fbpx
Wikipedia

29 Desember

29 Desember is die 363ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (364ste in skrikkeljare). Daar volg nog 2 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

29 Desember
desember, desember, 2020, 1213, 1920, 2627, 31al, 363ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 364ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1170, aartsbiskop, kantelberg, thomas, becket. lt lt Desember 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae29 Desember is die 363ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 364ste in skrikkeljare Daar volg nog 2 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1170 Die Aartsbiskop van Kantelberg Thomas Becket word vermoor in sy eie katedraal onder opdrag van Hendrik II van Engeland 1523 Alessandro Farnese later Pous Paulus III word biskop van Sabina 1700 Pous Clemens XI verklaar Jakov Varingez salig 1845 Die Republiek van Texas word geannekseer deur die Verenigde State en word die staat Texas 1890 Die Amerikaanse Leer vermoor meer as 400 lede van die Groot Siouxnasie tydens die Slagting van Wounded Knee 1900 Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Helvetia vind plaas 1911 Mongolie word van die Manchu Qing ryk onafhanklik 1911 Sun Yat sen word verkies as die eerste President van die Republiek China 1916 Die SS O Bell strand net suidwes van die mond van die M basherivier en naby Mendupunt in die destydse Galekaland 1937 Die Ierse Vrystaat word vervang deur n nuwe staat genaamd die Republiek van Ierland nadat n nuwe grondwet aanvaar is Geboortes Wysig1709 Jelizawjeta Petrowna Keiserin Elisabeth van Rusland 1762 1808 Andrew Johnson die 17de President van die Verenigde State 1875 1911 Klaus Fuchs Duitse teoretiese fisikus en atoomspioen 1988 1918 Dricky Beukes Suid Afrikaanse skrywer 1999 1929 Dr Jan van Elfen n skrywer van mediese boeke onder andere Dokter in die huis 2007 1936 Mary Tyler Moore n Amerikaanse aktrise en komediant 2017 1938 Jon Voight Amerikaanse akteur 1960 Anton Nel Suid Afrikaanse klassieke konsert pianis 1976 Danny McBride Amerikaanse akteur 1982 Alison Brie Amerikaanse aktrise 1996 Dylan Minnette Amerikaanse akteur Sterftes Wysig1630 Johannes Stalpaert van der Wiele Nederlandse priester skrywer en digter 1579 1815 Saartjie Baartman Khoikhoi vrou wat in Europa as die Hottentot Venus tentoongestel is 1789 1959 Leila Reitz eerste vrou in Suid Afrika se Volksraad 1887 1986 Andrei Tarkofski Sowjet Russiese rolprentregisseur filmteoretikus toneel en operaregisseur 1932 2004 Eugenio Garin Italiaanse filosoof en Renaissance geskiedkundige 1909 2011 Amichand Rajbansi leier van die Minority Front in Suid Afrika se Parlement 1942 2012 Tony Greig Suid Afrikaansgebore Engelse krieketspeler 1946 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 29 December Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 29 Desember amp oldid 2416061,