrade deur die Swart Hand Crna Ruka organisasie 1913 Igor Strawinski se tweeledige avantgardistiese ballet en orkesstuk Le Sacre du printemps word vir die eerste keer deur die Russiese balletgeselskap Ballets Russes in die Paryse Theatre des Champs Elysees opgevoer 1914 Die skip Empress of Ireland sink in die Golf van St Lawrence 1 024 mense sterf 1918 Finland ontvang sy nasionale vlag die wit en blou simboliseer mere en sneeu 1919 Die waarneming van die verskuiwing van sterposisies gedurende n sonsverduistering bevestig Albert Einstein se relatiwiteitsteorie 1920 Giovanni Battista Montini later Pous Paulus VI word priester 1921 In n referendum in Salzburg stem 99 5 van die stemgeregtigdes vir n aansluiting van Salzburg aan Duitse Ryk Die referendum het egter geen staatskundige gevolge nie 1935 Die Franse passasierskip Normandie vertrek op sy nooiensvaart Die reuse skip is vir vyf jaar lank die wereld se grootste skip 1940 Tweede Wereldoorlog Tydens die begrafnis van Wilhelm prins van Pruise in Potsdam vind n spontane betoging plaas waaraan ongeveer 50 000 mense deelneem Hierdie betoging gee aanleiding tot Hitler se Prinzenerlass n proklamasie waarin alle prinse se deelname aan die oorlog verbied word Prins Wilhelm het tydens Duitsland se veldtog in die Weste gesneuwel 1950 St Roch die eerste skip wat rondom Noord Amerika vaar arriveer in Halifax Nova Scotia 1953 Heer Edmund Hillary en Sherpa Tenzing Norgay word die eerste mense wat die piek van Mount Everest bereik 1954 In die Hotel de Bilderberg in die Nederlandse dorp Oosterbeek begin die eerste streng geheime Bilderbergkonferensies 1954 Pous Pius XII verklaar Pous Pius X heilig 1963 In Oslo word die Munchmuseum geopen om die werke van die Noorse skilder en grafiese kunstenaar Edvard Munch te vertoon 1970 Die voormalige Argentynse President Pedro Eugenio Aramburu word deur n groep Peroniste ontvoer en etlike dae daarna vermoor 1974 In Israel volg Yitzhak Rabin die afgetrede Golda Meir as Eerste Minister op en Shimon Peres die voormalige Minister van Verdediging Moshe Dayan 1977 Janet Guthrie word die eerste vrou om te kwalifiseer vir die Indianapolis 500 1986 Die nuwe Vlag van Europa word vir die eerste keer op maat van die Europese volkslied voor die Berlaymontgebou in Brussel gehys 1990 Boris Jeltsin word tot President van die Parlement van die Sowjetrepubliek van Rusland verkies 1992 Switserland word lid van die Wereldbank en die Internasionale monetere Fonds 1993 In Solingen Duitsland word tydens n xenofobiese brandstigting van n huis vyf Turkse vroue en meisies vermoor 1999 Nigerie word n Federale Republiek met n presidensiele demokrasie Die President is Olusegun Obasanjo 2000 Nadat die hele Kabinet van Fidji tydens n staatsgreep op 19 Mei deur George Speight gyselaar geneem is en die President Kamisese Mara bedank het verklaar die hoof van die gewapende magte Frank Bainimarama homself as tussentydse staatshoof om die staatsgreep af te weer 2001 In Afghanistan word bepaal dat alle nie Moslems n geel teken op hulle klere moet vertoon 2005 54 8 van die Franse kiesers verwerp die nuwe EU grondwet tydens n referendum 9 EU Lande het egter reeds die nuwe grondwet bekragtig 2012 Aung San Suu Kyi die opposisie politikus van Myanmar besoek op haar eerste reis na die buiteland in 24 jaar die naburige Thailand Die militere regering van Myanmar het haar jarelank onder huisarres geplaas Geboortes Wysig1439 Francesco Todeschini Piccolomini later Pous Pius III die 215de pous van die Rooms Katolieke Kerk 1503 1630 Koning Charles II van Engeland 1685 1804 Ds Gottlieb Wilhelm Anthonie van der Lingen predikant 1869 1860 Isaac Albeniz Spaanse komponis 1909 1874 G K Chesterton Britse skrywer 1936 1877 Otto Gebuhr Duitse akteur 1954 1880 Oswald Spengler Duitse kultuurhistorikus Die ondergang van die Awendland 1936 1894 Beatrice Lillie Engelse aktrise 1989 1901 Wolfgang Schmieder Duitse bibliotekaris en musiekkundige 1990 1903 Bob Hope Amerikaanse komediant akteur 2003 1907 Alfred Rasser Switserse komediant akteur en politikus 1977 1914 Sherpa Tenzing Norgay sien ook gebeure van 1953 hierbo 1986 1917 John F Kennedy 35ste President van die Verenigde State 1963 1926 Abdoulaye Wade Senegalese president 1935 Andre P Brink Suid Afrikaanse skrywer prosais dramaturg teoretikus 2015 1939 Ilse Page Duitse aktrise 2017 1940 Farooq Leghari voormalige president van Pakistan 1958 Annette Bening Amerikaanse aktrise 1959 Rupert Everett Britse akteur 1987 Anita Briem Yslandse musikant en aktrise Sterftes Wysig1259 Christoph I koning van Denemarke 1219 1453 Konstantyn XI Palaiologos die laaste Bisantynse keiser 1405 1500 Bartolomeu Dias 50 Portugese seevaarder en ontdekkingsreisiger 1450 1691 Cornelis Tromp Nederlandse admiraal 1629 1814 Josephine de Beauharnais keiserin van Frankryk 1763 1861 Joachim Lelewel Poolse geskiedkundige muntkundige en vryheidsvegter 1786 1876 Friedrich Christian Diez Duitse filoloog 1884 Sir Henry Bartle Frere n Britse goewerneur aan die Kaapkolonie 1815 1897 Julius Sachs Duitse plantkundige 1934 1935 Josef Suk Tsjeggiese komponis skoonseun van Antonin Dvorak 1874 1942 John Barrymore Amerikaanse akteur 1882 1948 Dame May Whitty Britse aktrise 1865 1950 Wilhelm Bendow Duitse akteur en komediant 1951 Fanny Brice Amerikaanse sanger komediant aktrise 1891 1958 Juan Ramon Jimenez Spaanse digter en Nobelpryswenner 1975 Kurt Grosskurth Duitse akteur en sanger 1979 Mary Pickford Amerikaanse aktrise 1892 1982 Romy Schneider Oostenrykse aktrise 1990 Hussein Onn Maleisiese politikus Eerste Minister 1976 1981 1922 1994 Erich Honecker voormalige leier van Duitse Demokratiese Republiek gedurende sy ballingskap in Chili 1912 2014 Stefans Grove Suid Afrikaanse klassieke komponis 1922 2021 Gavin MacLeod Amerikaanse akteur 1931 2021 B J Thomas Amerikaanse sanger en akteur 1942 Vakansiedae WysigBaha i Ascension van Baha u llah Engeland Oak Apple DayWikimedia Commons bevat media in verband met 29 May Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 29 Mei amp oldid 2425606,