×
28 Oktober

28 Oktober is die 301ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (302de in skrikkeljare). Daar volg nog 64 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Slag van Milvianbrug
Amerikaanse Vryheidsbeeld

Publikasie datum: September 03, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 301ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 302de, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, slag, milvianbrug, amerikaanse, vryheidsbeeld,. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 28 Oktober is die 301ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 302de in skrikkeljare Daar volg nog 64 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Slag van Milvianbrug Amerikaanse Vryheidsbeeld 312 Konstantyn die Grote neem Christenskap aan en verslaan Maxentius in die Slag van Milvianbrug 1061 Pietro Cadalus word deur die keiser aangestel as Teenpous Honorius II van die Rooms Katolieke Kerk 1419 Kardinaal Morosini kroon Koningin Johanna II van Napels 1538 Pous Paulus III publiseer die bul In apostolatus culmine oor die oprigting van die Universiteit van Santo Domingo op Hispaniola 1834 Die Pinjarra menseslagting vind plaas naby Pinjarra Wes Australie 1886 In die New York hawe wy President Grover Cleveland die Vryheidsbeeld n geskenk van Frankryk in op die honderdjarige viering van die VSA se onafhanklikheidsverklaring 1900 Die Gelderland met President Paul Kruger en sy geselskap aan boord verlaat Dar es Salaam 1918 Tsjeggo Slowakye verkry onafhanklikheid van Oostenryk Hongarye 1919 Achille Ratti later Pous Pius XI word biskop 1922 Fascistiese gewapende groepe onder Benito Mussolini marsjeer op na Rome om die Italiaanse regering oor te neem 1958 Pous Johannes XXIII volg Pous Pius XII op 2023 Beplande eindstryd van die tiende Rugbywereldbeker in Frankryk Geboortes Wysig1629 Maria van Riebeeck vrou van Jan van Riebeeck 1664 1844 Thomas Upington vierde eerste minister van die Kaapkolonie 1898 1846 Auguste Escoffier Franse sjef 1935 1903 Evelyn Waugh Engelse skrywer en joernalis 1966 1908 Harry Oppenheimer Suid Afrikaanse mynmagnaat 2000 1909 Francis Bacon Ierse kunstenaar 1992 1914 Jonas Salk Amerikaanse mediese navorser viroloog en ontdekker van die polio entstof 1995 1930 Bernie Ecclestone voormalige president en hoofbesturende direkteur van Formula One Management 1933 Constand Viljoen voormalige Hoof van die Suid Afrikaanse Weermag en later die stigter van die Vryheidsfront 2020 1953 Kupido Suid Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 2016 1955 Bill Gates stigter van Microsoft 1956 Mahmoud Ahmadinejad sesde president van die Islamitiese Republiek van Iran 1956 Volker Zotz Oostenrykse filosoof 1997 Sierra McCormick Amerikaanse aktrise Sterftes Wysig1412 Margrethe I koningin van Denemarke Noorwee en Swede 1353 1520 Pier Gerlofs Donia Friese en vryheidsvegter volksheld ridder en rebel 1480 1704 John Locke Engelse filosoof 1632 1740 Anna van Rusland tsaar van Rusland 1693 1792 Paul Heinrich Gerhard Mohring Duitse dokter plantkundige en dierkundige 1710 1897 Sir Hercules Robinson Britse goewerneur van die Kaapkolonie 1824 2008 Buck Adams Amerikaanse pornografiese akteur 1955 2016 Tim Couzens Suid Afrikaanse skrywer 1944 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigDag van die Nee in Griekeland 1940 Wikimedia Commons bevat media in verband met 28 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 28 Oktober amp ol,