fbpx
Wikipedia

29 April

29 April is die 119de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (120de in skrikkeljare). Daar volg nog 246 dae.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

29 April
april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 119de, jaar, gregoriaanse, kalender, 120de, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig419, teenpous, eulalius, pontifikaat, eindig, vlugtog, rome. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae29 April is die 119de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 120de in skrikkeljare Daar volg nog 246 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig419 Teenpous Eulalius se pontifikaat eindig met sy vlugtog uit Rome 1050 Pous Leo IX hou n Paas sinode oor die leer van Berengar van Tours 1429 Honderdjarige Oorlog Johanna van Arkel bevry Orleans van Engelse besetting 1432 Die konsilie van Basel roep Pous Eugenius IV op om voor hulle te verskyn 1552 Pous Julius III sluit vrede met koning Hendrik II van Frankryk 1625 Pous Urbanus VIII publiseer sy bul Omnes gentes plaudite minibus oor die jubileumjaar 1625 1658 Pous Alexander VII stel drie nuwe kardinale aan almal lede van die Apostoliese Kamer 1661 China se Qing dinastie beset Taiwan 1670 Pous Clemens X volg Pous Clemens IX op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1672 Louis XIV van Frankryk val Nederland binne 1770 James Cook ontdek Botany Bay Australie 1921 Achille Ratti later Pous Pius XI word tituler aartsbiskop van Adana 1945 Tweede Wereldoorlog die Duitse weermag in Italie gee oor aan die Geallieerdes 1945 Tweede Wereldoorlog Adolf Hitler trou met Eva Braun in n Berlynse bomskuiling en hy wys admiraal Karl Donitz aan as sy opvolger 1945 Tweede Wereldoorlog die Dachau konsentrasiekamp bevry deur Amerikaanse troepe 1946 Voormalige Eerste Minister van Japan Hideki Tojo en 28 voormalige Japannese leiers aangekla van oorlogsmisdade 1967 Na hy weier om militere diens te verrig in die Amerikaanse Leer agv geloofsredes word Muhammad Ali se bokstitel van hom weggeneem 1970 Vietnamoorlog Verenigde State en Suid Vietnamese magte val Kambodja binne om te jag op die Vietkong 1975 Vietnamoorlog Operasie Frequent Wind die laaste Amerikaanse burgers word ontruim uit Saigon voor n verwagte Noord Vietnamese oorname Die VSA se deelname aan die oorlog kom tot n einde 1988 Glasnost Sowjet Unie leier Mikhail Gorbachev beloof meer geloofsvryheid 2002 Die Swartland en Weskus Herald word op Porterville gestig 2011 Die Britse Prins William trou met die Engelse Kate Middleton Geboortes Wysig1818 Aleksander II van Rusland tsaar van Rusland 1881 1863 William Randolph Hearst Amerikaanse uitgewer onderwerp van die film Citizen Kane 1951 1879 Thomas Beecham Britse dirigent 1961 1899 Duke Ellington Amerikaanse komponis en pianis van jazzmusiek 1974 1893 Harold Urey Amerikaanse chemikus wenner van die Nobelprys vir Chemie 1981 1895 Malcolm Sargent Britse dirigent 1967 1901 Hirohito Keiser van Japan 1989 1909 Tom Ewell Amerikaanse akteur 1994 1917 Celeste Holm Amerikaanse aktrise 2012 1922 Toots Thielemans Belgiese jazz musikant komponis en kitaarspeler 2016 1936 Zubin Mehta Indiese musikant 1938 Bernard Madoff Amerikaanse beleggingsadviseur gevonnisde bedrieer 2021 1946 John Waters Amerikaanse filmregiseur 1954 Jerry Seinfeld Amerikaanse komediant akteur skrywer regisseur 1955 Kate Mulgrew Amerikaanse aktrise 1957 Daniel Day Lewis Brits Ierse akteur 1958 Michelle Pfeiffer Amerikaanse aktrise 1958 Eve Plumb Amerikaanse aktrise 1964 Federico Castelluccio Italiaans Amerikaanse akteur en skilder 1970 Uma Thurman Amerikaanse aktrise 1970 Andre Agassi Amerikaanse tennisster van die VSA Sterftes Wysig998 Crescentius II van die marmer perd Opgehang deur keiser Otto III 1676 Michiel de Ruyter Nederlandse admiraal 1607 1673 Patriarg Pitirim van Moskou die agtste Russies Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland onbekend 1947 Alex Frew Suid Afrika se sesde Springbokkaptein 1877 1951 Ludwig Wittgenstein Oostenryks Britse filosoof en akademikus 1889 1956 Wilhelm Ritter von Leeb Duitse veldmaarskalk 1876 1980 Alfred Hitchcock Engels Amerikaanse regisseur en filmvervaardiger 1899 1992 Mae Clarke Amerikaanse aktrise 1910 2008 Albert Hofmann Switserse chemikus en akademikus 1906 2014 Bob Hoskins Engelse akteur 1942 2018 Derek Keys Suid Afrikaanse politikus 1931 2019 Justus Tshungu Suid Afrikaanse omroeper 1925 2020 Irrfan Khan Indiese akteur 1967 2021 Prinses Mantfombi Dlamini eggenote van wyle koning Goodwill Zwelithini 1953 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigRomeinse Ryk Tweede dag van die Floralia ter ere van FloraOntsluit van https af wikipedia org w index php title 29 April amp oldid 2391400,