×
28 September

28 September is die 271ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (272ste in skrikkeljare). Daar volg nog 94 dae.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 271ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 272ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig351, keiser, konstantius, verslaan, pretendent, m. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae 28 September is die 271ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 272ste in skrikkeljare Daar volg nog 94 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig351 Keiser Konstantius verslaan die pretendent Magnentius tydens die slag van Mursa Major 1066 Die Normandiese hertog Willem die Veroweraar sit met sy leer naby Hastings Engeland voet aan wal en verslaan op 14 Oktober Harald II Godwinson die laaste Angel Saksiese koning van Engeland 1322 Lodewyk van Beiere verslaan Frederik die Skone van Oostenryk by die slag van Muhldorf 1362 Pous Urbanus V volg Pous Innocentius VI op 1394 Teenpous Benedictus XIII volg Teenpous Clemens VII op as pous in Avignon 1420 Pous Martinus V kom in Rome aan vanaf Konstanz 1443 Pous Eugenius IV keer terug na Rome 1500 Pous Alexander VI stel nog tien kardinale aan waaronder sy familielid Francisco de Borja 1542 Portugese ontdekkingsreisiger Juan Rodriguez Cabrillo die eerste Europeer om die Kaliforniese kus te bevaar land by wat nou San Diego is Tamatie 1687 Die Turke gee Athene prys aan die Venesiers maar beset dit weer n jaar later 1733 Pous Clemens XII stel Marcello Passeri tituler aartsbiskop van Nazianzo en Giovanni Battista Spinola goewerneur van Rome aan as kardinaal 1745 God Save the King word vir die eerste keer in Brittanje gesing 1820 Die tamatie word in die openbaar as veilig bewys toe Robert Johnson n mandjie tamaties buite n hof in Salem Nieu Jersey eet 1821 Meksiko keur sy finale Grondwet goed 1823 Pous Leo XII volg Pous Pius VII op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1843 Brittanje verklaar Natal tot Britse kolonie 1872 Pous Pius IX verklaar Pous Eugenius III salig 1924 Twee vliegtuie van die Amerikaanse Weermag land in Seattle en voltooi in 175 dae wat beskou word as die eerste vlug om die wereld 1976 Die Britse pond val tot 1 64 Amerikaanse dollar die laagste nog Dit dompel die Britse regering in n krisis 1978 P W Botha volg John Vorster op as Eerste Minister van Suid Afrika 1992 Barend Strydom word op parool vrygelaat nadat hy ter dood veroordeel en tot dertig jaar tronkstraf gevonnis is vir die moord op agt swartmense in 1986 voor die Staatsteater in Pretoria Ook Robert McBride word op parool vrygelaat 1994 Die M S Estonia n veerboot wat tussen Tallinn Estland en Stockholm Swede pendeldienste verskaf sink 852 mense verdrink of vries dood in die koue water in een van die ergste seeongelukke in die Oossee 2015 Algehele maansverduistering Geboortes Wysig1808 Jean Pierre Pellissier Franse sendeling en stamvader van n bekende Afrikaanse familie 1867 1836 Thomas Crapper Britse loodgieter en sakeman 1910 1854 Frederick Charles Kolbe Suid Afrikaanse Katolieke geleerde digter skrywer filosoof en plantkundige 1936 1858 Gustav Cleemann Duits Baltiese protestantse martelaar 1919 1841 Georges Clemenceau Franse staatsman 1929 1852 Henri Moissan Franse chemikus apteker en Nobelpryswenner 1907 1872 Richard Alexander Georg Wuhner Duits Baltiese protestantse martelaar 1919 1862 Genl ds Paul Hendrik Roux NG predikant en Vrystaatse generaal 8 Junie 1911 1924 Marcello Mastroianni Italiaanse akteur 1996 1924 Rudolf Barsjai Sowjet en Russiese dirigent en altviolis 2010 1925 Cromwell Everson Suid Afrikaanse komponis in Worcester 1991 1934 Brigitte Bardot Franse aktrise fotomodel en sangeres in Parys 1945 Pieter Dirk Uys Suid Afrikaanse satirikus en dramaturg 1946 Roelof Temmingh Suid Afrikaanse komponis 2012 1962 Thuli Madonsela advokaat en voormalige Openbare Beskermer van Suid Afrika 1964 Janeane Garofalo Amerikaanse aktrise 1967 Mira Sorvino Amerikaanse aktrise 1967 Moon Zappa Amerikaanse aktrise en sangeres 1968 Mika Hakkinen Finse motorrenjaer 1987 Hilary Duff Amerikaanse aktrise en sangeres Sterftes Wysig1238 Jeanne des Roches Dame de Sable n Franse edelvrou 1195 1891 Herman Melville Amerikaanse romanskrywer en veral bekend is vir sy meesterstuk Moby Dick 1819 1970 Gamal Abdel Nasser Egipte se tweede president 1918 1953 Edwin Hubble Amerikaanse sterrekundige 1889 1956 William Edward Boeing n Amerikaanse lugvaartpionier en stigter van die Boeing maatskappy 1881 1978 Pous Johannes Paulus I die 263ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1912 1989 Ferdinand Marcos voormalige Filippynse president 1917 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 28 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 28 September amp ol,