fbpx
Wikipedia

29 Junie

29 Junie is die 180ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (181ste in skrikkeljare). Daar volg nog 185 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Eksterne skakels

29 Junie
junie, junie, 2021, 1213, 1920, 2627, 30al, 180ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 181ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, eksterne, skakelsgebeure, wysig538, pous, vigilius, stuur, dekreet, biskop, protofuturus, braga, 145. lt lt Junie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30Al die dae29 Junie is die 180ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 181ste in skrikkeljare Daar volg nog 185 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Eksterne skakelsGebeure Wysig538 Pous Vigilius stuur n dekreet aan biskop Protofuturus van Braga 1456 Pous Callixtus III roep gelowiges op tot gebed om die Turkse beleg van Belgrado te stuit deur die kerkklokke om 12 uur die middag te laat lui 1534 Franse ontdekkingsreisiger Jacques Cartier ontdek Prins Edward Eiland 1613 Shakespeare se Globe Theatre brand af 1678 Nadat kommandeur Johan Bax van Herenthals sterf word Hendrik Crudop aangestel as waarnemende kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop 1746 Pous Benedictus XIV verklaar Camillus de Lellis en Pedro Regalado heilig 1748 Pous Benedictus XIV publiseer Magnae Nobis oor huweliksbeletsels en vrystellings 1767 Invoerbelasting op tee en ander goedere dryf die Amerikaanse koloniste nader aan revolusie 1776 Stigting van San Francisco deur die Spaanse Fransiskaner orde as San Francisco de Asis vernoem na die heilige Francis van Assisi 1904 Twee naakte veenlyke die Paar van Weerdinge word ontdek 1913 Die tweede Balkan oorlog begin 1922 Frankryk vergun 100 hektaar by Vimy Ridge vrylik en vir altyd aan die regering van Kanada vir die gratis gebruik van die grond kwytgeskeld van alle belasting 1927 Die eerste toetslopie van Wallace Turnbull se verstelbare hellingshoekskroef vind plaas 1976 Die Republiek van Seychelle word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1977 Die Verenigde Party en Demokratiese Party smelt saam en vorm die Nuwe Republiek Party met sir De Villiers Graaff as tussentydse leier 1991 Suid Afrika sluit weer as n volle lid by die Internasionale Krieketraad IKR aan 1995 Die Ruimtependeltuig Atlantis koppel vir die eerste keer met die Russiese Mir ruimtestasie Geboortes Wysig1801 Frederic Bastiat Franse ekonoom en teoretikus 1850 1835 Anton Bergmann skrywer en Vlaamse aktivis 1874 1849 Sergei Witte staatsman in tsaristiese Rusland 1915 1851 Ds Pieter Adam Strasheim vader van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Zimbabwe 1899 1880 Ludwig Beck Duitse generaal 1944 1886 Robert Schuman Franse staatsman Eerste Minister van Frankryk 1963 1890 Henny van Andel Schipper oudste erkende mens in die wereld 1900 Antoine de Saint Exupery Franse skrywer en vlieenier 1944 1901 Nelson Eddy Amerikaanse sanger en akteur 1967 1911 Katherine DeMille Amerikaanse aktrise 1995 1919 Slim Pickens Amerikaanse akteur en rodeo ruiter 1983 1921 Jean Kent Engelse aktrise 2013 1925 Giorgio Napolitano Italiaanse joernalis en politikus 1925 Cara Williams Amerikaanse aktrise 1929 Oriana Fallaci Italiaanse joernalis en skrywer 2006 1934 Corey Allen Amerikaanse akteur regisseur en vervaardiger 2010 1937 Willie van Niekerk Suid Afrikaanse medikus en politikus 2009 1941 Stokely Carmichael Amerikaanse menseregte aktivis in Port of Spain Trinidad 1941 Gert van Tonder Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 1942 Bas van der Vlies Nederlandse politikus van die Staatkundig Gereformeerde Party 1944 Gary Busey Amerikaanse akteur 1948 Fred Grandy Amerikaanse akteur en politikus 1957 Gurbanguly Berdimuhamedow politikus 2de president van Turkmenistan 1957 Maria Conchita Alonso Kubaans Amerikaanse aktrise sangeres en vervaardiger 1961 Sharon Lawrence Amerikaanse aktrise sangeres en danser 1962 Amanda Donohoe Engelse aktrise 1963 Anne Sophie Mutter Duitse violiste 1967 Melora Hardin Amerikaanse aktrise en sangeres 1968 Brian d Arcy James Amerikaanse aktrise en musikant 1968 Judith Hoag Amerikaanse aktrise 1982 Lily Rabe Amerikaanse aktrise 1991 Addison Timlin Amerikaanse aktrise 1993 Harrison Gilbertson Australiese akteur 1994 Camila Mendes Amerikaanse aktrise en model 1995 Nicholas Latifi Kanadese renjaer Sterftes Wysig1678 Johan Bax van Herenthals kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop 1637 1801 Adriaan van Jaarsveld Boerekommandant van die Eerste Grensoorlog 1745 1861 Elizabeth Barrett Browning Engelse digteres 1806 1875 Ferdinand I keiser van Oostenryk 1793 1895 Thomas Henry Huxley Britse bioloog en hoofverteenwoordiger van die Agnostisisme 1825 1933 Fatty Arbuckle Amerikaanse akteur regisseur en skrywer 1887 1940 Paul Klee Switserse skilder en kindertekenaar 1879 1967 Jayne Mansfield Amerikaanse aktrise 1933 1978 Bob Crane Amerikaanse akteur 1928 1995 Lana Turner Amerikaanse aktrise 1921 1999 Allan Carr Amerikaanse akteur vervaardiger en skrywer 1937 2002 Rosemary Clooney Amerikaanse aktrise en sangeres 1928 2003 Katharine Hepburn Amerikaanse aktrise 1907 2016 Margaret Bakkes Afrikaanse skrywer 1931 2016 Jan Hettema Olimpiese fietsryer en Springboktydrenjaer 1933 2020 Carl Reiner Amerikaanse akteur en komediant 1922 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 29 Junie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 29 Junie amp oldid 2416118,